Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corporate Executive Apartments @ Aardstay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 2 resensies vir Corporate Executive Apartments @ Aardstay
Netheid
1.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Stephanie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stephanie M
Gesin met tieners

Teleurstellend

Ons het plek bespreek op die grondverdieping (wat aan ons bevestig is), maar woonstel was op die derde verdieping. Die woonstel se deur en veiligheidshek is stukkend, dus ons het skaars geslaap omdat mens bang is in die area. Die geraas deur die nag tot baie laat is sleg veral vir 'n besigheidspark waar ons weer moes vroeg opstaan vir 'n vol dag. Die plek was nie skoon nie en die breekware is nie bruikbaar nie. Ons voel nie die plek is goeie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Corporate Executive Apartments @ Aardstay se terugvoer

Dis jammer vir die opmerking,maar ek neem kennis is belowe n beter diens.

Dankie,
Johan

Corporate Executive Apartments @ Aardstay
Sonja S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S
Gesin met tieners

Appalling.

Firstly I must say that out host Johan tried his best to remedy matters. The apartment was dirty, the picture on the website is misleading, all websites shows this as a four star which it is most definitely not. It is advertised as being services daily which is also not the case. There was no air conditioning however the owner bought us a fan. On contacting TravelGround they contacted the host who then moved us to another property. However servicing of the department was not included in the rate. Pointed out to owner that on some websites it confirms that there is air conditioning and he confirmed that he would rectify that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanridge Village, Lever Pad, Midrand, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjVlZTg5LTAyY2YtNDAxNi05M2FmLTc1ZDUxZmU1MzczYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 Sanridge Village Lever Road 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.974433475946 28.117449326389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem