Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja Vu Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir Deja Vu Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en geen beurtkrag.

Die kothuis is baie goed ingerig en bied werlik waarde vir geld. Die pragtige tuin skep 'n rustige atmosfeer en alles is goed onderhou. Geen beurtkrag was absoluut fantasties! As ons weer Sedgefield toe ry dan sal Deja Vu verseker weer bespreek word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Gerhard, baie dankie vir die pragtige woorde. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Maryna

Deja Vu Cottage
Simon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K
Saam met vriende

Very comfortable, well-equiped and great location.

Load shedding was a breeze thanks to an inverter and gas stove. Would definitely recommend staying here and hope that we can return sometime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Simon, thank you very much for your lovely feedback.
We hope to see you soon again.
Warm regards, Maryna

Deja Vu Cottage
Yvonne L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met tieners

Gemaklik, sentraal, cosy.

Die eienaar is baie behulpsaam, beskikbaar en vriendelik. Ons is vriendelik verwelkom, hulle het ons selfs help uitlaai en ons alles gewys wat ons moet weet. Die res van die week is ons privaatheid gerespekteer, maar as ons iets wou weet, het ons dadelik hulp gekry. Die plekkie is pragtig, netjies met lieflike tuin. Lekker sentraal geleë tussen Knysna en George met genoeg besienswaardighede. Sal beslis aanbeveel en definitief weer graag in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Baie dankie Yvonne vir die lieflike terugvoering. Dit is musiek in ons ore dat julle Deja Vu so geniet het. Dit was net 'n groot plesier. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Maryna

Deja Vu Cottage
Andre V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Jammer dit was so kort. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dankie Andre vir jou terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
Maryna

Deja Vu Cottage
Ansie G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so lekker rustig en net wat ons nodig gehad het!

So lekker sentraal, kon oral rondry of selfs stap langs die lagoon en strande. Dis soos 'n paradys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Ansie Many thanks for your lovely review. We are very happy that you had an enjoyable, well deserved break. Hope to see you soon.
Maryna

Deja Vu Cottage
Michelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid.

Baie skoon en netjies. Puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Baie dankie Michelle vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Groetnis
Maryna

Deja Vu Cottage
Dominique W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier!

Pragtige plekkie. Goed toegerus, baie netjies, rustige omgewing. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste selfsorg waar ons nog ooit was.

Daar is absoluut alles in Deja Vu plus nog meer. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Liewe Andre
Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om jou en Rianna in ons huisie te bly en ons is bly dat u jouself geniet het.
Vriendelike groete
Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Zenda S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly restful.

Thank you to Belinda and Robin for a great stay. It is very seldom that one can expect a place from home such as Deja Vu and you made us feel very welcome. We will definitely use Deja Vu in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Werklik ontspannend.

Dankie aan Belinda en Robin vir 'n lekker kuier. Dit is min dat 'n mens so 'n plek weg van die huis af kan verwag soos Deja Vu wat mens tuis laat voel. Ons sal definitief Deja Vu in die toekoms gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Cecilia,

Thank you for the excellent review which is really appreciated by Robin and myself. It was an absolute pleasure having you stay in our cottage and we look forward to seeing you again in the future.

Kind regards,
Belinda

Deja Vu Cottage
Rene C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Saam met vriende

Wonderlike verblyf gewees.

Pragtig, netjies en alles wat mens nodig het vir 'n tydjie weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Liewe René

Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om u in ons huisie te bly en ons is bly u het dit geniet.

Vriendelike groete,

Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Peter N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Free standing 2 bedroom one bathroom cottage with all amenities including a washing machine. Limited DStv. Very comfortable bed and nice linen. Safe and secure parking. Large, neat grassed yard. Very attentive owners next door. Spotlessly clean and neat. Within walking distance of shops and restaurants. 5 min drive to local beach. Great place to stay from which to explore the Garden Route. Value for money. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Peter,

Thank you for the wonderful review. We are pleased that you enjoyed your stay, and we hope to host you again in the future.

Kind regards,

Belinda and Robin

Deja Vu Cottage
Herna F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonnig, vars, rustig en veilig.

Die helder natuurlike lig, wat vanaf die tuin met sy pragtige groen grasperk en groot boom na binne die Cottage stroom, was die eerste wat `n mens opgeval het. Die tweede was die kraakvars netheid en geordenheid van alles, die derde was die mooi uitsig op die tuin en die rustigheid van die buurt. Dit het mens onmiddellik laat voel dat hier kan mens sommer lank tuisgaan. Die verblyf was inderdaad heerlik, maar hopeloos te kort. Alles wat mens nodig gehad het was daar, niks het geskort nie. Goed toegeruste huisie met `n gevoel van huislikheid. Sal dit regtig aanbeveel. Hierdie huisie en sy ligging bemark Sedgefield nie net as toeristebestemming nie, maar ook as `n buurt waarheen mens meen mens kan verhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Liewe Herna

Dankie vir die uitstekende resensie, u vriendelike woorde word baie waardeer. Dit was 'n absolute plesier dat u albei in ons huis bly en ook die skoonheid van Sedgefield en ons huisie waardeer. Ons sal jou graag weer in die toekoms graag gasheer.

Vriendelike groete

Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Divan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie gelukkig met ons naweek weg by Deja Vu Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Beste Divan,

Dankie vir die uitstekende resensie wat baie deur my en Robin waardeer word. Dit was 'n plesier dat julle in ons huisie kon bly. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Belinda

Deja Vu Cottage
Maretha K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons was so aangenaam verras met die kothuis en hoe netjies dit is. Alles in werkende toestand en wonderlike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Liewe Maretha,

Dankie vir die uitstekende resensie. Dit was aangenaam om u in ons huisie te kon huisves. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan sien.

Vriendelike groete,
Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Karen V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met klein kinders

'n Juweel in Sedgefield.

Ons sal enige tyd Deja Vu aanbeveel en sal definitief weer self daar bly. Dis 'n pragtige en goed ingerigte kothuis. Belinda en Robin het uit hulle pad gegaan om die kothuis gerieflik en mooi te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Liewe Karen

Dankie vir die uitstekende resensie wat u vir Deja Vu Cottage gegee het. Dit was 'n plesier om u 'n gesin te huisves en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete

Belinda

Deja Vu Cottage
Maurette W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurette W
Saam met vriende

Dit was ’n aangename verrassing en ’n ongelooflike naweek.

Die kothuis se afwerking binne is van net die beste, dit was pynlik netjies en skoon en het vars geruik. Dit is in ’n baie stil en mooi omgewing. Die tuin is pragtig versorg. Diefwering, veiligheidshekke en alarm is beskikbaar. Goed toegeruste kombuis. Dit is een van die beste kothuise waarin ek gebly het in ’n lang tyd. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Liewe Maurette

Dankie vir die uitstekende resensie wat u aan ons gegee het. Dit word baie waardeer deur Robin en myself en ons hoop om u weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete

Belinda

Deja Vu Cottage
Louise B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste, beste plekkie waar ons al oorgeslaap het, by verre!

Augustus 2017 - Belinda, ek doop jou nou sommer die Kit Kat-tannie! Vars blomme op die tafel, vir elk 'n Kit Kat in die kamer, kraakvars wit linne. Sjoe selfs 'n wasmasjien. Die pragtigste uitsig oor die vlei, 'n speelpark, loopafstand strand toe. Baie veilig. Mense, gaan skakel af, beleef die rustigheid wat Sedgefield jul bied en Belinda en Robin se persoonlike aandag aan elke klein detail. Baie dankie dat ons jul stukkie hemel op aarde kon deel vir 'n paar slapies. Sien jul gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Beste Louise,

Dankie vir die uitstekende resensie wat u aan Deja Vu Cottage gegee het. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Ena N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena N

Die verblyf was 'n heerlike, rustige ervaring.

Hierdie verblyf is uiters netjies en gerieflik en getuig van goeie smaak. Die huis is in 'n rustige buurt - beslis 'n plek om na terug te keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Geagte Ena

Dankie vir die uitstekende resensie vir ons huisie. Dit was 'n plesier om jou en Annelien te bedien.

Vriendelike groete

Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Erika J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustigheid vir die siel.

Ons het ons verblyf daar baie geniet alles wat ons nodig gehad was daar en meer ons kan dit regtig aan enige persoon of familie van 4 aanbeveel vir 'n rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Goeiemore Jaco

Dankie vir die uitnemende oorsig. Dit was 'n plesier om jou en Erica in ons huisie te laat bly. Ons sien uit daarna dat jul weer by ons bly.

Vriendelike groete

Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute excellent.

Deja Vu is an excellent choice. Belinda and Robin are great people. We enjoyed our stay. Very clean, very private snoozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Johan,

Thank you for the excellent review that you gave us. This is much appreciated by Robin and myself. It was a pleasure to have you and Isabel stay in our cottage and we hope to see you again.

Kind regards,

Belinda

Deja Vu Cottage
Ricardo B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B
Gesin met klein kinders

Fantastic accommodation.

My wife and I have been frequently spending our vacations in the Garden Route area, and this was our first time in Sedgefield with our two year old daughter. We had a great time staying at Déjà vu Cottage. It’s perfectly located and the space was great for our little one to run off what energy she had left for the day. The cottage is well equipped and there’s everything you’ll need to make the best of a lazy day staying in. Would definitely recommend Déjà vu Cottage to anyone and would most certainly return for our next vacation. Thank you Belinda and Robin.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Ek en my vrou gaan hou gereeld vakansie op die Tuinroete en dit was ons eerste keer in Sedgefield saam met ons tweejarige dogtertjie. Heerlike tyd by Deja Vu gehad. Dis perfek geleë en daar was lekker baie ruimte vir ons dogtertjie om al haar energie uit te woed. Die kothuis is goed toegerus met als wat mens benodig vir 'n lui binne bly. Sal beslis Deja Vu aanbeveel en self weer soontoe gaan met ons volgende vakansie. Dankie Belinda en Robin.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Ricardo,

Thank you for the excellent review. It was a pleasure having you and your family stay in our cottage and we look forward to your next visit.

Kind regards,
Belinda and Robin

Deja Vu Cottage
Niek B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, will be back soon.

Clean, pretty and has everything that you need. The garden with the big trees make this a very peaceful place for a holiday. We will be back and highly recommend this cottage. The hosts were very friendly and informative. Loved it!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, sal een van die dae terug wees.

Skoon, mooi en het als wat jy nodig het. Die tuin met die groot bome maak dit 'n baie rustige plek vir 'n vakansie. Ons sal terug wees en beveel die kothuis hoog aan. Die gashere was baie vriendelik en insiggewend. Mal daaroor!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Niek,

Thank you so much for the excellent review that you gave us which is much appreciated. It was a pleasure to have you and Robyn stay in our cottage and would love to see you again.

Kind regards,
Belinda and Robin

Deja Vu Cottage
Lacia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lacia V

Netjies, goed geleë en maklik bereikbaar.

Behulpsame eienaars, goed geleë in Sedgefield, maklik bereikbaar met voertuig, geen steil pad of baie trappe nie, dus stapvriendelik. Fasiliteite maklik om te gebruik met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Geagte Lacia

Baaie dankie vir die uitstekende resensie wat baie waardeer word deur ons. Dit was 'n plesier om jou en jou ouers bly by ons huisie. Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms.

Vriendelike groete

Belinda en Robin

Deja Vu Cottage
Brigitte G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Deja Vu Cottage en sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Geagte Brigitte
Dankie vir die uitstekende resensie wat baie waardeer word deur Robin en myself. Ons sien uit daarna om jou verblyf in ons huisie weer.
Vriendelike groete
Belinda

Deja Vu Cottage
Carel S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Sien die sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deja Vu Cottage se terugvoer

Dear Carel,
Thank you for your review which is appreciated.
Kind regards
Belinda and Robin

Deja Vu Cottage
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanlaan 3, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiOWRkNmYyLTAxNTgtNDBlNy04MTdmLWQ0YTI1M2YyNjhkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 3 Pelican Lane Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0204282 22.8045026