Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daddy Long Legs Art Hotel

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Long Straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry om die eenhede soos hulle wil te versier en dit is waarom die versameling hotelkamers so 'n avontuurlustige, snaakse en soms ironiese uitbeelding van die Kaap se kontemporêre landskap bied.

As jy in een van die 12 unieke kamers kom kuier is dit asof jy deel is van 'n interaktiewe kunsuitstalling. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike kroeg en sitkamer is die ideale plek om mede-reisigers en plaaslike inwoners te ontmoet. Ontspan, bestel 'n drankie en sit op die balkon en geniet die kleurvolle atmosfeer van Langstraat ? Kaapstad se kreatiewe en eksentrieke hart.

Daddy Long Legs is perfek vir gaste wat op soek is na 'n outentieke Kaapse ervaring. Kom ontmoet allerhande mense hier en verken die karakter van die naglewe in die middestad en die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 29 resensies vir Daddy Long Legs Art Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 134 Long Straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Daddy Long Legs Art Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Long Straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXpoIqPFKqBe9ol00m8JxKuUmE0oRq8qKI2plhxUMbvOgWeZSL0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 134 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.923724215709 18.417579308152