Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Créer du Courage - Secundi

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Créer du Courage - Secundi
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carol C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The unit is fantastic, clean and a convenient place to stay for those medical procedures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien jul weer, heerlik gebly.

Pragtige netjiese verblyf. So sentraal. Het alles wat mens benodig. Sal vir seker weer kom draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrielle D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle D
Enkelreisiger

Comfortable, with the host going out of her way to assist.

What a wonderful reception I received at Crèer du Courage! The host treated me with the utmost kindness, patience, and understanding during a stressful and emotional time. She was such a blessing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mija K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mija K
Enkelreisiger

Pleasant and calm.

It was great, thanks for the great service. It would be great if there was a full-length mirror to use, perhaps one can consider this for guests who are traveling for work and functions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlien R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien R
Enkelreisiger

Ek het net daar geslaap.

Ek was by die Nasionale MDS skietkompetisie op die militêre skietbaan naby die Voortrekkermonument.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, Netjies, Veilig en in die regte area geleë.

Net soos wat ek in die besoekersboek gesien het hoe mense die plek oor en oor bespreek, sal ons ook vir seker gebruik maak van Crèer du Courage - Secundi omdat dit die perfekte plek is om te oornag. Die plek is netjies en dit was veral lekker om die kinders buite te hoor baljaar as die senuwees oor die besoek aan die hospitaal redelik stresvol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé B
Saam met vriende

Baie netjies, veilig en het net genoeg van als wat mens kan benodig.

Ons was vriendelik ontvang het al die nodige inligting vroeg ontvang wat maklik verstaanbaar was. Het ook baie lekker geslaap was rustig, baie veilig gevoel en die plekkie is goed ingerig met als wat mens kan benodig. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en goed geleë. Waarde vir geld. Voel tuis as jy inloop.

Plekkie is baie veilig in 'n kompleks met 'n wag aan diens. Geleë naby hospitaal en sentrum. Jy het 'n hele woonstelletjie vir jouself en sal verras wees met die spasie wat jy het. Selfs 'n swembad voor die plek as jy dit wil gebruik. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private and wonderfully peaceful.

The only problem was an unhelpful guard at the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige hawe na 'n emosioneel uitgeputte besoek aan die hospitaal.

Ek sal dalk net die aanwysings om daar te kom probeer omskryf. Die bord op die straat was nie dieselfde as waarvoor ek gesoek het nie. Dit is 'n baie besige straat buite en ander mense weet nie dat jy soek nie. Die motors het in die hek gestaan waar ek wou inry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon, gerieflik en bekostigbaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amori S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amori S
Enkelreisiger

Netjies.

Daar was elke aand 'n geraas van mense wat hard gekuier het, baie naby aan die kamer waarin ons tuisgegaan het en dit was baie onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was beïndruk.

Ek het minder verwag maar was aangenaam verras. Baie skoon, netjies en gerieflik. Baie naby an Unitas hospitaal. Marna was baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie waarde vir geld en sal die plek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Alles wat nodig was was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Créer du Courage - Secundi se terugvoer

Baie dankie.
As ons gaste gelukkig is, klop ons harte warm.

Créer du Courage - Secundi
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239