Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Farmhouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Constantia Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theo K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Gesin met tieners

A wonderful place to stay.

Our stay was great. A superb farmhouse, excellently equipped, peaceful and safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla D
Gesin met klein kinders

Dit voel soos die hartjie van die Karoo!

Pragtige verblyf, goeie waarde vir geld en die gasvryheid was heerlik na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah Z
Gesin met klein kinders

Very enjoyable.

The host was so accommodating and communicative. The farmhouse was clean and comfortable. The children loved playing and stretching their legs on the large lawn outside the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W

Stunning.

Gorgeous, delicious dinner, comfortable bed, stunning garden and lovely pool for an afternoon swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hope L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hope L

Wonderful stay over.

Pleasant stay on a farm with so much peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Lovely, quiet stay on a working farm.

We really enjoyed our stay in this large house with lovely views. Beds and bedding were wonderful. House well equipped. Good to walk and see the sheep with their lambs. Lovely area to braai and enjoy the view. Constantia Farmhouse is a wonderful halfway house between Cape Town and Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaashuis en beste slaap ooit.

Die plaashuis is baie groot en ongelooflik ruim, tog modern, luukse badkamers, skoon en het alles wat jy moontlik aan kan dink. Wouter was 'n fantastiese host en het uit sy pad gegaan met aanwysings en het ons by die hek ontmoet. Die stukkie grond pad was glad nie sleg nie en ons het dit maklik gedoen met 'n SUV en 'n waentjie. Ons klein woefies was mal oor die groot grasperk. Dis jammer ons tydjie daar was so kort en ek stel voor jy gee jouself genoeg tyd om op die stoep te sit en die son te sien sak en ek moet se, dit was die lekkerste wat ons in jare geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Silwerskoon en netjiese verblyf.

Dit is beslis die moeite werd om die paar kilometer van die hoofpad af te draai tot by Constantia. Hoewel ons nie ons gasvrou in persoon ontmoet het nie, was daar goeie kommunikasie en het sy alle boodskappe onmiddellik beantwoord en was behulpsaam en vriendelik. Alles was silwerskoon en netjies. Die handdoeke en linne is spierwit en die beddens gemaklik. Die kombuis het meer as wat 'n mens nodig het. Die buitebraai was tot in die verste hoekie skoongemaak en daar is 'n sak hout vir die braai. Ons het heerlik gekuier om die vuur en onder die sterrehemel. 'n Mens voel dadelik welkom met die glaspotjie blomme uit die tuin en die koffie, tee, melk en beskuit. Alles in hierdie huis is in 'n werkende toestand - al die ligte en kragproppe en slotte en deure. Daar is 'n lieflike plaasswembad en al was dit koelerig het ons tog besluit om te swem - wat 'n lafenis! Een nag is beslis te min op hierdie pragtige en netjiese plaas.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi plaashuis. Ruim en gemaklik.

Sanmarie was baie behulpsaam, die plaas is ongelooflik mooi. Die huis is ruim en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S
Gesin met klein kinders

Revitalizing.

Place that is perfect to escape city life and reconnect to family and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Gesin met tieners

Lovely working sheep farm.

We were directed and led to the farm house. The house was clean and in very good repair. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Gesin met klein kinders

Oorbly op pad weskus toe.

Ek, my 2 kinders en my gestremde dogtertjie se versorger het oorgebly op pad wekus toe. Daar was deurentyd kommunikasie om seker te wees ons is oukei en om arriveer tyd te bevestig, goeie aanwysings, net amper die bord by die plaashek mis gery. Ons het werklik lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fayaaz B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fayaaz B
Saam met vriende

Differently peaceful.

Love being so far away from a town, total serenity. Accommodation was superb. Clean, comfortable, spacious. Great welcome experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C

Absoluut fantasties!

Fantastiese groot ruim plaashuis met kaggel en heerlike kuierareas. Pragtige badkamers met alles wat jy kan van droom om nodig te hê. Baie aandag is gegee aan die fynste detail om jou verblyf so lekker moontlik te maak. Dit is 'n juweel van 'n plek en die diens was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Gesin met tieners

Beautiful farmhouse with beautiful surroundings. A real farm stay.

The house is spacious and has everything you need for a comfortable stay. A wonderful way to experience farm life in the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleep over between Cape Town and Pretoria.

Stunning farmhouse beautifully located. It would be great to spend a number of nights here having a farm holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige plek, die plekkie het alles wat 'n mens nodig het.

Pragtige netjiese plek, definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmaralda N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Gesin met klein kinders

Oasis in Karoo.

Mooiste huis en plaas! Ons was aangenaam verras en sal aanbeveel vir vriende en familie. Spyt ons net een nag gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C
Gesin met tieners

Great stopover.

Beautiful farmhouse on a Karoo farm. Loads of space. Lots of character. Sheep and goats right outside and a lovely stoep. We had a delicious lamb pie and salads made for us and a great breakfast. Definitely recommend an overnight stop but also a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M
Saam met vriende

Uit die boonste rakke.

Was 'n baie goeie verblyf besluit. Plaaslewe en natuurskoon is maar beste medisyne. Vriendelike mense en great geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia N
Gesin met klein kinders

Perfect stop over on the way to Cape Town.

Beautiful home, wish we could have stayed longer. Will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn G
Gesin met tieners

Beautiful home with a lovely pool and helpful host.

Very well equipped kitchen, comfortable beds and modern bathrooms. Lovely to be on a working sheep farm in the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als omtrent die verblyf net puik!

As ek kon, het ek 10 sterre gegee. Baie dankie, Sanmarie, vir goeie kommunikasie, en jy het ons so welkom laat voel, al was ons net 2 mense! Die aandete was heerlik. Die huis was silwerskoon en het alles en nog meer wat jy nodig het. In die tuin met duisende voëltjies kon ons net afskakel na 'n lang dag op die pad. Volgende keer kom ons beslis vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jg N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg N
Gesin met klein kinders

Perfekte halfwegstasie tussen noorde en suide!

Pragtige plaashuis, rustige plaaservaring, goed vir die siel, wens ons kon nog 'n aand daar spandeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanmeri V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanmeri V
Gesin met klein kinders

Wat 'n pragtige plek om uit te rus!

Wat 'n wonderlike belewenis om net te kon rus in so 'n asemrowende plek! Ons het dit omtrent geniet. Ek sal Constantia enige tyd aanbeveel vir reisigers met klein kindertjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met vriende

A great stay whether in a small or large group.

This is now the third time we have stayed over. Unfortunately all three occasions have been for an overnight only. I would love to stay here for longer. It is such a peaceful place. The place is well kitted and extremely comfortable. It is a bit off the beaten track but that is what makes it even more special and enjoyable. The host is very friendly and accommodating. I would use this place any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaar die stilte en rustigheid van 'n uitgestrekte Karooplaas.

Ons kon die stilte so waardeer en saans in stikdonker buite sit en die sterrehemel bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Gesin met klein kinders

Meer as wat ons verwag het./

As ons nie moes ry nie sou ons lekker daar vir 'n naweek kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian V
Enkelreisiger

A true farm and Karoo experience, quiet and clean.

A great halfway stop from Pretoria to Cape Town, don't let that 25 km detour from the N1 put you off, it's worth it! The house is really big with ample space for 14 people. It's a great place for a family/friend's getaway weekend as well. The mixture between modern and farm/antique decor just adds to the farm and Karoo experience. The place is truly pet-friendly and my little dog had a blast running around! Sanmarie is an excellent host, due to changes in my schedule I couldn't arrive on the day that I booked and after a quick talk with her she was so kind to move my booking without any hesitation. Communication and directions to find the house was excellent and easy to follow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Dit is onmoontlik om die rustigheid te beskryf. Was ons 2 de keer daar en ons sal vir seker weer gaan. As jy op pad kaap toe is, moenie net 1 aand slaap nie, jy gaan spyt wees. Die huis het alles wat jy kan nodig kry. Kan nie wag on weer daar te wees nie. Ongelooflikste Karoogasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita R
Enkelreisiger

Saligheid.

Die beste plek om rus vir 'n mens se siel te kry. Die mooiste plaas-uitsig. 'n Magdom voëls oral rondom 'n mens. Die beste plek om te gaan rus en weer die batterye te herlaai. Baie gerieflike huis met alle noodsaaklike benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen C

Baie netjies en rustig.

Word sterk aanbeveel vir halfpad-oorslaapplekkie as jy in die Weskus vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kornel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kornel V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker geslaap, baie mooi huis en mooi groot tuin.

Ons sal beslis weer in die toekoms daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer en 'n pragtig toegeruste huis.

Baie vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Huis is pragtig ingerig met alles wat jy moontlik nodig kry of vergeet het - tot sosatiestokkies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

My husband and I and mom + 2 Scottish terriers overnighted at the farmhouse. What a beautiful spot, everything was immaculate, huge rooms with lovely decor, well equipped kitchen and the most luxurious bed linen and mattresses for the best sleep. Sanmarie is a gracious and hospitable host and couldn't have done more for us, including the home baked bread and beskuit. Beautiful night sky and utter silence. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Gesin met tieners

Heerlik gebly!

Alles was skoon, netjies en net perfek. Pragtige huis en ware plattelandse gasvryheid in 'n baie private en rustige omgewing. Sal dit vir seker aanbeveel. Alles wat ons voor gehoop het en nog baie meer, dankie Sanmarie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F
Saam met vriende

Thank you we enjoyed it.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dankie, dit was lekker.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie L
Gesin met klein kinders

Karoostilte!

Besonderse mooi plaaswoning. Ruim, netjies, skoon fasiliteite en linne. Pragtige tuine en asemrowende sterreruim in die nag! Sanmarie se etes is by verre die beste in die Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, pragtig, almal was baie behulpsaam en vriendelik.

Sal dit hoog aanbeveel om oor te bly en selfs vir n lekker plaas vakansie vir die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Uiters fantasties.

Die gasvryheid het alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Enkelreisiger

Deur en deur die moeite werd!

Gasvry, vars lug, luuks en meer as wat mens verwag het - sal altyd daar oorslaap wanneer ek die N1 ry Wes-Kaap toe. Ek sal almal aanbeveel om eerder daar dan in Colesberg of Beaufort-Wes oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A

Perfekte Karoo-oasis.

Ons het baie lekker by Constantia Farmhouse gebly. Wens ons kon langer vertoef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rehani L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rehani L
Gesin met klein kinders

Heerlik, dankie!

Sou graag langer wou vertoef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly A R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly A R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and peaceful stay.

Sanmarie kept in contact with us to make sure she was at the gate to meet us. We thoroughly enjoyed our stay and we appreciated the lovely linen, towels and the thoughtful touches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anda J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en luuksheid op 'n plaas.

Was so lekker om daar aan te kom met roosterkoeke en lekker koffie wat wag. Verblyf was skoon en vreeslik gerieflik met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V

Pragtige, smaakvol ingerigte plaashuis waar mens net kan rus.

Ons was by Constantia Farmhouse vir 'n familiesaamtrek. San Marie het uit haar pad gegaan om ons verblyf vir ons gemaklik en heerlik te maak. Heerlike tuisgemaakte konfyt, beskuit en roosterkoek. Goed toegeruste kombuis, lieflike, ruim slaapkamers en groot badkamers. Die elektriese komberse was wonderlik. Pragtige, rustige omgewing waar mens net kan rus en wegbreek. Ideaal vir gesinne en groter groepe. Regte Karoo-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay - highly recommended.

We had a lovely time. The house is spacious and tastefully decorated. The hostess baked a lovely farm bread for us and all arrangements were clearly communicated. The house is quite a way off the main road but worth the drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig toegerus, vriendelike diens en rustige omgewing.

Gasvrye verwelkoming met warm saadbrood en konfyt is voortgesit met die volledig toegeruste huis wat 'n kombinasie van outydse ruimte en moderne badkamers en kombuis in die rustigheid van die Karoo bied. Sal dit ten sterkste aanbeveel vir iemand wat die stilte van die Karoo en die helder sterrehemel in weelde wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie P
Gesin met tieners

Bo verwagting ruim en stil.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Ons is spyt ons het nie langer gebly nie. Sal weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Gesin met tieners

Alles was perfek gewees, sal enige tyd weer daar oorbly.

Sal dit enige tyd aanbeveel, alles is daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Hemel op aarde. Was ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike wegbreek na die Karoo.

Ons het vreeslik lekker gebly by Constantia Farmhouse. Dit was skoon, netjies, en baie goed toegerus. Dit was werklik 'n spesiale ervaring om in die stilte en vrede van die Karoo 'n paar dae te kon spandeer. San-Mari was vreeslik vriendelik, en die tuisgebakte broodjie en beskuit was 'n hoogtepunt! Ons sal dit aanbeveel vir enige reisiger as baie oulike vakansieverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste Karooverblyf.

Verruklik! ‘n Pragtige plaas, keurige verblyf en ‘n uitstaande gasvrou ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia N
Saam met vriende

Heerlike huis/plaas vir 'n groot groep vriende of familie.

Die diens was uitstekend, baie dankie, Sanmarie! Ons is by die hek kom haal en in die kombuis het 'n vars brood en vyekonfyt op ons gewag! Ons was 11 grootmense en 4 klein kindertjies en het baie gemaklik in al die kamers en hoekies in gepas. Die huis is modern met elke gerief en meer. 'n Groot omheinde tuin het gesorg dat ons die kinders kon los laat en hulle harte en energie uitspeel! Ons het heerlik gaan stap op die plaas en die kinders het die skapies en perde geniet. Daar was oorgenoeg eetgerei om 2 etes te eet sonder om te was! Maar die skottelgoedwasser het baie gehelp! Ons het voor die vuurherd geboer! Baie, baie dankie Sanmarie vir 'n heerlike huis huis om net rustig te gewees het met vriende en te kuier en eet en kuier en eet. Constantia Plaashuis word 100% aanbeveel deur ons vriendegroep en hulle sal ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met vriende

Tranquility at its best in the Karoo.

This little gem is situated in the Karoo, Hanover, Northern Cape. Peace and tranquility on the farm. A little off N1 but well worth it to break the long trek to the Cape. Would definitely recommend. We stopped over on both legs of the journey. On request Sanmarie will provide supper at a reasonable price. Was the best Karoo Lamb Pie we've ever tasted along with sides and dessert. Won't hesitate to stop there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda B

Bliss!

Constantia Farmhouse is excellent value for money! We enjoyed the peace and tranquility of the beautiful Karoo. The house is very well equipped with good quality bed linen and beautiful bathrooms. Definitely worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en stilte op hierdie pragtige plaas.

Gerieflike ruim huis en voortreflike etes, geen moeite is ons ontsien om ons te laat welkom voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Besigheidsreis

Het my verwagtinge oortref, ons sal terug wees vir ons volgende vergadering.

10 Mense oor die hele land het hier bymekaar gekom vir beplanning vir die jaar vorentoe, diens was baie goed, huis was baie netjies en skoon, eetkamer was groot genoeg vir ons om te dien as vergader lokaal, roosterkoeke in yskas, braaigeriewe en hout, alles het my verwagtinge oortref, sal weer soontoe gaan vir ons span se volgende vergadering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouché J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Die huis is baie netjies en goed toegerus. Die eienares was baie gasvry en vriendelik en die Roosterkoek was 'n aangename bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op Aarde. Onbeskryflik mooi en so goed vir die siel! Uitstekende gasvrou!

Ongelooflike vriendelike en professionele gasvrou, dankie Sanmarie en dankie dat jy een van die Vader se stukkies Hemel op Aarde met ons gedeel het. Constantia Farmhouse is die perfekte plek om heen te gaan en dit doen die siel so goed. Sal dit beslis aanbeveel en weer oorbly op pad Kaap toe. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G

Ruim, gerieflik, huislik, classy.

Ons het op hierdie verblyf besluit om te oornag op pad terug na Gauteng. Dit was 'n goeie keuse, veral die lugversorging in die een slaapkamer het baie gehelp om die erge somerhitte te verdryf. Dalk 'n goeie idee om in nog een slaapkamer ook lugversorging te hê. Die enigste nadeel is die stukkie grondpad van 5,5 km na die plaas. Die gasvrou het vir ons heerlike aandete en ontbyt in die yskas gelaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H

Uitsonderlike Karooplaas ervaring.

'n Ruim, moderne, netjiese en skoon plaashuis met alle geriewe en meer. Met boonop nog 'n heerlike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C
Gesin met tieners

Lieflike, ruim plaashuis, ten volle toegerus met als wat mens nodig het.

'n 4x4 of 'n hoë sedan voertuig is nodig om die grondpad na die plaashuis aan te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtig, skoon, rustig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Gesin met tieners

Wat 'n fantastiese plek!

Wat 'n fantastiese plek! Alles in die huis was uit die boonste rakke. Ons het oornag op pad terug van 'n vakansie en geen moeite was gespaar met die aandete wat ons gekry het nie. Daar was tot 'n skottelgoedwasser. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Uitmuntende plaasverblyf.

Dis 'n baie stylvolle Karoo huis. 'n Kombinasie van ouderwetse nostalgia en moderne fasiliteite. Die eienaars doen baie moeite. Uiters skoon en gerieflik. Ek wens ek kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Uitsonderlik met finesse daarby!

'n Pragtige plaashuis met die rustigheid wat net die Karoo kan bied. Klein dingetjies soos roosterkoek , lekker plaasbotter en vars melk maak 'n verskil. Moet nie verder soek nie - die plek sal niemand teleurstel nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte karoo-gasvryheid.

Beleef die stilte van die karoo in 'n toegeruste huis. Die roosterkoek, botter en konfyt was 'n verrassing. Die 20 km buite die dorp is die moeite werd om te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike verrassing!

Constantia is waarlik 'n juweel in die LekkeSlaap kroon. Andries en Sanmarie Pienaar het hier 'n plek geskep wat mens nie net verbaas nie, maar wat aan die hoogste standaarde voldoen. Die ligging en stilts is ideaal. Volgende keer bly ek langer. Constantia is nou my plek van keuse op pad Kaap toe. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse A
Gesin met tieners

'n Heerlike ervaring. Kon nie wag om weer daar te gaan slaap op ons terugkeer uit die Kaap uit nie.

Hierdie eienaar het aan ALLES gedink. Luukse moderne akkommodasie op 'n Karoo plaas. Kry selfs tuisgebakte warm brood en konfyt by aankoms. Hout, blits, melk, beskuit, tee en koffie en suiker word ook vir jou verskaf. Ou plaashuis wat omskep is in 'n moderne, luukse woonhuis. Groot huis en pragtige groen gras by braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette P
Gesin met tieners

Stunning venue!

I will definitely recommend this stunning stay and venue and will surely make use of it again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lente D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lente D
Gesin met klein kinders

Totaal en al verlief op dié plek!

Huis baie, baie goed toegerus - Sanmarie baie behulpsaam en vriendelik. Hoop om julle gou weer te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Heerlike ontspanne plek om te oornag na 'n dag-reis.

Baie vriendelik ontvang en is tuis laat voel. Sal kragopwekker aanbeveel. Krag is uitgeslaan a.g.v. swaar weer en kon nie kos voorberei nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica B

Wow, wow, wow!

Constantia was fantasties. Pragtige huis en plaas en baie goed toegerus. Mooiste badkamers en kombuis. Ons het by Sanmarie aandete bestel en die kos was fenominaal! Die kinders het tot ná donker op die grasperk baljaar. Die enigste nadeel was dat ons net een nag oor gebly het. Volgende keer sal ek definitief twee aande bespreek om een dag net op die stoep te kuier en die rustigheid in te drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suni D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suni D
Gesin met klein kinders

Prentjie-mooi Karoo verblyf.

Sanmarie het letterlik uit haar pad gegaan om ons langs die pad te ontvang en na die verblyf te vergesel. Die huis is pragtig, ruim, skoon en baie netjies. Die houtvloere se gekraak is al wat jy hoor in die huis. Die plaas se rustigheid en natuurskoon laat jou sommer dadelik ontspan. Ons het heerlik saam ons 4 jarige seuntjie in die sproeier op die gras baljaar! Sal verseker altyd op ons pad hier oornag! Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Gesin met tieners

Lieflike ontspanning op Karoo-plaas.

Ons gesin (met 2 worshonde) was op reis van Kaapstad na Pretoria vir die Desember-vakansie. Die diens was fantasties en die roosterkoek-bederf 'n wenner. Die huis is pragtig en volledig toegerus. Daar was hout, melk, plaas-botter en konfyt. Die rustigheid van die omgeving was net wat ons nodig gehad het na 'n dag se lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D
Gesin met tieners

Kyk na die sterre!

Groot, lekker, gemaklike huis. Vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Dit was verrassend heerlik!

Die gasvryheid was oorweldigend. Ons was bederf met twee panekoeke elk, heerlike plaas vyekonfyt en botter. Daar was genoeg melk, koffie, tee, suiker of enige warm drankie wat ons sou kon begeer. Ek wil graag báie dankie sê aan ons gasvrou. Ons was eers bietjie bekommerd om met ons stadsmotor die grondpad in die donker aan te durf, maar dit was oor en oor die moeite werd! Die volgende oggend word ons wakker met voëlgesang en skapies wat rustig blêr. Heerlik! Dis presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad wat dit die ideale bestemming maak vir 'n familie-reünie met die Johannesburgers aangesien die huis veertien 5 ster beddens het. Als was pragtig skoon en netjies en agtermekaar met kole, hout of enige vorm van kosmaak wat jy sou begeer. 'n Aangename baie gerieflike plaas ondervinding. Baie dankie aan ons gasvrou dat jy jou liefde vir jou medemens so uitdruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 920
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R4 920
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R4 920
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swagersfonteinplaas, Langs die N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cf8ac25e358638a58fa1a0a9770a6de63383b47b03e2bebd7873d6c9e3f8855dfb8729d065252a1faec62eb82daadae070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 920 per nag, vir 13 mense 79 5 1 5 Farm Swagersfontein Off the N10 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.916824028102 24.329771661942