Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Zoete Rust

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 33 resensies vir De Zoete Rust
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cara L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L
Besigheidsreis

Very friendly and accommodating hosts.

We stayed over for a business function. Our hosts were very friendly and the breakfasts were very good. I can definitely recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertha L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gertha L
Enkelreisiger

Vuil.

Hondehare op die matte. Vloere was vuil. Wurms in die badkamer. Kamer het nie 'n bad gehad soos op die foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Goeiemore Gertha

Baie dankie vir jou resensie. Ek vra omverskoning vir die foto van die kamer wat nie opgegradeer is nie. Met die water en krag moes ons ongelukkig die bad verwyder. Ek sal daaraan aandag gee.

Ongelukkig met die honde is daar voetspore en hare, maar ek weet in jou kamer was daar nie omdat die honde nie in die gaste se kamers mag ingaan nie en het ek ook die matte en matras laat professioneel skoonmaak in begin van September.

Wat die wurms aanbetref is dit ongelukkig so dat die klein songololos maar in die huis inkom. Ongelukkig met veld voor en agter ons het ek nie beheer oor die natuur nie en gebruik ons ook geen gif nie.

Diens is altyd beskikbaar en was aangebied.

Aanvaar asb ons verskoning vir die ervaring wat jy gehad het.

Groete

De Zoete Rust
Inga C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga C
Enkelreisiger

Home away from home

Very friendly owners. Warm, inviting place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense en diens. Wonderlike gastehuis.

Dit is die aangenaamste mense en gastehuis. Pragtige plek en baie veilig. Hulle gasvryheid is uit die boonste rakke en 'n mens voel dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly jul het by ons kom oorbly.
Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en beter te leer ken.
Groete en ons hoop om jul gou weer te sien.

De Zoete Rust
Vukile S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vukile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a beautiful and cosy home.

Perfect for a weekend getaway with your significant other.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Thank you Vukile for staying with us.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the new year.

Kind regards
Zenobia

De Zoete Rust
Jan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Besigheidsreis

Die organisasie en ontvangs kon beter gewees het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Goeiemiddag Michelle

Ek vra omverskoning dat ek nie persoonlik hier was om jou te ontvang nie.
Alhoewel jy deur 'n agent bespreek het, moet al ons gaste 'n vorm invul. Ek besef dat gaste soms net vir 'n kamer bespreek en nie besef dat hul ontbyt ook kan bestel nie, daarom vra ons maar om seker te maak dat ons gaste gelukkig is.

Groete,
Zenobia

De Zoete Rust
Rozanne L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rozanne L
Enkelreisiger

Ek het nie daar oorgeslaap nie nadat die kamers bitter vuil was en my ervaring uiters sleg was.

Op aankoms was ek die opsie van twee kamers gegee. Die kamer wat oorspronklik vir my "gebook" was was so vuil dat ek geweier het om daar te oornag. Die bestuurder/eienaar het my toe na 'n tweede kamer geneem. Daar het die TV nie gewerk nie en die hele ervaring was uiters swak. Sy het aangebied om my by 'n ander gastehuis in te book, maar ek het genoem dat ek liewers self sal plan maak. Dit was reeds laat aand en ek het myself uit ge-check sonder om daar te oornag. Die eienaar het aangebied om my geld terug te betaal. Ek het foto's van die vuil kamers geneem. My vrou bestuur ook m 4 ster gastehuis in die Kaap en ek kan vir seker sê dat hierdie gastehuis glad nie op standaard is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Goeiemiddag Hendre

Ek vra weereens omverskoning vir die kamer se kwaliteit. Hierdie is en was, die eerste en laaste keer dat 'n klient ongelukkig was en gaan wees oor ons kamers.
Ek besef dat ek moes gekyk het dat die kamer skoongemaak is nadat die teëler klaar gewerk het, en nie net aanneem dat dit skoon is nie.

Weereens vra ons nederig om verskoning en betaal jou gelde vir jou terug.
Juan en Zenobia

De Zoete Rust
Hansie S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom - baie dankie!

Deernisvolle en begripvolle behandeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Goeiemiddag Hansie
Baie dankie vir jul kuier by ons asook vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Juan en Zenobia

De Zoete Rust
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Diens is puik, geriewe uiters netjies, ligging baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Besigheidsreis

Pragtige kamer, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ons is hartlik ontvang deur 'n baie vriendelike Zenobia. Ons kamer was ruim, goed toegerus, pragtig en skoon. Ontbyt was regtig baie lekker en sy het regtige baie moeite gedoen. Dit was alles wat die webtuiste belowe het en nog meer. Ek het opgelet dat hulle dadelik werk maak van enige negatiewe resensies en ek kan geensins iets verkeerd sê van die blyplek nie, behalwe, baie dankie. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Baie dankie Ronel. Dit was vir ons aangenaam om julle hier te kon ontvang en dat julle ons pragtige plek kon deel met ons.
Ons sien uit daarna om jul weer te bederf.

Groete
Zenobia

De Zoete Rust
Lorraine R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by De Zoete Rust.

Ons was vir 2 nagte by DZR en die huis is pragtig en skoon. Kamers is privaat en baie goed ingerig. Zenobia en Jean se gasvryheid oortref alles. Omdat ontbyt nie ingesluit is nie het ons vooraf gereël en beide oggende se ontbyt was regtig heerlik en vars voorberei. Ons het ook gevra om aandetes saam met hul te geniet en ons kan dit regtig aanbeveel. Die etes was beter as 'n restaurant-ete! Julle kan baie lekker kos maak! Ons sal definitief DZR aanbeveel en self weer daar gaan oorbly. Redelik sentraal en toegang tot hoofweë maklik. Nie te ver vanaf Midstream Medicross ook vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars met puik geriewe en gasvryheid.

Hoewel daar aanbouings plaasvind, het dit geen steurnis veroorsaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Baie dankie Erika
Ons is baie bly dat jul jul verblyf by ons geniet het. Ongelukkig vir vooruitgang het ons die bouery nodig maar ons sien so uit na die eindresultaat en hoop om jul te bederf in ons nuwe eenhede.

Groete
Zenobia

De Zoete Rust
Lorraine L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place with wonderful people.

We were welcomed and made to feel part of the family, everything was perfect and way beyond our expectations. We will definitely stay there again when we go to Pretoria. Zenobia and her husband went out of their way to accommodate us and make us feel welcome. We unfortunately did not see them to say goodbye as we left very early and will recommend them anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Thank you Lorraine. It was so nice to meet you all and we enjoyed having you with us.
Hope to see you soon.
Kind regards
Zenobia and Juan

De Zoete Rust
Jay M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jay M
Gesin met tieners

Not 4 star at all and overall a let-down.

The grounds and rooms don't look anything like in the pictures. The rooms are not soundproof and balconies are not private. There was not information on the place, in the rooms or told to us on arrival. The pool was covered the entire time we were there (3 days) and only uncovered when the owners chose to swim. We did not have breakfast, when we went down in the mornings there was no one around at all. The aircon leaked all over the bed and when I reported it, I got an "Okay". No "Sorry, I will fix it". Not what it is advertised as on the internet at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Zoete Rust se terugvoer

Good morning Jay

Thank you for your review. I am sorry that you did not enjoy your stay with us. Please accept my apologies for letting you as a guest down. We only cover the pool for the leaves and you were more than welcome to ask any one of the men working in the garden to open the pool for you. But I will look into it to have a information letter in every room in the new year. You did not book breakfast and that is why there was no breakfast, but If I knew you would like breakfast, I would have made you breakfast with the most pleasure. I am sorry about the aircon, I was just so surprised to hear that it leaked because I had them services the week before you came.
Please accept my apology.
Reegards
Zenobia

De Zoete Rust
Dan S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die mense is baie vriendelik en help graag, selfs al het mens 'n klein spesiale versoek die oggend voor mens inklok. Hulle het ons baie welkom laat voel. Die kos was baie lekker. Die kamers was baie netjies en ruim. Die plek is goed geleë met 'n groot winkelsentrum naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerllik. Ek het lekker gekuier en ontspan.

Die mense by De Zoete Rust is baie dierbaar en vriendelik. Ek het dit vreeslik geniet. Voel of mens weg is in die bos as jy wakker word met die diere daar. Ek sal verseker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S
Gesin met klein kinders

Awesome - what a stunning place!

Excellent service, will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Pragtige eiendom, uitstekende diens van Zenobia. Aangename ervaring. Sal De Zoete Rust enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christof D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christof D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, maar teleurstellende ontvangs.

Die gastehuis en tuin is pragtig. Dit is wanneer jy daar uitkom! Daar is geen aanwysings uit Gouwsstraat na die huis nie - die huis is in 'n systraat (gruispaadjie) vanuit Gouwsstraat en by die hek is ook geen huisnommer of die naam van die gastehuis nie. Gelukkig het ons 'n foto op die internet gesien en die gebou herken. By die hek aangekom, moes ons 'n paar keer die interkom druk voordat iemand die hek oopgemaak het. 'n Jong man het vinnig buitentoe gekom en aangedui dat ons enige plek kan parkeer en net so vinnig weer in die huis verdwyn. Ons moes 'n tuinwerker roep om iemand te soek wat ons kan ontvang. Dieselfde jong man het uit 'n kamer te voorskyn gekom - nie gelukkig dat hy gesteur is nie - en aangedui dat hy nie weet waar sy ma is nie. Ons moes ongeveer 10 minute wag voordat die gasheer opgedaag het en kort daarna die gasvrou, wat uiteindelik ons na ons kamer kon neem. Die kamers is gerieflik en ruim en die yskassie handig. Ons sou graag 'n beter resensie wou gee aangesien die gasheer en -vrou aangename mense is, maar ongelukkig is eerste indrukke blywend. Die feit dat daar niemand was om ons met ons aankoms te ontvang nie en ook 'n paar klein irriterende dingetjies wat gevolg het, maak dat dit moeilik is om met 'n geruste hart die gastehuis aan vriende en familie aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albrecht S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albrecht S
Enkelreisiger

Excellent value for money

Accessibility good; property in a good location - lovely home and gardens. Only criticism is the shower head isn't too nice, really battled to get wet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisha D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha D
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Baie lekker gebly en tuis gevoel. Gemaklike bed en lekker groot kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en uitstekende gasvryheid!

Voel regtig baie tuis en lieflike, ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelik. Baie rustige atmosfeer en baie netjies!

Pragtige mooi huis. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal ek terug gaan? Enige tyd!

Baie vriendelike en gasvrye mense. Het ons dadelik tuis laat voel met die intrapslag. Kos was fantasties en die huis en kamers is idillies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B
Besigheidsreis

Baie rustig, netjies en vriendelik.

Regtig `n fantastiese blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het lekker geslaap. Die kamers was gerieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J
Gesin met klein kinders

Rustig, gasvry en die perfekte ontspanningsplek!

Ons gesin het heerlik by De Zoete Rust gebly. Ons is gasvry ontvang en onthaal met tuisgemaakte, heerlike kos uit die boonste rakke. Ons beveel hierdie gastehuis beslis aan, en enige gas wat hier oorslaap is verseker van 'n heerlike rustige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon gasvrou baie vriendelik

Sal aan beveel vir enige een baie lekker gebly en dit baie geniet. Ons gaan Oktober weer da bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leryke K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leryke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik spesiaal en romanties! Uitstekende waarde vir geld!

Ons het so lekker gebly en hulle het soveel moeite gedoen met die kos! Die kos was "amazing" en die hele tyd daar was gemaklik, spesiaal en romanties. Dankie Zenobia vir julle moeite. Dit is inderdaad 'n pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Besigheidsreis

Dit was een van die aangenaamste plekke waar ek nog oorgeslaap het!

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Julle gasvryheid was ongelooflik en julle plek is voorwaar 'n lushof om in te bly. Hoop om julle weer spoedig te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Heerlik bederf

Baie dankie vir die heerlike bederf, en aandag aan detail! Lieflik gemeubileer, en 'n pragtige omgewing - het baie foto's geneem van die bruid. Sal jul beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Susan J
Besigheidsreis

Die seep, sjampoo, melk en haardroër is nie in die kamer beskikbaar nie.

Ruim vertrekke, mooi meubels, tuin en swembad. Dit is 'n woonhuis (eienaars gebruik huis vir primêre verblyf). Die kamers word verhuur. Die eienaars is nog besig met opknappings. Daar is diere (katte en honde) in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouwslaan 238A, Raslouw, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZjRiZDZmLWIwZjYtNGM0My1iZTM0LTRiOWZhZWRjYjRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 238A Gouws Ave Raslouw 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.851552773321 28.133368492126