Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Swarte Mossel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir De Swarte Mossel
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pieter O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike huis, presies wat ons verwag het.

Baie lekker gebly en die huis is uitstekend toegerus vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonelle R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle R
Gesin met klein kinders

Dit het met die intrapslag gevoel soos vakansie!

Ons het so lekker gebly, na 'n lang dag op die pad was dit net wat ons nodig gehad het. Ons is eintlik spyt ons het nie langer gebly by die akkommodasie nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O

Netjiese huis, volledig toegerus.

Die ruim huis is goed geleë, baie skoon en netjies. Volledig toegerus. Ons het heerlik gebly. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geta H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geta H
Enkelreisiger

Goeie ligging en heerlike huis.

Heerlike huis in die hoofstraat en stapafstand van die restaurant en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in Hondeklipbaai. Braai binnehuis is definitief 'n moet.

Sou waardeer het as die 2de badkamer beskikbaar was. 4 volwassenes met 1 badkamer is 'n stretch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Lots of flowers, even in the backyard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon huis, met alles wat jy nodig het.

Enkele probleempies opgetel, maar dit is blitsvinnig uitgesorteer. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Forika M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is 'n pragtige huis met al die geriewe en 'n lieflike uitsig oor Hondeklipbaai. Janene het vir ons gehelp toe daar 'n probleem opgeduik het en ook toe ons van ons klere daar vergeet het. Sal definitief weer hier wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V

Heerlik ontspan.

Huis het alles in wat 'n mens nodig het. Jahnen het op baie kort kennisgewing vir ons 'n koek gereël vir 'n verjaarsdag. Sy't absoluut over and beyond gegaan. Great diens en 'n lekker kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant.

Nog nooit daar gewees nie en was baie verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone B
Saam met vriende

Ruim huis en goed ingerig.

Baie netjies en skoon. Die ingeboude kaggel/braaiplek was 'n lewensredder, want dit was koud. Gemaklike beddens. Veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T
Saam met vriende

Heerlik gerus. Goed toegeruste eenheid. Uitsig oor die see was wonderlik.

Ons het die binnebraai baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfie K
Saam met vriende

Lekker groot huis met groot kombuis.

Sou dit nie vir 6 volwassenes aanbeveel nie, omdat daar slegs een badkamer is. Lekker binnebraai en kombuis goed ingerig. Lekker groot vrieskaste en yskaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H
Gesin met tieners

Die rustigheid van die natuur en omgewing en see-uitsig het my hart gesteel.

My hart verloor op Hondeklipbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is goed toegerus, met mooi uitsig.

Die geyser was net nie aangesit voor ons koms nie, en koue storte was eers ons lot. Die mense is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met vriende

Ruim en goed ingerigte woonhuis.

Ons het die rustigheid van die klein dorpie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Pragtige, rustige en netjiese plek.

Alles wat nodig is is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katarina H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katarina H
Saam met vriende

Great location. Stunning view. Peaceful and tranquil!

Beautiful accommodation - fabulous view - very clean. Check-in and out uncomplicated. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging. Asemrowende uitsig. Rustig en vreedsaam!

Pragtige verblyf - lieflike uitsig - baie skoon. In- en uitklok was ongekompliseerd. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Besondere plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila W
Gesin met klein kinders

Comfy beds, well equipped and peaceful.

We had a good meal at the Kreef and Dop. Wind was chilly however the children enjoyed the beach and we had a beautiful sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly by De Swarte Mossel! Netjies en goed toegerus.

Ons beveel vriende altyd aan om op Hondeklipbaai te gaan kuier. Is 'n juweel wat nog weggesteek word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Didi R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Didi R
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie dankie Janene, ons het heerlik gebly in jul huis. Goeie plek om af te skakel en rus. Ons het veilig gevoel, het alles gehad wat nodig is en kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie F
Gesin met tieners

Rustige omgewing weg van al die stad se lawaai.

Afgeleë , klein, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, everything we needed.

Spent 3 days during flower season - simple and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met vriende

Kort, maar aangenaam.

Baie lekker gebly. Pad na Hondeklipbaai is 'n nagmerrie. Op Facebook gevra vir die beste roete. Soveel reaksie, soveel verskillende menings. Maar dit is 'n deel wat ons nog nooit besoek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sidney P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney P
Saam met vriende

Die beste plek op die Weskus.

Fantastiese, vriendelike mense betrokke by die bespreking! André is 'n ster om spoedig ons water te kom uitsort en welkome advies oor besienswaardighede in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Gerieflik, lekker rustig en net wat 'n mens nodig het om te ontspan groot plus punt is dat honde welkom is.

Lekker wegbreekplek om te ontspan en net rustig te wees, weg van die besige bestemmings wat soms net te besig is as jy regtig wil ontspan. En ook dat honde welkom is maak dit baie meer gerieflik vir ons mense wat hulle graag wil saam neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick Y - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y
Besigheidsreis

Home from home with basic decor, a distant sea view and all amenities.

A chilled, no frills venue with a fire-pit, DStv and indoor braai, just make sure you bring some drinking water and order ice ahead of time as water and ice can be in short supply in Hondelkipbaai we discovered...but Petro did manage to sort us out with copious amounts of ice in the end.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina B

Heel gerieflik in 'n pragtige omgewing.

De Swarte Mossel is 'n gereiflike huis vir 'n paar dae in Hondeklipbaai. Die huis is heel netjies gemeubileer en die beddens is 'n bonus. Die omheinde erf sorg vir gemoedsrus vir ons hondjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Venetia S
Saam met vriende

Basies. Glad nie luuks nie.

Huis moet opgeknap word en beter skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Die huis lê effens eenkant, maar steeds deel van hierdie stil Weskusdorpie. As jy op die dek 'n glasie wyn geniet, kyk jy uit op die see, 'n skeepswrak wat effens regs lê en verder regs is daar 'n vuurtoring. Ons gaan kuier enige tyd weer en as ons kon sou ons sommer die huis koop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny S
Saam met vriende

Ons was vriendelik ontvang, die huis is goed toegerus en dit het in ons behoeftes voorsien.

My buitelandse besoeker en ek het Hondeklipbaai as basis gebruik vir besoeke aan die Namakwa Nasionale Park met die doel om vetplante in die park te besigtig. Die huis is basies, maar volledig toegerus en skoon. Die vetplant-diversiteit is verstommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malanie O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malanie O
Gesin met klein kinders

Pragtige en rustige huis.

Ons het heerlik gebly in die goed toegeruste huis. Die omgewing is pragtig. Die plek is mooi skoon en ons is vriendelik ontvang. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gedruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Baie beïndruk met alles wat wat ons gekry het. Sal dit beslis aanbeveel vir enige voorgenome vakansiegangers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMmIwMmMwLTlmMWQtNGQ2MC1iZGIwLTBlZGIzZmE3NjE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 21 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.314614 17.279398
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem