De Branders Nr 48
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
De Branders Nr 48 is 'n pragtige selfsorg-tweeverdiepingwoonstel op Hartenbos-strand, in die ATKV-vakansieoord. Die De Branders-kompleks is net 'n klipgooi van die see af met ononderbroke uitsigte oor die see van die woonkamer en die balkonne.
Ons bied gerieflike verblyf vir tot 5 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers op die onderste vloer, 'n ten volle toegeruste kombuis, leefarea en eetarea ook op die grondvloer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolf en ketel in. Die eetkamertafel het 5 sitplekke. Die eenheid het 'n balkon met see-uitsigte. Daar is ook 'n swembad en kinderswembadjie in die kompleks.
Die woonstel het 'n DStv-koppelpunt, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Gaste moet ook hul eie handdoeke saambring asb.
De Branders bied ook 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Gaste is welkom om van die swembadarea met sy braaigeriewe gebruik te maak.
Kinders kan by die verskeie vermaaklikheidsgeriewe besig gehou word wat binne stapafstand van die woonstel is, insluitend waterglybane, putt-putt, 'n warmwater-swembad en trampoliens.
Volwassenes kan visvang, gaan stap of draf na die riviermonding. Die Langeberg-winkelsentrum is net 5 minute se ry weg. George en Knysna is ook net 'n entjie se ry ver vir 'n lekker daguitstappie. Bootritte van Mosselbaai se hawe sal jou om Robbe-eiland neem of jy kan lekker middagete by een van die restaurante in die hawe geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by De Branders Nr 48 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Delmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Jaar gelys 9
Ligging
- De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders Nr 48 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 48, Paardekraalweg, Hartenbos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom