Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Doornkraal Vinotel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir De Doornkraal Vinotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Liesl F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi huis, vriendlike en behulpsame mense.

Goed ontvang, kos was ook baie lekker. So rustig ons het verslaap vir die eerste keer in 20 jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We stayed overnight en route to family in the Hemel and Aarde Valley, and we would do it again as it was a lovely peaceful place to stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Fantasties.

Ontbyt was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restaurant was topklas.

Ons het in die Kothuis geboek. Tuin op pad na kothuis moet asb. oopgesny word, ons voertuig het moeilik in- en uitgegaan. Kamers was mooi en netjies. Dalk warm komberse op die beddens sit. Was vreeslik koud. Baie dankie vir klein verwarmer wat in kamer was. Ons het by die restaurant geëet. Kos was fantasties! Springbok Carpaccio!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carika M
Gesin met klein kinders

Nice

It was a nice stay. It would be nice if the menu had more variety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elme R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme R
Gesin met tieners

This is a great place to stay.

We had a very pleasant stay, with helpful and friendly staff. They went out of their way to accommodate us, and we appreciate it. Food and stay was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Doornkraal Vinotel se terugvoer

Beste Elme
Dit was 'n groot plesier dat julle by ons kom kuier het, hoop ons sien julle gou-gou weer.
Mooi bly.
Eleane

De Doornkraal Vinotel
Christa L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Heerlike ondervinding!

Ou historiese gebou. As oud inwoner van Riversdal was dit altyd my begeerte om daar tuis te gaan en ek was nie teleurgestel nie! Aan al my verwagtinge vol doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Doornkraal Vinotel se terugvoer

Beste Christa,
Wat 'n voorreg was dit om jou as ou inwoner by ons te hê as gas. Ek is so bly jy het dit geniet en kannie wag vir jou volgende kuierkie by ons nie.
Mooi bly
Eleane

De Doornkraal Vinotel
Safety At Work S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S
Besigheidsreis

Vriendelike staff. Lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive F
Enkelreisiger

Goeie diens en ligging.

Wonderlike opknapping van ou Riversdale. Alles baie mooi en lekker, maar jammer dat internet so swak is in so 'n upmarket fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Doornkraal Vinotel se terugvoer

Beste Clive,

Baie dankie dat u by De Doornkraal Vinotel oorgebly het asook die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons waardeer u mooi opmerkings oor ons fasiliteite en personeel se diens. Ons verstaan dat die internet 'n belangrike rol in die alledaagse lewe speel en wil verskoning vra vir die ongerief wat u met die internet ondervind het. De Doornkraal Vinotel bestuur is tans in proses om die internetspoed en verbindings in die hotel te laat herevalueer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
De Doornkraal Vinotel span

De Doornkraal Vinotel
Helen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, net baie koud! Laaste week in Augustus 2019.

Die ontbyt was wonderlik! Die croissants het weggesmelt in jou mond - uitstaande! Die Franse dame wat ons bedien het, was puik! Sy het selfs vir ons padkos ingepak met 2 bottels mineraalwater! Die twee klein probleempies wat ons in die kamer ervaar het is vinnig opgelos - baie dankie! Die luukse kamer het nie elektriese komberse nie, maar 'n watersak is voorsien, asook 'n verwarmer. Ons het dus warm geslaap en nie koud gekry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Doornkraal Vinotel se terugvoer

Beste Helen,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.

Ons is verheug om te hoor dat julle jul verblyf en ontbyt by ons geniet het. Ons personeel neem alle opmerkings ter harte, met die oog om u verblyf by ons so gerieflik as moontlik te maak.

Augustus-maand is verseker een van die koudste maande en ons probeer ons bes om alle kamers vooraf te verhit.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
De Doornkraal Vinotel span

De Doornkraal Vinotel
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuretha R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zuretha R

Baie aangenaam. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Pragtige "compound" van ou geboue met tuin en sitplekke in die middel. Veilige parkering agter geslote hek. Heerlike kos, ruim porsies. Die geboue is baie oud en is pragtig gerestoureer, of bloot behou soos dit was - nostalgies, want dit laat dink aan oumas en oupas en hul plaashuise! Die kamers is gerieflik, en ons het die outydse meubels, baddens, ens. waardeer. Baie geselliger as kliniese moderne geboue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Die beste en ontbyt 5 uit 5.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike diens, kos en vriendelikheid.

Die kok het vir ons sy gunsteling-gereg, "Lamb Kleftiko", gemaak. Dit was ongelooflik lekker en 'n moet. Dit moet net 4 dae voor julle aankoms bestel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer mooi, maar diens by restaurant swak.

Die verblyf was mooi en gerieflik, maar die restaurant was bloot swak. Ons het meer as 2 ure vir aandete gewag, en is toe gevra of ons bereid sou wees om 'n verkeerde bestelling te aanvaar! Dit, nadat ek vroeër gevra is hoe gaar ek my hoender verkies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige plek. Alles was perfek, insluitend die personeel en die heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Doornkraal Vinotel se terugvoer

Dear Thea,

Thank you for taking the time to submit a review. It was an honor to have hosted you and we hope to see you again.
.

De Doornkraal Vinotel
Jan K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met tieners

Wondelik, die mense was so gasvry en die kos was fantasties!

Die gastehuis is 'n pragtige ou woonhuis, baie mooi opgepas. Die bed was heerlik, daar was alles wat nodig was in die kamer behalwe sjampoe. Die kos en diens in die aand was fantasties, wyn was ook heerlik. Die diens in die oggend was 'n bietjie stadig en kos goed. Die gasvryheid was so warm. Ek sal vir seker weer gaan as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, mense baie vriendelik. Die kos ook baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Die plek is baie netjies en die personeel baie vriendelik. Die kos was van uitstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter S
Gesin met tieners

Die diens was 5-ster en hulle kos was uitstekend!

Ons het baie vinnig 'n epos ontvang vanaf die hotel met bewys van bespreking. Die kok het ook vir ons 'n spyskaart ge-epos. Die diens was uitstekend! Ons het nog nooit so lekker geëet en gekuier nie. Ons het die Arni Kleftiko bestel. "By prior appointment - 24 hours notice. Chef Peppas prepares this traditional slow roasted Greek lamb using a whole square cut shoulder. Served on a platter to table with Ya Ya’s Patates,veg in season, pita breads and tzatziki. Serves four to six." De Doornkraal Boutique Hotel sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cibelle F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cibelle F
Gesin met tieners

Pragtige eenhede met uitstekende en vriendelike diens.

De Doornkraal Boutique Hotel was een van die beste oornag eenhede waar ons die afgelope Desember 2015 vakansie oornag het - beveel dit verseker aan.So ook die restaurant - heerlike smaakvolle geregte wat bedien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Wonderlike diens.

Verblyf was uit die boonste rakke. Die mense by De Doornkraal Boutique Hotel is vriendelik en baie gasvry. Kos is sowaar van die lekkerste borde wat ek al geëet het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndon A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentiek en ietwat romanties.

De Doornkraal is 'n oulike plekkie wat definitief sal byval vind by diegene wat hou van iets outentiek en ietwat romanties. Ons het twee nagte vir bed en ontbyt bespreek, maar het eintlik min van die omgewing gesien, aangesien ons meeste van die tyd aan 'n rugbytoernooi in Oakdale spandeer het. Die personeel is baie vriendelik en doen hul allerbes om jou tevrede te stel. Die ontbyt en aandete wat ons daar genuttig het was uit die boonste rakke en die sjef is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marce M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marce M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kos, wyn en diens in 'n pragtige plek!

Die personeel was baie behulpsaam en professioneel. Die restaurant se verskeidenheid maaltye en wyn was indrukwekkend en die kok was 'n absolute plesier om die wyntoer mee te doen. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eliz M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer en alle geriewe was fantasties. Uiters skoon.

Chef Chistopher is ongelooflik. Op geen stadium het ons gevoel soos net nog gaste in 'n hotel nie. Hy het uit sy pad gegaan om ons verbly spesiaal en baie gemaklik te maak. Sy kos was fantasties en die persoonlike aandag aan klein "detail" opmerklik. Definitief 'n juweel van 'n hotel en ons sal dit definitief aanbeveel. Alle personeel was vriendelik en selfs toe ons spesiale versoeke gehad het, was iemand altyd daar om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franscois D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franscois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well run establishment with attention to deatil

Excellent food, well run by Christopher and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese kamer. Baie spasie. Netjiese badkamer. Goeie diens. Lekker kos.

Professionele diens met netjiese skoon kamers. Ek sal De DoornKraal Boutique Hotel vir my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demona Charlotte S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Demona Charlotte S
Besigheidsreis

Baie aangenaam met alle nodige gerief.

Beveel De Doornkraal aan vir reisigers wat soek na pragtige kamers, rustigheid, heerlike kos en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Enkelreisiger

Excellent food and good service.

Excellent food and good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, gemoedelike atmosfeer en diens!

Verrassende blyplek. Riversdal het my verbaas. Die ou deel van die dorp, waar De Doornkraal geleë is, is mooi en skoon, so ook die gastehuis wat pragtig gerestoureer is en goed bestuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faan H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute wonderlike ervaring!

Christopher en die personeel het vir ons 'n onvergeetlike aand gegee! Dit het soos 'n volle vakansie gevoel. Hulle voel soos familie, maar net beter! Ons bring ons vriende of familie saam volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam en ons het regtig tuis gevoel.

Die area is skoon en die natuur is fantasties. Die mense wat ons ontvang het is vriendelik en baie hoflik. Ons sal verseker weer daar bly as ons daardie kant toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Aangename ervaring

Heerlike rustige atmosfeer en goeie kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice B - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janice B
Gesin met tieners

Peaceful and relaxing

A lovely place to take a break from a long journey and chill out. We had nothing to complain about - it really is a lovely place. We hope to be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lower Long-straat 8, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA831536d5dab51afc849d044eacdef4a137a8313407f9bf7cf9abadebc30b8835f749230e17163a0f7307c9614f41b7d4ab93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 8 Lower Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.088863618322 21.261954009533