Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Country Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alti V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alti V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Lekker gebly, net te kort. Kan miskien beter matrasse hê. Nie 'n glymatjie in die badkamer wat nat kan word nie. Baie glad na die stort toe teen die muurkant by die toilet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dion V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion V
Enkelreisiger

Simple, clean and comfortable.

Quiet, neat and comfortable. A very good choice for a stay over. Just remember to bring cash if you want to buy firewood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Gesin met klein kinders

Country Cottage is perfek vir 'n oornag met 'n klein gesin!

Ons het heerlik gebly. Dankie! Dit was perfek vir ons as gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie nagrus op die plaas. Skoon netjies en alles wat mens nodig het.

Sal baie beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janco P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Gerieflik, troeteldiervriendelik en mooi.

Baie mooi en rustig, net buite die dorp. Heerlike huisie en omheinde erf vir die woef. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Gemaklike beddens en kussings. Sal weer bespreek.

Ons derde keer dat ons hier bly. Heerlik gebly soos altyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Wonderlike plekkie op die plaas!

Dit was so 'n heerlike ervaring op die plaas! Dit is min dat 'n mens so baie sterre kan sien in die nag. Die plekkie was skoon en netjies en ek sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en netjies.

Heerlike stil en netjiese verblyf. Ons hondjies was veilig en het die omheinde tuin baie geniet. Baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, veilig en skoon.

Dit is ons tweede keer wat ons hier bly. Net so skoon, veilig en vriendelik soos vorige besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl G
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en meer as genoeg onder die Karoo-sterre!

Regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L

Rustig. Netjies. Lekker geslaap.

Als wat nodig is in cottage. Hondekinders veilig binne omheinde erfie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel P
Saam met vriende

Aangenaam en knus.

Netjies en skoon - gerieflik vir 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en rustig.

Baie gemaklike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met alles wat jy benodig.

Net buite die dorp, maklik om te kry, privaat erfie met heining en hek, alle toerusting beskikbaar. Het twee probleme by vertrek aan eienaar rapporteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Cottage se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit en probeer net altyd my bes.

Country Cottage
Piet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek. Google sukkel net om die plek te kry. Werk op die eienaar se aanwysings, eerder as Google.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli P
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, baie rustig en mooi.

Lekker rustig gebly. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Sleepover in Beauford Wes.

The place is very farm and quiet, but problem with Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek weg van enige geraas.

Dit was soos 'n oase, vriendelike diens, netjies en rustig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is stil onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met vriende

Beautiful place. Apartment is well equipped.

Very nice place. Felt like holiday minute you step in to apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Skoon, netjies, lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel as jy wil oorbly in Beaufort-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Peaceful, quiet, full DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, ruim en privaat.

Pad na Country Cottage ongelukkig onrybaar wanneer dit reën - ons het vasgeval in modder en moes bel vir hulp om uitgesleep te word - hiermee was ons gasvrou dierbaar en uiters behulpsaam ten spyte van vroeë oggendure, en het hulp gestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met geen pretensies nie.

Ons het die heeltemal toegespande plekkie vreeslik geniet met ons 2 hondjies. Hulle kon na hartelus baljaar, alles was silwerskoon, lekker ys in die vrieskas, heerlike stort, en broodnodige lugversorging wat die hele plekkie verkoel. Lieflike braaiarea ook. Grondpad kan dalk na baie reën bietjie moeilik wees vir gewone motors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Gesin met klein kinders

Baie lekker oornagplek. Veilig en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgebly, ons het die plaas-atmosfeer so baie geniet.

Baie dankie Hannetjie vir vooraf rigting-aanwysings stuur, vuurmaakhout reeds daar en heerlike oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja L
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Pragtige plekkie, baie netjies en bietjie uit die geraas van die dorp. Lekkerste oorslaapplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel G
Gesin met klein kinders

Puik, skoon en netjies verblyf en naby aan die hoofweg.

Die cottage is baie naby geleë aan die hoofweg, en maklik om te vind. Die cottage is goed uitgerus vir 'n oornag na jou volgende bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R
Gesin met klein kinders

Vreeslike oulike plek.

Ons het vreeslik lekker gebly. Skoon en netjies en genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Gesin met klein kinders

Ideaal vir oorslaap op pad Kaap toe vanaf JHB.

Netjiese, skoon plekkie met lugversorging vir daardie warm ligging. Behulpsaam en veilig. Daar was melk in die yskas vir koffie ─ hoeha! Sal weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Baie rustig. Goeie braaihout. Lekker geslaap. Pragtige sonsondergang. Het die klein swaeltjies in die nes bo die voordeur geniet. Lekker vars knoffel by die eienaars gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Gesin met tieners

Very comfortable and clean. Homely feel.

Such a wonderful place. Had a garden for my dogs to run around in. Very homely and had everything we needed. Would definitely recommend. Hannetjie was wonderful to deal with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizandre H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizandre H

Lekker naweek weg uit die stad. Sal weer die plekkie bespreek. Het ons naweek baie geniet.

Perfek vir ons familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Ideale oornag op pad af Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met vriende

Ruim eenheid met groot tuin.

Ons is vooraf in kennis gestel van die sleutelhouer se kode, maar nooit laat weet waar dit is nie. Gelukkig kon ons dit opspoor agter die pilaar na bietjie rondsoek. Dis nogal 'n goeie idee as daar niemand is om die sleutel by te kry nie! Die eenheid is lekker ruim binne en voldoen aan alles. Daar is ook 2 skadubome waaronder jou kar kan staan en die erf is ruim en omhein. Ons het 4 honde gehad en hulle kon gerieflik rondhardloop en bene rek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met vriende

Lekke rustige plaasatmosfeer

Lekke naby N1, skoon, netjies en veilig. Lekke braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Gesin met tieners

Heerlik geslaap.

Rustige en gemaklike oorslaapplek. Gedeelte is grondpad. Uit die dorp, maar naby N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie D
Saam met vriende

Uistekend gasvry, uiters beïndruk.

Baie beïndruk, doen ekstra moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R

Skoon en netjies.

Vir seker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie Z
Gesin met tieners

Volledig, skoon en baie gerieflik.

Foto net misleidend. Uitsig nie baie goed of mooi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Baie netjies, en rustigheid.

Gerief soos eie huis, en die oopte - ons van die stad af het dit geniet. En baie baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Gesin met tieners

Perfek geleë met 'n onbeskryflike rustigheid.

Perfek geleë met als wat nodig is om die aand te geniet.. Insluitend 'n asemrowende sonsondergang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf-opsie!

Vriendelike diens - baie behulpsaam. Netjies, ruim, alle geriewe beskikbaar en in werkende orde. Stil/kalm omgewing, veilig - ons sal beslis weer hier oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruani F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruani F
Gesin met klein kinders

Oor as genoeg.

Lekker rustige volledig toegeruste tweeslaapkamerplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en ontspannend.

Sal beslis weer oorslaap. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Sal net die aanwysings aanpas en van albei rigtings stap vir stap meld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met vriende

Was puik. Alles wat nodig is vir oornagverblyf is beskikbaar.

Puik het baie lekker daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette P
Gesin met tieners

Pleasant.

Friendly hostess. Clean and spacious. We enjoyed our stay. The aircon was a big bonus. Only recommendation to put fans inside bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlia F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlia F
Saam met vriende

Skoon en netjies. Goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang. Die huisie is baie skoon en netjies. Die huisie is goed toegerus en daar is als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagverblyf op pad Kaap toe.

'n Baie goed toegeruste wooneenheid teen 'n billike tarief. Sal beslis weer hier wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizanne M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne M
Gesin met klein kinders

Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het, sal dit definitief aanbeveel.

Ons was twee mammas met 3 klein kindertjies by ons en wou die lang rit van die Noordkaap tot in die Kaap opbreek. Country Cottage was absoluut perfek! Omhein, dus veilig vir die kinders om te speel. Kinder-vriendelik. Het heerlik geslaap. Lekker plaas-gevoel en heerlik stil in die Karoo. Lekker groot stort. Het lekker uitgerus die volgende oggend die laaste skof terug huis toe aangepak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Country Cottage se terugvoer

Goeie dag Marizanne,

Baie dankie ons waardeer die terugvoering
Hannetjie

Country Cottage
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwesig, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJZU8zBYSMng88wkcO4PwySYcpIOQ4SHuFL6fZAw6t6MhZjbGT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Nuwesig Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.32532 22.642554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem