Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Das Kleine Wunder B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 7 Migmatite Laan, , Centurion, 0014 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum.

Ons het twee 2 kamers met enkelbeddens, 1 tripel-kamer en 1 dubbelkamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging, TV met sekere DStv-kanale (hotel-pakket), yskas en 'n en suite-badkamer. Gratis WiFi is ook beskikbaar in jou kamer of in die sitkamer-area en daar is 'n verhitte swembad, lapa met braaigeriewe en 'n konferensielokaal, met plek vir tot 12 afgevaardigdes, tot jou beskikking.

Die tarief sluit 'n volledige ontbyt in wat vervang kan word met 'n kospakkie op versoek. 'n Wasgoed- en droogskoonmaakdiens is ook beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Das Kleine Wunder B&B is naby aan OTM's, 'n Pick n Pay Hipermark, Unitas hospitaal, Supersport Park, verskeie hoofweë en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Das Kleine Wunder B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • No 7 Migmatite Laan, , Centurion, 0014 , Gauteng
  • Gaste dink Das Kleine Wunder B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 7 Migmatite Laan, , Centurion, 0014 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMDVlYjIzLWQ5NjAtNGQ1Yy1hODI2LWYyZTI5NDEzZTY4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 No 7 Migmatite Avenue Zwartkops Ext 8 0014 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.871962 28.173955