LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dassenheuwel Farm Stay & Cottages | LekkeSlaap
+126

Dassenheuwel Farm Stay & Cottages

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dassenheuwel Farm Stay & Cottages is naby Malmesbury geleë op 'n rustige koring-, bees- en skaapplaas.

Verblyf word in 3 eenhede naamlik Farm Stay House, Flower Kothuis en Windmill Kothuis gebied en bied slaapplek aan 9 gaste in totaal. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, badkamer met 'n bad of stort, lugversorging en kombuis of kombuisie.

Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 12 jaar in die kothuise toegelaat word nie.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Hout vir braai is te koop, doen asb navraag. Daar word voorsiening gemaak vir onbepaalde elektrisiteit om kragonderbrekings vry te spring.

Plaasaktiwiteite en aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, bergfietsry, die dorpswembad, fietsry en wyn- en olyfproe in.

Neem asb. kennis dat eenhede nie daagliks skoongemaak kan word nie, as gevolg van Covid-19-regulasies. Gaste kan ook inklok sonder om met mense in aanraking te kom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Dassenheuwel Farm Stay & Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dassenheuwel Farm Stay & Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d33f6e6d2ddb5659d14138567d2260cd8baaf8edb6814621197ebed86cd78758c7d52ba9d615ac4f48d2e22ae050d7a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Dassenheuwel Malmesbury 7299 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.465102268645 18.870584964752
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!