Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Iddekinge-laan 67, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Constantia Guesthouse in Bloemfontein, die Vrystaat se Rosestad bied al sedert 2006 verblyf aan gaste van regoor Suid-Afrika. Constantia Guesthouse streef daarna om gaste se verblyf onvergeetlik te maak.

Geriewe sluit ten volle toegeruste kamers met en suite-badkamers, gesinskamers met privaat badkamers, DStv, WiFi, koffie, tee, tuisgemaakte beskuit elektriese komberse en lugversorging in.

Gaste word met 'n fantastiese Engelse ontbyt bederf wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Daar is 'n swembad, wasgoeddiens en skadu-parkeerplek vir voertuie.

Constantia Guesthouse is in Fichardt Park, 1,5 km van die N1 af, 2 km van die Windmill Casino af en 2 tot 10 minute se ry van die universiteite, sportstadions en hospitale af. Die Loch Logan Waterfront en Mimosa Winkelsentrum is net 5 tot 10 minute se ry van die gastehuis af en daar is heelwat kitskosrestaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Constantia Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Jaar gelys 10

Ligging

  • Van Iddekinge-laan 67, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Constantia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Iddekinge-laan 67, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDMwNjA1LWI3ZDktNGEyNi1hYWZjLWMyNDhjY2U4OTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 67 Van Iddekinge Avenue Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.15375 26.18563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem