by Cottage Away | LekkeSlaap
+9

Cottage Away

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-weg 11, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cottage Away is 'n lieflike selfsorgtuinkothuis op die bestuurder se perseel in Empangeni.

Die kothuis bied slaapplek aan 1 tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Daar is 'n privaat tuinkothuis waar gaste kan sit sonder om gepla te word. Daar is ook 'n braai-area buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage Away sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sable-weg 11, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-weg 11, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA560178d4ebeb86c0a5269cf804865bf4dcc3dc8a903535df58600da102707ac7a1283a72347f4dde4704ba8311a9fc95150e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag, vir 4 mense 11 Sable Road Empangeni 3800 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -28.7565165 31.9049741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem