LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Bruine Huis | LekkeSlaap
+34

De Bruine Huis

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Aug 2021 tot 31 Okt 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3623, Marlothpark, 1613, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 R3 960 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

De Bruine Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis omring deur luisterryke plantegroei. Dit is in Marlothpark geleë en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 privaat badkamers. Een van die kamers beskik oor 'n dubbelbed, twee het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv en daar is 'n volledig toegeruste kombuis. Die patio is toe en beskik oor braaigeriewe. Dit bied ook toegang tot 'n lieflike swembadjie.

Marlothpark het sy eie wild en spog met 4 van die Groot 5, uitsluitend olifante. Die Krokodilrivier vorm egter die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin en jy mag moontlik olifante gewaar wat in die rivier speel. Aangesien die wild ingekamp word, kan jy lekker veilig langs die rivier stap of bergfietsry op ons verskeie grondpaaie.

Neem asb. kennis dat daar meters op al die lugversorgers is.

Slaapplek

’n Bespreking by De Bruine Huis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir De Bruine Huis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Soeniestraat 3623, Marlothpark, 1613, Mpumalanga
  • Gaste dink De Bruine Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 400
Vanaf R3 960
per nag (vir 8 persone)
was R4 400
Vanaf R3 960
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3623, Marlothpark, 1613, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNTJmNzlmLTZlMGUtNDBiYi1iYWM0LTMyNTI4MDg3MGVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400, nou Vanaf R3 960  per nag (vir 8 persone) 49 5 1 5 3623 Soenie Street Marloth Park 1613 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.351050528998 31.808589617725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!