Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Dreams & Sea-side Spa

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir Coral Dreams & Sea-side Spa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deborah D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little heaven on earth for pets and parents.

Lovely tranquil and relaxing unit. Best part, our fur babies loved their holiday and beach walk. The jacuzzi was the cherry on the top. Hostess so warm and welcoming and very accommodating, thank you. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Deborah, thank you for choosing Coral Dreams for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. We are pleased that you had a wonderful time. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Johan and Chantelle

Coral Dreams & Sea-side Spa
Jacques N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our visit was fantastic and we had a great time relaxing. The accommodation is extremely luxurious.

My stay was absolutely fantastic. The accommodation was very classy and luxurious. Our hosts were very friendly and helpful. On arrival, we were well received and shown around to ensure that we were familiar with everything and how everything worked. The unit was well equipped, and we needed nothing additional. The spa jacuzzi is a wonderful feature of the unit and assisted when the weather did not allow leisure on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Jacques, thank you for choosing Coral Dreams for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. We are pleased that you had a wonderful time. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards, Johan and Chantelle

Coral Dreams & Sea-side Spa
Paulo D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, homely, clean and cosy.

The most amazing place with a spectacular view, Extremely close to the beach. Could hear the waves all night. Just a short walk to shops and restaurants. loved the jacuzzi. Will highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Paulo, thank you for choosing Coral Dreams for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards Johan and Chantelle

Coral Dreams & Sea-side Spa
Rory C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rory C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay. Very comfortable unit, with secure parking, and easy drive to shops and restaurants.

Everthing you need is near to you. Terrific walks on the beach. To get to the beach is a very easy walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Rory, thank you for choosing Sea-side Spa for your getaway and for taking the time to give us positive feedback. Thank you for the valued support. We look forward to welcoming you back in the near future. Regards Johan and Chantelle

Coral Dreams & Sea-side Spa
Trudy J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

High quality apartments with a sea view and doggy friendly.

The jacuzzi was a bonus and the apartment is 200m from Salt Rock beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Trudy, it was great to meet you and welcome you to Coral Dreams. We are pleased that you enjoyed the stay. Thank you for taking the time to give us your positive feedback. We look forward to welcoming you back again.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Heather V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect holiday, romantic getaway, pet-friendly home away from home.

Definitely recommend to anyone. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Heather, it was greet to meet you and welcome you. We are pleased that you enjoyed the stay. Thank you for taking the time to give us your positive feedback, we look forward to welcoming you back soon again. Regards Johan & Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Vincent S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Troeteldier vriendelik en veilig met goeie ligging.

Waarde vir geld plek, baie netjies met alles wat werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Vincent,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het om julle wegbreek deur te bring. Dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoering vir ons te gee. Ons waardeer die ondersteuning en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete, Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Craig M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved my stay at Coral Dreams and can't wait to go back.

The hosts are incredibly hospitable and accommodating. The facilities are modern and luxurious, it's by far the best pet-friendly accommodation I've ever stayed at. 5 Stars for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Craig, it was great to meet you and welcome you. We are pleased that you enjoyed the stay. Thank you for taking the time to give us your positive feedback, we look forward to welcoming you back soon again. Regards Johan & Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Doris T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris T
Gesin met klein kinders

Gerieflik naby strand, goed toegerus en beste gasvrou.

Coral Dreams & Sea-side Spa het al my verwagtinge oortref. Die eenheid was baie netjies, skoon en toegerus met die beste kookware en glasware. Baie naby die strand en in die aand kan mens die branders hoor breek. Vir seker die beste troeteldiereenheid wat ons al ooit in gebly het. Die Jacuzzi by Coral Dreams & Sea-side Spa vir seker die perfekte winter wegbreek. Chantelle is die beste gasvrou en was vinnig om ons te help met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Doris, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir die wegbreek saam julle pragtige woef-kinders. Dit was so lekker om julle te ontmoet en julle te verwelkom. Dankie ook dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Cherilize G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie.

Die ligging is wonderlik en die akkommodasie bevat als en meer wat met nodig het om jou vakansie te geniet en gerieflik te maak. Die diens was ook fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Cherilize, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek saam julle woef-kinders. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Luan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons tydjie by Sea Side Spa verskriklik baie geniet.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die woonstel was skoon en perfek. Johan en Chantelle is so gasvry en baie behulpsaam. My hondjie het baie gehou van die restaurant met hulle eie spyskaart vir honde wat hulle vir ons voorgestel het. Ons sal defiinitief weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Shinine, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Diana W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana W
Saam met vriende

It was excellent , great value and facilities and wonderful service.

The hostess is professional and immediately available for any request. The doggies had a wonderful stay, a beautiful lawn and were fully safe and private. The interior is very tasteful, with all needed to have a comfortable and relaxing time. Absolutely highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

It was great to meet you and welcome you to Sea-side Spa. We are pleased that you enjoyed the stay, and that the doggies also had a great time. Thank you for taking the time to give us your positive feedback.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Mandy M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place that is immaculately maintained.

Excellent location as it’s a very short walk to a great beach. So clean and has absolutely everything you need and more. A lovely extra is the Jacuzzi on the patio with a great stainless steel built-in braai. The cherry on the top is it's pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Mandy, it was great to meet you and welcome your family. Thank you for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Johan and Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Jani E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese veilige self akkomodasie

Skoon, netjies, veilig, gerieflik en eienaars baie gasvry. Naby aan strand, malls en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Jani, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit.
Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle

Coral Dreams & Sea-side Spa
Stephane V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry, baie behulpsaam, vriendelik en akkommoderend. Pragtigste plek met alles wat jy nodig het. Baie skoon.

Sal vir seker weer gaan en vriende saamnooi. Plek vir seker aanbeveel aan vriende en familie. Uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer met ons hond. Lieflikste 2 mense. Plek ruik en lyk stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Stephane, baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek saam julle woef-kind Shadow. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
James W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome accommodation, nice view, great jacuzzi. Very relaxing.

We booked a 3 night stay in mid February (Valentine's Day weekend) when the KZN coast is at its hottest. The unit was nice and clean, well equipped and air conditioned. The Jacuzzi (where we spent most of our time cooling off) was a treat. The unit is also within walking distance to Salt Rock Beach. The bird life in the surrounding gardens was amazing as well. I'd really recommend it for a break away for a couple who need some down time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear James, Thank you for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Johan and Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Ferdie A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons en honde het baie lekker gekuier.

Ontvangs was baie vriendelik en daar was tot ‘n treat vir die honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Stella L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik.

Als was baie netjies, skoon en modern ons het als gehad wat ons benodig het, ek sal hulle enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir die wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Megan W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W
Saam met vriende

Private, clean and safe, and romantic!

Absolutely loved our visit to the seaside spa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Megan,

Thank you for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you.

We look forward to welcoming you back soon.

Regards,
Johan and Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Tilana V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het so uitgesien na 'n wegbreek van die stad en met die aankoms was ons verder verras omdat ons blyplek net verder ons vakansie kon komplimenteer. Pragtige plekkie en super vriendelike eienaars. Sorg vir elke klein detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Tilana, Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Faren K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy met 'n mooi view.

Well-equipped place. Jacuzzi was awesome. Owners are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Faren, thank you for taking the time to give us your positive feedback and thank you for your valued support. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon.
Regards
Johan and Chantelle Salt Rock Sand

Coral Dreams & Sea-side Spa
Bianca B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek!

Baie lekker, netjies, skoon en veilige plek. Coral Dreams & Sea-side Spa sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Bianca,

Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Vera W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek om by oor te slaap.

Lieflike, ruim woonstel, pragtige uitsigte en topklas-geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Vera, Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Hendrie A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrie A
Saam met vriende

Uitstekende verblyf!

Great verblyf - modern, skoon, gerieflik. Naby aan strand met alles wat benodig word. Great gasheer en lekker eenheid! Ons sal terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Hendrie,

Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Desmond L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties 100%.

Modern en skoon, baie goeie diens. Baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Desmond,
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Yolandie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie, beste plek waar ons al gekuier het.

Chantelle was 'n fantastiese gasvrou, die verblyf was puik en die algehele ondervinding was geweldig goed. Die beste akkommodasie waar ons nog vakansie gehou het. Eerste plek waar ons al was wat waarlik troeteldier vriendelik was, stel die plek voor, dit is in 'n klas van sy eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Yolandie,

Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.

Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Trisha N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trisha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Coral Dreams has been 1 of the best places we have stayed at. Its extremely beautiful, clean, neat and romantic. Chantelle has been the best host I have met. Your welcoming smile and kind heart. May God bless you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Trisha,
It was lovely to meet you. Thank you for sharing your special day with us and for taking the time to give us your positive feedback. It was a pleasure to host you. We appreciate your valued support. We look forward to welcoming you back soon.

Regards,
Johan and Chantelle Salt Rock Sands

Coral Dreams & Sea-side Spa
Lettie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie P

Fantasties.

Die verblyf was amazing. Die eienaars is verby gasvry en dierbaar. Dit was die lekkerste vakansie in jare. Die verblyf is netjies en pragtig en ons het dadelik tuis gevoel, die woonstel is so mooi opgepas en skoon. Sal enige tyd die verblyf aanbeveel en vir seker weer daar op vakansie gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Lettie,
Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle familie wegbreek. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Louise K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Gesin met tieners

Die verblyf het ons verwagtinge oortref!

Ons hondekinders gaan altyd saam op vakansie en wat ‘n wonderlike belewenis om by ‘n Pet Friendly plekkie te bly wat 5 ster-gehalte is! Chantelle - julle kry 10 uit 10 vir kwaliteit, diens en gerief. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Louise,

Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is gerus wanneer gaste gemaklik is en die vakansie geniet hier by ons.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit (Salt Rock Sands)

Coral Dreams & Sea-side Spa
Sivash N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sivash N
Saam met vriende

Absolute R&R.

A friend and I had the most relaxing stay at Coral Dreams, location was perfect, cleanliness was 100% and overall it was just a beautiful place. The owners were very friendly and efficiently assisted with our queries.The only regret is not having my pet with me as they are a pet friendly establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Sivash, thank you for taking the time to give us your positive feedback and thank you for your valued support. It was a pleasure to host you. We look forward to welcoming you back soon.

Regards,

Johan and Chantelle
Salt Rock Sands

Coral Dreams & Sea-side Spa
William B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en ontspannend!

Johan en Chantelle het inderdaad ons verblyf die moeite werd gemaak. Die plek was skoon, aan die kant en niemand het ons enigsins gepla nie. Die lugversorgers in die kamers het seker gemaak ons was gemaklik in die humiditeit van KZN. En die Jacuzzi was elke dag se afsluit voor ons gaan rus het. Well done aan Johan en Chantelle. Julle vriendelikheid en goeie diens sal seker maak dat julle besigheid daar 'n groot sukses is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste William,

Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is gerus wanneer gaste gemaklik is en die vakansie geniet hier by ons.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Salt Rock Sands

Coral Dreams & Sea-side Spa
Tamerin G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamerin G
Enkelreisiger

Excellent service. It was above my expectation.

Stunning, stunning stunning! Coral Dreams & Sea-side Spa definitely gets a 5-star rating by me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Tamerin,
Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om jou en die hondjies te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Heidi G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly!

Het gevoel soos ons tweede huis! Chantelle en Johan het ons en die hondjies baie welkom laat voel en heelwat restaurante aanbeveel wat troeteldiervriendelik is, wat vreeslik oulik was. Die eenheid is 'n pragtige, netjies en moderne plekkie! Sal beslis aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie Chantelle en Johan vir julle gasvryheid, julle het ons vakansie ekstra spesiaal gemaak, sien julle sommer gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Heidi,

Baie dankie vir die ondersteuning en dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is gerus wanneer gaste tuis voel en die vakansie geniet hier by ons.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit
Salt Rock Sands

Coral Dreams & Sea-side Spa
Yris D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yris D
Saam met vriende

Dis was net wow!

Baie dankie Johan en Chantelle. Dit was ongelooflik. Uitstekende, vriendelikste diens. Goeie ligging en baie gasvry. Dankie dat julle ook deel kon wees van Mike se swemsessie met die dolfyne. Julle is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Yris,

Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir jul wegbreek en die spesiale geleentheid. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit.

Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Duncan Austin B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan Austin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning place. Very private, secluded place yet easily accessible and close to the beach and shopping malls! Easy to find and phenomenal hosts!

Chantelle and Johan were amazing hosts. They were so friendly and helpful and made the first two days of our engagement so very special. They were willing to help with anything we needed but also gave us plenty of freedom and privacy to enjoy our stay. The place is absolutely clean and beautiful and we will definitely be going back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Duncan, thank you for making us part of this very special occasion. We wish you all the best on the new journey. Thank you for taking the time to give us your positive feedback and thank you for your valued support. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Johan and Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Lindi T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi T

Great get away with family and pets!

Unit is well equipped and in an excellent location. Relaxing outdoor area with sea view. Hosts were friendly and accommodating. We, as well as our 2 Jack Russells, enjoyed our stay and will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker wegbreek met familie en troeteldiere!

Eenheid is goed toegerus met ’n uitstekende ligging. Rustige buite-area met see-uitsig. Gashere was vriendelik en akkommoderend. Ons en ons 2 Jack Russells het ons verblyf geniet en sal weer terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Lindi, thank you for taking the time to give us your positive feedback. We are pleased that you enjoyed your stay at Sea-side Spa. Thank you for your valued support, we look forward to welcome you all back again. Kind Regards, Johan & Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Menwil G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menwil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nooit weer op ‘n ander plek gaan bly nie, Salt Rock Sands het my hart gesteel.

Buiten die eenhede wat baie luuks, skoon en modern is, is die eienaars opregte vriendelike mense. Dit het vir my gevoel of ek by familie bly, so goed was daar na ons omgesien. Ek was heeltyd op hoogte gehou van wat in die area aangaan en waar om te gaan eet. My honde was saam met ons en hulle was ook soos konings behandel. Ander gastehuise kan beslis ‘n ding of twee leer by die eienaars. Puik! Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Beste Menwil, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee. Dit was so lekker om jou, Johan, Shiloh en Caty te ontmoet. Dankie vir die komplimente, ons is gerus wanneer gaste tuis voel en die vakansie geniet hier by ons. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete Johan & Chantelle du Toit (Salt Rock Sands)

Coral Dreams & Sea-side Spa
Magriet S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en goed toegerus.

Plekkie is so 400 m van strand af, is silwerskoon en goed toegerus. Veilige garage parkering en is veilig. Het geen klagtes of probleme gehad nie en sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Liewe Magriet & Johan,
Baie dankie dat julle Coral Dreams gekies het vir julle vakansie. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Johan en Chantelle

Coral Dreams & Sea-side Spa
Elmarie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ons het so lekker gebly by Coral Dreams & Sea-side Spa. Hulle is op die perfekte plek. Letterlik 'n minuut se stap van die hoofstrand af en tog in 'n stil en rustige straat waar niemand jou pla nie. Die eenheid is pragtig, skoon en modern, met alles wat jy nodig het. Daar is 'n goeie oog vir dekor met goeie kwaliteit meubels en beddens om jou tyd daar baie gemaklik te maak. Ons het heelwat tyd buite spandeer op ons lekker stoep wat ons 'n uitsig van die see gee. Heerlik om elke oggend wakker te word en die golwe op die strand te hoor breek. Hulle sal ons definitief weer sien, en volgende keer met ons diere, want hulle eenhede is dierevriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Liewe Elmarie, baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle vakansie. Dankie ook dat julle die tyd geneem het om vir ons die positiewe terugvoer te gee, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms. Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Nicky V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Vriendelik. Netjies, spa op stoep great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Liewe Nicky, weereens baie geluk met julle vyftigste huweliksherdenking. Ons waardeer die terugvoer en die ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Johan en Chantelle du Toit.

Coral Dreams & Sea-side Spa
Keshnee P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshnee P
Saam met vriende

Everything was in order and more than what we expected.

It definitely was an amazing place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Keshnee, thank you for taking the time to give us your feedback. We are pleased that you enjoyed your stay here with us. Thank you for your valued support, we look forward to welcome you again.

Kind Regards,
Johan & Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Dineshrie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dineshrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great stay. A few things to work on, but I am sure it will get done. Curtain on main door and kitchen. Renovations still being done on the property, so was loud and could not sleep. But all in all excellent unit and value for money. Felt very homely and only food to arrange for yourself ,nothing else to carry in like most other self-catering units.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Dear Dineshrie, thank you for taking the time to give us your feedback. We appreciate your valued support and note the suggestions. We continue to strive to make improvements to the property to ensure our guests are always comfortable and feel at home. We apologise for the inconvenience. We look forward to welcoming you back in the future.
Regards,
Johan and Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Philip B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, ons het dit verskriklik geniet!

Ons het ons verblyf hier verskriklik geniet! Dit is 'n pragtige, moderne woonstel wat ook baie skoon en netjies is met aankoms. Die kliëntediens en vriendelike personeel is van die beste wat ek al beleef het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Liewe Philip, baie dankie dat jy Coral Dreams gekies het vir die begin van julle wittebrood. Baie geluk weereens met die bevestiging van julle huwelik-ons wens julle alles wat mooi is. Ons waardeer die terugvoer en die ondersteuning. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Lizahn L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn L
Gesin met klein kinders

Gemaklike familie-vakansie.

Ons tydjie by Coral Dreams & Sea-side Spa was baie lekker. Dis 'n gemaklike en baie gerieflike vakansiebestemming. Dis loopafstand van die strand af, selfs met klein kinders. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Liewe Lizahn,

Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle familie vakansie en dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee., ons waardeer dit. Ons is ook bly dat julle die verblyf geniet het en verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Olaf H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olaf H
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Vriendelike ontvangs met goeie informasie oor Salt Rock en omgewing. Baie netjiese en goed uiteengesette eenheid. Alles wat 'n mens nodig het. Baie privaat. Ons het ons verblyf baie geniet. Die eienaars is baie vriendelike en opregte mense. Hulle het ons selfs gekontak om te hoor of ons veilig by die huis aangekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coral Dreams & Sea-side Spa se terugvoer

Liewe Olaf,

Dankie vir die komplimente, ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Baie dankie dat julle Sea-side Spa gekies het vir julle familie vakansie. Ons waardeer die ondersteuning en ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Vriendelike Groete
Johan en Chantelle du Toit

Coral Dreams & Sea-side Spa
Tielman M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tielman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet!

Veral die Jacuzzi was 'n wenner en het die ingeboude braai op die balkon baie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-weg 11, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed804ed8e7581aa6ae73976a582e379b45a3c0d2d869a91106a345d8afafbfe25c221b22f970134346ae7712cdbe4510ee90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 11 Garden Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.504521 31.234299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem