Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Dew Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 86 resensies vir Desert Dew Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elmer C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmer C

Awesome overnight accommodation.

Warm welcome, lovely stay and relaxing time. Food was great and view was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Thank you so much and please come and visit again!

Desert Dew Guest House
Nthabiseng H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng H
Gesin met tieners

Value for money, absolutely gorgeous!

We got to the place, had an option to upgrade, which we did. The rooms were so gorgeous, had a private garden with an incredible view. The pictures don't do justice to the place. It is an absolute gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

We are so happy you enjoyed your stay at the guesthouse. Please come and visit again!

Desert Dew Guest House
Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo oase.

Die plaas is pragtig en ons het die rustigheid baie geniet. Die kamer was baie mooi en gerieflik. Die aandete en ontbyt was heerlik. Die personeel is vriendelik en stiptelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier asb. weer!

Desert Dew Guest House
Bianca G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Gesin met klein kinders

Beautiful and relaxing.

Such a beautiful guest house, comfortable and relaxing atmosphere with friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke oornag plek. Skoon, netjies, veilig en lekke kos.

Netjies en skoon verblyf, heerlike aandete geniet. Baie vriendelike personeel. Aangename eerste ervaring van Desert Dew.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Ruim kamers met 'n mooi uitsig oor die berge.

Baie mooi plekkie in die Karoo. Pragtige view, goeie diens en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip G
Saam met vriende

Felt like home.

1. Awesome location. 2. Friendly hosts. 3. Would recommend to others and consider again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estel P
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasverblyf.

Kamers is baie goed toegerus met goeie kwaliteit linne en alles wat jy dalk mag nodig hê. Hulle etes is ook heerlik en beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enid P
Saam met vriende

Baie oulike plek. Is baie gasvry ontvang.

Dis 'n baie oulike plek en die eienaars het ons baie gasvry en vreiendelik ontvang. Ons voel egter hulle kan bietjie meer aandag gee aan onderhoud. Die een kamerlig was buite werking en toe ons dit noem, het hulle vir ons 'n batteryliggie gegee vir die nag. Die toilet het so erg gelek dat die dame wat deur die nag die toilet moes gebruik se slaapbroek papnat was. Dit moes egter 'n ou lek gewees het, want daar was 'n handoekie gegooi om die water op te vang. Toe ons vir ons wou koffie maak voordat ons weer die lang pad aanvat, het die gasstofie ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Desert Dew Guesthouse is heeltemal bewus van die voorval en het dit so aan die gaste verduidelik. Ons kon nie n part kry vir die toilet in ons klein dorpie nie. Ons moes dit laat courier. Die vol gasbottel was net nie oopgedraai nie. Die gastehuis was propvol en in so n geval skuif ons gewoonlik vir die gaste na 'n ander eenheid, maar ons het geen akkomodasie gehad nie. Ons is baie jammer oor die voorval en kan ons 3 oulike gaste enige tyd weer by ons kom oornag vir een aand gratis in hulle selfde chalet wat nou perfek reg is.

Desert Dew Guest House
Ancerine H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancerine H
Gesin met tieners

Lieflike akkommodasie en gasvryheid.

Die chalet waarin ons gebly het, was puik. Dis aandete en ontbyt was heerlik en almal was baie gasvry. Ek sal Desert Dew Gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Goed vir siel.

Vriendelike personeel en lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wees versigtig wat jy drink.

Die sopvoorgereg was sonder soplepels bedien. Ons wou die Maandagoggend (voor ons vertrek) vinnig 'n koppie koffie drink, maar die ketel was so vuil binne dat ons dit maar liewers nie gewaag het nie. Dit het soos suur melk gelyk wat binne die ketel agtergebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Johan, so jammer om van jou frustrasie te hoor. My personeel het dadelik nadat hulle gesien het daar is geen soplepels nie, dit gebring na julle toe. Ons water het kalk in en indien die ketels nie gereeld skoongemaak word nie , lyk dit so "wolkerig" Die ketel kan dan net uitgespoel word en die probleem is opgelos; heerlike skoon water. Kom gerus weer oornag en ons gee een nag gratis akkomodasie vir jou. Stuur net 'n verwysing met naam en van en "ontevrede gas 23 Maart".

Desert Dew Guest House
Bert R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike lafenis.

Wat 'n wonderlike lafenis om na 'n lang dag op die pad vriendelik verwelkom te word en in 'n mooi, netjiese en skoon slaapplek te kon rus. Ons kom beslis weer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie lekker aandete.

Desert Dew Guest House is 'n mooi en lekker oorslaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Die kamer is pragtig en daar is alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolf O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location and great hosts.

Will definitely consider as a mountain bike destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Calm end to a busy holiday.

A lovely calm farm stay with place to walk. The main road to the farm made for a great run. The chalet was large and had comfortable beds. The gas shower was tricky to use (when only hot, it was too hot and using cold water made the temperature cycle). The restaurant was such a winner, great food at very good prices, we would return just for the lamb pot! We got timeous information about the best route to take given current road conditions. Slightly off the N1 but makes it worth staying 2 nights to relax like we did.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel vir gemak en rustigheid.

Aangename vriendelike personeel met die beste kos moontlik. Kamer en badkamer was 10 uit 10, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis G
Gesin met klein kinders

Oornagplek van die Kaap Bloemfontein toe.

Ons was baie beïndruk met die gastehuis. Netjies, skoon en puik diens. Hulle verdien meer as 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B

Sal ongelukkig nie weer daar oorbly nie.

Skoon, veilig, gerieflik. Tog was ons teleurgesteld in die onvriendelike manier waarop ons viervoetige twee yorkies ontvang is. Ons het vooraf gevra of ons honde welkom is en is laat weet dit is reg. Na die bespreking bevestig en betaal is het ons die oggend op pad soontoe 'n boodskap ontvang dat daar twee pitbulls op die perseel is en ons moet asb. seker maak ons honde (ons kinders) bly vasgemaak aan hulle bandjies. Let wel, ek love Pitties so dis nie die probleem nie. Met ons aankoms (was reeds donker) het ons eerstens nie presies geweet waarheen om te gaan nie. Ons was nie baie vriendelik ontvang nie. Ons ontvang toe 'n vorm om te teken oor die honde-"reëls" en vrywaring. Die manier hoe alles daarop staan het gevoel dat ons honde eintlik nie welkom is nie. Dit is baie duidelik gemaak dat geen geblaf geduld sal word nie. Ook dat hulle nie verantwoordelikheid sal aanvaar as hulle Pitbulls my honde byt nie. Ek wou weet of die Pitties vrylik rondbeweeg en of hulle toegemaak is op 'n ander deel van die werf. Daar is gesê hulle loop los rond. Die feit bly, dit is 'n dier (weereens niks teen Pitties van my kant af nie). Ek was teleurgesteld in die reaksie toe ek dit uitwys dat dit onaanvaarbaar is dat daar adverteer word dit is "diervriendelik", maar ek voel ongemaklik en versigtig om selfs met my honde buite aan hulle bandjies te stap. Die volgende oggend was die Pitties wel direk buite ons eenheid en ons kon vir langer as 45 min nie waag om buitentoe te gaan nie want ons hondjies het hulle gehoor en ruik. Ons het gewag vir iemand om ons te kom aanspreek oor die geblaf van ons honde (oor die Pitties buite). Ons het nie eers kans gesien vir ontbyt na die ervaring nie. Ek voel die dierevriendelik is misleidend. Die manier hoe alles oorgedra kon word, selfs die woordkeuses op die vorm wat ons moes teken is onvanpas. Vir mense sonder diere is die plek perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Môre, ons het 'n troeteldierbeleid omdat ons van te voorheen 'n slegte ervaring met diere gehad het. Ons is lief vir diere en indien my honde (ons kinders) aggressief en gevaarlik was, sou ek geen honde aanvaar het nie. Hulle is baie vriendelik, en loop rond by die gastehuis want hulle is lief vir die gaste. Jy kon my enige tyd kontak indien jy bedreig sou voel. Julle het ook laat ingecheck soos ek kon onthou. So, ek was nog in die kombuis en ken my personeel die hantering van hondjies. Ek verstaan ook indien mense hulle diere ver afstande rondry, kyk hulle mooi na hulle en is alles tydens die akkommodasie ook in plek. Maar ek het al voorheen die les geleer.So, indien jy geaffronteerd voel oor die skrywe van my pet policy, vra ek omverskoning, maar ongelukkig moet ek dit vir elkeen laat teken wat 'n troeteldier saambring. Ek is jammer julle kon nie ontbyt eet nie.

Desert Dew Guest House
Frankie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie S
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker, goeie diens, goeie kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies.

Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin G
Gesin met tieners

An oasis!

I so wish we could have stayed here longer than a single night! It is spotless, well-maintained and set in beautiful surroundings. The room we stayed in was large and had a fantastic view (perhaps just needs some black-out curtains). The food was very good and the service from the owners and staff is top-notch. I wouldn't hesitate to stay here again and hope to do so for a lot longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E
Gesin met klein kinders

Netjies en rustig.

Pragtige netjiese plek, baie rustig en goeie grondpad tot daar. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matwill F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matwill F
Besigheidsreis

Amazing.

Peaceful place, amazing food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar oor te bly en verfrissend die volgende oggend om met 'n heerlike ontbyt die reis voort te sit.

Ons het die gasvryheid waardeer en geniet en alles was in plek. Die aandete wat voorgesit was, was goed voorberei en die ontbyt voldoende vir die reis wat voorlê. Die kamer het alles gehad vir 'n goeie nagrus en ons kon die volgende oggend verfris voortgaan met ons reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentia K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentia K
Saam met vriende

Gasvry en rustig.

Sal dit weer bespreek en aanbeveel. Vreeslike mooi omgewing. Henk is baie gasvry en vriendelik, sy kos is uit die boonste rakke. Sy helpers is pragtig, behulpsaam en baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Rustige en stil omgewing. Beeldskoon area. Vriendelik en aangename diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Werkende plaas met liefde.

Om weg te kom van verkeer en om deur stilte omring te wees, is sielskos. Baie vriendelik en aangenaam om ook te ondervind hoe die bokke hanteer en geskeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang en goeie waarde.

Net die 15km grondpad was nie aangenaam en ons moes gang op stap verby die leef area om badkamer te gebruik. Al was dit eksklusief vir ons sou ek verkies het om en suite te kon gehad het. Res was goeie waarde en personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stop over on your way to the Cape Town.

Expected gravel road after the rain, if clear easy drive to the Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fred O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was aangenaam, rustig en stil.

Dit sal dalk help as 'n voornemende besoeker in kennis gestel word dat die grondpad na die gaste huis nie orals in 'n goeie toestand is nie. Ek wou op 'n stadium terugdraai as dit nie was dat die akkomodasie reeds betaal was nie. Maar Erika se vriendelikheid en gasvryheid het opgemaak daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie en gasvryheid.

Behalwe vir die afstand van die hoofpad af in die aand was dit een van die beste en gerieflikste gastehuise waar ek lanklaas geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier weer!!!

Desert Dew Guest House
Martha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, hulpvaardige personeel, persoonlike aandag van eienaar.

Die oornaggeriewe op hierdie Karooplaas was besonder goed. Netjiese kamer en badkamer, rustige omgewing , gasvryheid, hulpvaardigheid, heerlike ontbyt en geselligheid het dit 'n heerlike reiservaring gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier weer!!

Desert Dew Guest House
Stephen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen S
Besigheidsreis

Wonderful stay in a beautiful location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christo N
Gesin met tieners

Te ver in van die hoofpad - nie te veel vir kinders om te doen nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahid M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shahid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Die aandete en ontbyt was heerlik en smaaklik. Die akkommodasie is uit die boonste rakke. Interessante opstal en buitegeboue met 'n lieflike tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek onder ’n sterrehemel met vriendelike diens.

Pragtige plek en kan dit aanbeveel vir uitrus. Lekker kos en drankies beskikbaar om te koop vir lekker ontspanning en die pad van daar weer aan te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Behalwe vir die grondpad wat paar uitdagings gehad het (As jy met 'n lae voertuig reis) was die akkommodasie skoon en netjies. Sal beslis weer Desert Dew gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys V
Gesin met klein kinders

Heerlike kos en vriendelike personeel.

Ons het 'n heerlike aandete en ontbyt gehad. Definitief die moeite werd. Personeel was baie vriendelik en het ons hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay. Hosts were great, food was good. Ran a honesty bar where you helped yourself and kept a note on what you drank and then paid for it on departure. Staff very friendly. Stunning view of the farm.

Only downside but not the fault of the hosts, was the road to the farm. Recent rains made it difficult for a non 4 wheeled drive car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little desert oasis.

We loved our stay at Derest Dew. Great food, accommodation and beautiful scenery. The rooms are luxurious and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin S
Gesin met tieners

Plaas oornag.

Dit is 'n baie lekker plaasgevoel met mooi uitsigte oor die Karoo. Hul bied basiese geriewe vir oorslaap, ons was dankbaar vir melk en koffie beskikbaarheid in die eenheid, maar voel altyd eenvormigheid van breekware en meer as wat vir die aantal persone toegelaat word in die eenheid sal baie welkom wees. Ons moes ook eers die skottelgoed was alvorens ons dit kon gebruik, dit was ongelukkig nie so skoon as wat ons sal verkies nie en die aantal vlieë was so bietjie onplesierig. Die internetkonneksie was bo-gemiddeld goed vir so 'n afgeleë area. Die grondpad na die plaas is nie baie goed nie en veral na die reën is dit nogal gevaarlik omdat daar poele water opdam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So moet mens rus.

Baie lekker plek, gemaklik en rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia B
Gesin met klein kinders

Saligheid vir die siel!

Baie mooi gasteplaas. Ons het die oornag geniet om nie eers van die kos te praat nie. Daardie voorgereg was 'n treffer. Julle personeel is so vriendelik en het so mooi omgesien na ons kinders. Ons het lekker met Henk gekuier. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elyn P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elyn P
Gesin met klein kinders

Baie netjies, baie lekker geëet en die vriendelikste personeel.

Ons het lekker ontspan en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts were very friendly as well as the staff.

We enjoyed the dinner and a nice environment to sit and relax after a long trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika G
Gesin met tieners

Wonderlik.

Plek is super-goed. Die eienaars en personeel super-vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark G
Gesin met klein kinders

Good stopover.

Food and rooms good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette W

Aangename verrassing.

Desert Dew is 14 km vanaf die N1 op 'n goeie grondpad. Heerlik gebly. Wonderlike beddens, stylvolle kamers en badkamers, puik etes. Baie vriendelike en verwelkomende eienaars. Sal beslis weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vreedsame verblyf, baie aangenaam.

Mooi ligging. Vriendelike mense, baie aangenaam. Hulp vaardig en baie lekker kos. Bekoring van die Groot Karoo soos ek dit ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met tieners

Baie Lekker.

Van ons aankoms tot ons vertrek was net eenvoudig heerlik. Die kos was uit die boonste rakke. Ons was baie vriendelik ontvang. Die stilte van die Karoo is so mooi. Ons sal definitief weer by Desert Dew oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier asb weer. Dit was heerlik om julle by ons mooi Gastehuis te ontvang!
Henk en Erika

Desert Dew Guest House
Elzanne R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R
Saam met vriende

As ek 6 sterre kon gee sou ek.

Die naam Desert Dew beskryf die gastehuis perfek. Dit is 'n oase in die warm Karoo. Ons het heerlik gekuier en geëet en sou definitief 6 sterre gee as ek kon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier asseblief weer.

Desert Dew Guest House
Dries A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaap vir lang reis.

Desert Dew is 'n oorslaapplek op pad Kaap toe, baie netjies en gerieflik. Kos is heerlik. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier asseblief weer. Dit was heerlik om julle by ons mooi gastehuis te ontvang.
Henk en Erika.

Desert Dew Guest House
Adriaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met vriende

Baie rustig, lekker koud in die winter.

Baie gemaklike plekkie. Warm lugversorger het gehelp teen die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Hendrik B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik en hoflik ontvang. Dankie Erika.

'n Pragtige en baie netjiese gastehuis met 'n baie mooi en praktiese buite area. Die kamer is uiters smaakvol ingeklee, pragtige meubelment en fuksioneel ingedeel. Ons beveel hierdie gastehuis met groot vrymoedighed aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon en die heerlikste kos.

Ons het die kuier by die gastehuis ongelooflik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's van kamer was foutief. Kamer het 2 enkelbeddens gehad in plaas van 'n dubbelbed soos geadverteer.

Die foto's wys dat die gesinskamer 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed bevat en die beskrywing verduidelik dat hierdie kamer gebruik maak van 'n gedeelde badkamer. Met ons aankoms het 'n kelnerin van die restaurant ons na ons kamer geneem wat slegs 2 enkelbeddens gehad het. Nadat ek 'n verduideliking gevra het, is die gasvrou geroep wat dadelik aanvallend was en my herhaaldelik herinner het dat dit die kamer is waarvoor ek betaal het, terwyl ek vir haar probeer verduidelik het dat die foto's wel 'n dubbelbed wys. Ek het selfs op my foon vir haar die foto's gewys op die webtuiste. Sy het toe aangebied om ons te skuif na 'n kamer met 'n dubbelbed, maar ons duidelik laat verstaan dat ons ekstra sal moet inbetaal. Die kamer was wel skoon en netjies, maar ons ontvangs was onpersoonlik en ons het die gevoel gekry dat dit slegs vir die gasvrou gaan oor hoeveel geld sy uit ons kan maak. En dit terwyl daar baie ander kamers beskikbaar was. Desert Dew kan beslis beter kliëntediens lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Ek is jammer dat U so voel en vra namens Desert Dew Guesthouse omverskoning.Die kamers in die Gastehuis is opgradeer en alles is intussen ook verander op die website.Ons het n lieflike kamer vir die klìènt aangebied wat luuks was en geen ekstra betaling is gedoen nie.Die kliènt kan n volgende keer gratis kom oornag in een van ons Luukse kamers,ontbyt ingesluit, met die kode " ontevrede kliènt" Karoo groete

Desert Dew Guest House
Riaan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Enkelreisiger

Rustige Karoo.

Dit was nogal warm in die Karoo, maar heerlik rustig met geen steurnis. Lekker groot venster gehad wat na die sterre kon kyk terwyl ek half aan die slaap was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinard R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard R
Gesin met klein kinders

Wonderful Karoo overnight stay.

Great food, comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Ideale oorslaapbestemming in die Karoo, waarde vir geld.

Die beste Karoolam en pampoenkoekies wat ek nog geëet het! Ontbyt was ook heerlik gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruvan P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvan P
Enkelreisiger

Heerlik verrassend.

Pragtige ligging. Uitstekend bestuur. Warm, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek om te kom rus na 'n ver dag se ry.

Mense is baie gasvry, kos baie lekker. Geriewe baie goed. Sal definitief weer oorslaap daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ren S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Baie mooi natuurskoon, aktiewe boerdery, ver genoeg vanaf N1 vir stilte, maar naby genoeg vir gerief as oorslaap-opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf, goeie kos, maar kort meer persoonlike interaksie met kliënte vanaf die eienaars.

Netjiese verblyf in die middel van die Karoo met goeie aandete en ontbyt. Ons was egter teleurgesteld met die gebrek aan interaksie met ons vanaf die bestuur - ons is vriendelik ontvang en van afskeid geneem - maar tussenin het ons letterlik geen kontak met die bestuur/eienaars gehad nie (alle interaksie was beperk tot die met kelners tydens etes) - dit het eintlik snaaks gevoel, want ons het geweet hul is op die perseel. Daar was ook tekens van gebrekkige bestuur met by. onbruikbare haardroër a.g.v. nie-passende skakelprop en stukkende leesgloeilamp. Dis jammer, want die twee keer wat ons wel met die eienaars kon gesels was hul baie vriendelik en hulpvaardig. Dalk het ons hul op 'n swak dag getref?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte Karoo-juweel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo op sy mooiste.

Ruim, gerieflike en netjiese akkommodasie. Pragtige omgewing, ietwat afgeleë maar deur en deur die moeite werd as jy Karoo-nagstilte en -veiligheid wil ervaar. Heerlike aandete en ontbyt, bespreek gerus. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier asb weer. Mooi jaar vir julle.

Desert Dew Guest House
Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Gesin met tieners

Lekker gebly en wonderlik om sommer net bietjie "Karoo plaas" op te neem.

Baie dankie vir die wonderlike verblyf en sommer net om weer "plaas" te voel is lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry.

Kamers ruim en netjies. Etes aangenaam. Ek dink net die ontbyt moet eers bedien word as gaste aan tafel sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Dankie vir die positiewe kritiek. Ons sal dit onthou.Ons bou voort op positiewe kritiek en wil graag die diens verbeter. Kom kuier gerus weer!

Desert Dew Guest House
Phillip D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Sal beslis weer gaan!

Ons het vreeslik lekker gebly! Baie lekker kos en ongelooflike gasvryheid ervaar! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met uitstekende kos en vriendelike gashere.

Baie vriendelik ontvang en Erika het selfs vooraf gebel om te hoor of ons aandete wil hê. Beide aandete en ontbyt was puik en ons het heerlik gesmul aan die kos. Verblyf was baie lekker en Erika het 'n hond uit die bos gesels en ons kon nie wegkom nie. Ons sal beslis aanbeveel en sal weer daar gaan oorslaap as ons Kaap toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier asseblief weer.

Desert Dew Guest House
Johannes G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Coenie de Villiers - Karoonag - gaan beleef.

Reeds aanbeveel vir vriende. Die plek is net naby genoeg aan die N1 (14 km grondpad is in 'n baie goeie toestand) en ver genoeg om die absolute stilte van die Karoo te kan ervaar. Vriendelike diens - skoon en baie netjiese akkommodasie. Keurigheid in eenvoud. Karoolam vir aandete uit die boonste rakke. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier asseblief weer.

Desert Dew Guest House
Pieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die lamsboud aandete was so lekker dat dit alleen die oorslaap die moeite werd gemaak het. Johan wat ons ontvang het en na ons verblyf omgesien het is 'n ster. As ons weer in die omgewing moet oorslaap is dit ons eerste keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dew Guest House se terugvoer

Kom kuier asseblief weer.

Desert Dew Guest House
Hendry B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry B
Gesin met klein kinders

Gasvry, gemaklik en goed toegeruste verblyf, kos baie lekker.

Desert Dew is 'n aangename plek om by oor te slaap. Gasvry en van hoë standaard. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Baie gasvry, voel soos jou huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en gasvry.

Ons is met ope arms verwelkom. Personeel is baie gasvry en vriendelik en ons is lekker bederf met heerlike etes en ekstra (tuisgebakte) broodjies vir padkos vir ons volgende dag se reis. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Alles was perfek. Van die gasvrye ontvangs en asemrowende kamer tot die ongelooflike aandete en smaaklike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berna P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie netjies en in 'n pragtige omgewing. Dink wel dat die kamers lugversorging moet kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Desert Dew Guest House is 'n baie rustige plek om te bly en om te ontspan. Die kos wat hulle voorberei het was baie lekker en smaakvol. Die mense by Desert Dew Guest House is baie vriendelik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grietha V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha V
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie aangenaam. Volgens die gastehuis was ontbyt nie ingesluit nie, al het dit op die kwotasie gesê dit is. Dit moes ekstra bygereken word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W

Dit was heerlik, baie netjies en skoon.

En daar het 'n heerlike bord warm kos op ons gewag! Sal beslis weer daar oorslaap! Die plek is voorwaar 'n oase gewees na 'n warm dag se reis. Ons chalet was pragtig en baie skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap in 'n lekker bed. Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minicke B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minicke B
Gesin met klein kinders

Rustige plekkie om te ontspan voor jy verder reis.

Erika is 'n warm vriendelike gasvrou. Dankie vir 'n gerieflike en ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J
Gesin met klein kinders

My hart verloor daar!

Absoluut 'n lieflike plek! Die eienaars en personeel is vreeslik gasvry en het alles moontlik gedoen om ons tuis te laat voel. Die Karoo-skaap aandete was 'n treffer asook die ontbyt! Die plaaslewe was 'n heerlike ondervinding vir ons stadsjapies, van bokke, beeste tot hoenders! Die huisies is baie gerieflik en smaakvol versier. Sal beslis weer gaan maar volgende keer vir 'n week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Temara P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Temara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vriendelike, gasvrye mense. Kos was FANTASTIES lekker! Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel was uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Ons was baie beïndruk met die personeel van die gastehuis. Die tuine is pragtig skoon en netjies en die natuurskoon is onbeskryflik mooi. 'n Swembad kan dalk 'n pluspunt wees en mense sal dalk meer as net een nag bly as daar meer te doen is by die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16193cf932a81938dd8ea24d9a7d0b21faa9158ce5de481d4b074b709a5daf0f2d7e77bcd7977db84cdd68370992e356173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Modderfontein Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.733083333333 23.259833333333