Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Herberg B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-straat 22, Eldoraigne X18, Centurion, 0046, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane.

By die De Oude Herberg kan jy luukse 4-ster-verblyf teen baie billike pryse geniet. Die atmosfeer is intiem, stylvol en warm, tog informeel en gemoedelik. Ons fasiliteite is smaakvol ingerig en ons slaapkamers is elegant en gerieflik, en word elke dag skoongemaak. Ons kwaliteit-beddegoed en matrasse verseker ook dat jy 'n goeie nag se slaap sal hê. Al ons kamers het en suite-badkamers met storte, en privaat ingange wat uitlei nat 'n patio wat met gemaklike stoele toegerus is. Die kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, haardroër en kluis. 'n Parkeerplek vir 1 motor per kamer word voorsien.

De Oude Herberg is net 'n paar minute van die Supersportpark, Centurion Winkelsentrum en die Unitas Hospitaal af geleë. Dit is ook binne stapafstand van die Weirda 2 Winkelsentrum af, wat 'n Spar, kitskosrestaurante, wassery, haarsalon, kroeg, OTM en heelwat meer bevat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir De Oude Herberg B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Clanwilliam-straat 22, Eldoraigne X18, Centurion, 0046, Gauteng
  • Gaste dink De Oude Herberg B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-straat 22, Eldoraigne X18, Centurion, 0046, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYTY5M2UxLTgyMGQtNDg2Ni1iMDEwLTYxYjM1M2IyYjkyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 Clanwilliam Street Eldoraigne X18 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.870475 28.156772222222