Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cura Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 28 resensies vir Cura Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Derek C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Derek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nooit weer hier oornag nie!

Die ontvangsarea word ook gebruik as die was kamer vir al die linne, daar was nie eers n plek waar ons kon sit nie. Ek moes webtuiste bel om betaling te bevestig (soos deur die ontvangsdame beveel), webtuiste het die ontvangsdame ingelig dat bewys van betaling al 'n geruime tyd terug per epos aan hulle gestuur was! Die hek waar ons moes deurstap is so nou dat jy basies jou tasse oor die muurtjie moes optel om deur die hek te kon pas. Net links van die hekkie lê al die tuin vullis teen die muur, binne in die vuil swembad was daar 'n plastiese stoel gewees. Geen warm water gewees om te stort of bad nie. Om 07h30 die volgende oggend toe stap die ontvangsdame rond in haar nagklere tussen die gaste wat vir my 'n baie swak beeld is vir die lodge. Ek het nog vir my vrou gesê dat ek dankbaar is ons het nie besluit on ontbyt daar te eet nie! Ek was bitter teleurgesteld in die personeel, die algemene toestand van die geriewe, geen warm water ens. en sal beslis nooit weer hier oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Liewe Derick,

Baie jammer dat jy n onaangename ervaring by Cura Lodge gehad het. Ons wil jou net meedeel dat die vorige bestuurderes bedrog gepleeg het en oornag weg is. Petru het vinnig as temp ingekom en ons het net seker gemaak van die betalings aangesien sy niks daarvan geweet het nie.

Oor die linne wat nog nie in die linne kas weg gepak was nie, vra sy groot onverskoning want die eienaares het terug gekom van Colesberg af om al die linne oor te was , vanwee die vorige bestuur en sy het jou glo onverskoning gevra en verneem dat die verskoning aanvaar was. Ons het nie n verklaring oor die warm water nie want die kamer het sy eie geyser en ons het dit nou weer getoets en die water is vuur warm.

Wat die swartsakke aan betref, die munisipale fullis verwydering het heeltemal ineen gestort hier by ons en ons het die sakke ingebring om dit die volgende oggend privaat te verwyder aangesien die honde die verskeer deur die nag.

Die stoel wat in die swembad gewaai het was weens n verskriklike storm wat ons vroeer die dag gehad het en die tuin jong het dit die volgende dag verwyder, weereens groot onverskoning daaroor. Ons vra ook onverskoning dat julle vir Petru in haar nagklere gesien het toe sy die hekke gaan oopsluit het, maar sy moes vroeg vir die werkers oopsluit.

Ons wil ook net graag onder julle aandag bring dat ons wel nou n nuwe bevoegdigde bestuurderes aangestel het wat baie bekwaam is.

Ons vra weereens groot onverskoning vir julle ongerief.

Groete

Cura Lodge

Cura Lodge
Mara S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense het geraas tot na 2:00. Klink of hulle in dieselfde kamer as ons was.

Dink dit was die eienaars wat so geraas het tot na 2 uur in die nag. Kamers is na aan mekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Klaas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het 2 nagte by Cura Lodge oorgeslaap op die 14 de Feb en die 27ste Feb.

Die 14de Februarie 2022 was daar nie regtig 'n probleem nie, die kamer was netjies en skoon, die 2 wasbakke in die badkamer se proppe het glad nie geseël nie, en die 2de persoon kon nie stort nie want daar was nie genoeg warm water nie. Ek het elke keer dieselfde kamer bespreek, toe ek op die 28ste arriveer het hulle my in kamer 6 geplaas wat ek nie bespreek het nie, die kamer was verskriklik warm, die waaier en die lugverkoeler het nie gewerk nie, toe ek die eienaar vra hoekom ek die kamer moet gebruik het sy vir my gesê dat daar 'n dubbel bespreking was en sy reeds ander gaste in Kamer 7 geplaas het, en dit was die kamer wat ek bespreek het, die volgende wat gebeur is dat daar geen warm water in die stort was nie, soos geen, hulle het nie eers die moeite gedoen om die probleem reg te stel nie, het nie eers aangebied dat ons in 'n ander kamer kan gaan stort nie, hulle het vir ons 'n ander waaier gebring, dit was baie warm, ons kon ook die veiligheidsdeur nie sluit nie, want die slot was stukkend so ons moes die skuifdeur toemaak en sluit, wat dit onmoontlik gemaak het om vars lug in die die kamer in te kry, so Cura Lodge is dan nou af n "no Brainer" vir ons. Vriendelike groete, Klaas en Sarie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Goeie dag Claas en Sarie
Ek is jammer dat jul ongelukkig was met die verblyf by cura Lodge
Ek het goed gedink om jul kamer te skuif na kamer 6 omrede dit meer gemaklik sou wees met jul hond.
Dit was n paar warm dae in Bloemfontein, ons gebruik ongelukkig nie die aircons tydens Covid tydperk nie vir ons gaste se eie gesondheids risiko.
Die waterdruk in Bloemfontein was en is steeds baie laag maar ons kon dit vir jul uitsorteer.
Ek was nie bewus dat jul gesukkel het met die deur slotte nie, die skuifdeur se slot is op n ongemaklikke plek maar ek het nou ook gaan loer en kon nie fout vind met die sluit daarvan nie.
Weereens jammer oor die ongemak, en dankie vir die terugvoering ons wardeer enige insette , sleg of goed, sodoende kan ons opskerp waar ons moet om ons gaste almal n waardevolle oorbly te waarborg.

Cura Lodge
Heleen V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Heleen V

Baie onprofessioneel.

Voorafbespreking doen vir swembad en of braaigeriewe. Bog, dis 'n lodge - moet beskikbaar wees vir alle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, very friendly and accommodating.

For a one night stay over it's perfect, dinner was good. Not exactly private with the swimming bath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geslaap.

Aandete en ontbyt baie swak. Stort baie klein. Kombuis donker, lig was geblaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P
Saam met vriende

Baie netjies en gemaklike verblyf.

Vriendelike diens. Netjiese, skoon verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is baie professioneel en verwelkomend.

Cura Lodge is gerieflik geleë in Bloemfontein en die diens is uitsonderlik. Ontbyt is heerlik (ongelukkig was hul krag af tydens ons verblyf) wat buite hul beheer was en hul groot om verskoning gevra het. Die personeel is vriendelik en gasvry. Die kamers is baie netjies en beddegoed baie skoon. Dit was ons tweede keer daar en sal vir seker as ons weer in Bloemfontein kom daar tuisgaan en enigiemand aanbeveel na Cura Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda L
Saam met vriende

Baie netjies en gemaklik, goeie diens ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice room.

Had a pleasant stay. Private with good security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen aircon.

Die aircon was 'n issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joeninne J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die aandete was baie smaaklik en die personeel besonder behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taina R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik.

Dit was 'n gerieflike plekkie, idiaal gewees vir twee mense, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonio R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio R
Enkelreisiger

Sal weer van Cura Lodge gebruik maak.Dankie vir julle goeie diens.

Kamer was skoon en netjies. Veilige gevoel in Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Baie Dankie Antonio.
Kom gerus weer.

Cura Lodge
Kobus E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, baie vriendelike personeel.

Kamers was mooi skoon, en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons is altyd tot jul diens.

Cura Lodge
Karin B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Enkelreisiger

Baie goeie, vriendelike diens en netjies.

Ek was baie verras. Baie skoon en netjies en vriendelike ontvangs. Baie dankie. Sien julle weer volgende maand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien B
Enkelreisiger

Baie rustige atmosfeer, skoon en netjies.

Ek het so lekker hier gebly. Die kamer was baie gerieflik en ruim. Ook netjies. Was regtig aangename atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delon V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en het al klaar vir vriende aanbeveel! Nice.

Ons kon lekker self ons eie braai-ding doen, niks ander aftrekkings en mense wat pla nie. Privaat, netjies en baie modern volgens my. Sal definitief weer soontoe, nie eers ander plekke opsoek nie. Dis booked for life! Altyd daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Hi Delon
Baie dankie, ek is so bly jul het dit geniet. Ons gaste is baie spesiaal vir ons, en sal altyd net die beste ontvang, sien jul weer. Groete, Suzie.

Cura Lodge
Sandri V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandri V
Gesin met tieners

Goeie keuse.

Vriendelike mense. Veilige opset. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer. Julle is baie welkom.

Cura Lodge
Belinda T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda T
Gesin met klein kinders

Gerieflike oorslaapplek vir oornag met kinders.

'n Aanbeveling vir lang reisigers om te oornag. Vriendelike personeel, gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cura Lodge se terugvoer

Baie dankie, altyd welkom.

Cura Lodge
Ludo B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename oornag verblyf.

Sien die sterre wat toegeken is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Was gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.

Enigste kritiek is dat daar 'n deur was wat na 'n ander eenheid (of hoofeenheid) gelei het en om 20:30 die aand het 'n klein kind op sy skopfiets begin ry in die eenheid wat steurend was. Daar het ook ander gaste later in die aand arriveer en heen en weer voor ons venster geloop en hard gesels, maar dit is nie iets wat die Lodge iets aan kon doen nie. Verder lekker gebly en was goed ontvang. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Die kamers is groot met alles wat jy mag nodig kry. Die aanwysings en ontvangs is ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja P
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie mooi en skoon kamers. Lekker groot en ruim. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Venetia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie tevrede nie!

Ons het daar aangekom na 8 ure op die pad en nie die “hartlike gasvryheid” ontvang soos genoem in die oorsig nie. Ons bespreking was in 'n Standard Double Room maar ons is in 'n Family Room ingedruk (so het dit gevoel!) waar opknappings nog onlangs gedoen is. 11 uur die aand het jong mense in die kamer langsaan 'n vreeslike geraas gemaak en dit het ook geklink asof iemand op die dak rondloop! Die waaier in die kamer is glad nie voldoende vir die warm Bloemfontein weer nie. Algeheel was dit glad nie ‘n goeie ondervinding nie, sal nie weer daar bly nie en sal ook niemand daarheen aanbeveel nie.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Not satisfied!

We arrived after 8 long hours on the road and we were not warmly welcomed as promised by the overview. Our booking was for a Standard Double Room, but it felt like we were squeezed into a Family Room where renovations had recently been done. At 23:00 young people in the room next door made a huge noise and it sounded like someone was walking on the roof! The fan in our room was not sufficient for the hot Bloemfonteint weather. All in all it was not a nice experience. We won't be staying there again and would also not recommend it to anyone.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J
Besigheidsreis

Perfekte Bloemfontein-oornagplek!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J
Besigheidsreis

Perfekte oornagplek, alles wat jy nodig het is daar!

Dis die perfekte oornagplek in Bloemfontein. Naby die snelweg, met alles wat ek voor gevra het. Suzie en Belinda het uit hul pad gegaan om my verblyf so lekker moontlik te maak, en my selfs van kamer verskuif om seker te maak ek is gelukkig. Veilige parkering, skoon en netjies, al die geriewe vir oornagverblyf boonop goeie diens - van nou af is dit my enigste verblyfplek in Bloemfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met tieners

We had a wonderful stay.

Nice spacious rooms, clean warm blankets and all. Very nice breakfast, and even evening meals ready when we got back late at night. Can honestly recommend Cura Lodge specially for an overnight stay on way to Western Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R816
R816 R694
per nag, vir 2 mense
Vanaf R816
R816 R694
per nag, vir 2 mense
Vanaf R816
R816 R694
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pellissier-rylaan 128, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmZDA0MDE3LTc4YjMtNDE3ZC04NTNjLTZmYjNjYzllNjg2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R816 nouVanaf R694 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 128 Pellissier Drive Pellissier 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14948 26.16379