Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clubview Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Clubview Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dewald V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Besigheidsreis

Waarde vir die bedrag wat jy betaal.

Beslis waarde vir geld vir die bedrag wat jy betaal, kan enige tyd inklok by hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eruca C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eruca C
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Was regtig 'n plesier om tyd daar te kon deurbring. Alles was perfek, personeel baie vriendelik. Sal dit met graagte verwys aan familie en vriende. Nogmaals dankie vir jul vriendelike diens en hulpvaardigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, Eruca! Ons vriendelike diens en hulpvaardigheid is 'n noodsaaklike diens wat nie onderhandelbaar is nie. Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.

Clubview Guest House
Lorette F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette F
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Alles wat nodig is. Bekostigbaar. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Liewe Lorette,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en veilig gevind het.

Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Groete

Nicole
Clubview Guest House

Clubview Guest House
Andre O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en daar is 'n selfhelpkroegie.

Was hartlik ontvang en gehelp om te reël vir 'n Uber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Dear Andre,

Thank you very much for the positive feedback. We will always help our guests in any circumstance to be as helpful and hospitable as we possibly can be at any given moment.

We hope to see you soon and you are most welcome to to make use of our honesty bar again.

It was lovely to meet you both and I wish you all of the best.

Best Regards
Nicole Rowe- Manager of Clubview Guest House

Clubview Guest House
Marlize Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize Z
Saam met vriende

Heerlik ontspanne met als wat mens nodig het.

Die attention to detail was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Thank you for your positive review, we hope to welcome you again.
Kind regards,
Mia

Clubview Guest House
Helena R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede, sal beslis weer daar bly.

Ek kan beslis Clubview Gastehuis aanbeveel. Mia het ons vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Alles was skoon en netjies en ons het in 'n ruim eenheid geslaap. Die ontbyt was ook eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Dear Helena,

Thank you very much for the compliments received. It is always our greatest pleasure to go out of our way to make you feel most welcome. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and buffet breakfast. We are looking forward to welcoming you back. Wishing you a Festive Season and a Happy New Year.

Clubview Guest House.

Clubview Guest House
Una K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una K
Enkelreisiger

Excellent communication and response to queries.

Written report submitted as requested on departure

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en professioneel.

Baie lekker gebly. Kamers skoon ruim en personeel vriendelik en professioneel. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Goeiedag Flip

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer jou terugvoering en sal aanhou om die diens te lewer wat verwag word.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Mia

Clubview Guest House
Fanie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Skoon netjies en rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Goeie dag Fanie

Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoering, ons waardeer dit en hoop om jou weer te verwelkom.

Groete
Mia
Clubview Gastehuis

Clubview Guest House
Paul S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is n baie netjiese gastehuis met goeie diens.

Die dame wat ons ontvang het was baie aangenaam en behulpsaam. Die kamer was netjies. Parkeeplek was veiling en op die perseel. Tuin is mooi versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Goeiedag Paul,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoering te stuur in verband met jul verblyf.
Dit is regtig 'n plesier om vir jul 'n "huis" wees, weg van julle eie huis. Ons waardeer julle mooi woorde.

Vriendelike Groete van die CGH span.

Clubview Guest House
Anel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n vinnige een aand slaapplek, baie goeie ervaring, skoon en netjiese kamer en baie vriendelike ontvangs!

Werklik baie oulike gastehuis, jy voel sommer tuis. Kamers baie mooi ingerig en dekor pragtig. Ontvangs was warm en vriendelik, jy voel sommer "hier wil ek bly". Parkering het ons beïndruk want elke gas het eie afdak so jou motor is uit wind en weer. Alles wat jy kan nodig kry is in die kamers beskikbaar. Ek sal Clubview vir enige iemand aanbeveel en sal dit definitief weer gebruik as ek in daai omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Liewe Anel,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is so bly dat ons tot jul diens kon wees. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete van die hele Clubview Gastehuis span

Clubview Guest House
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

I was very impressed with the room and all the small details and extras that was available in the room. We had a lovely stay, the bed was comfortable and the room was clean and spacious. I would definitely stay there again. I would recommend for them to maybe equip the room with an aircon or stronger fan then just the ceiling fan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Good morning Ingrid,
We appreciate the time taken to post this review with such wonderful feedback, thank you very much.
We hope to welcome you back in the near future again at Clubview Guesthouse and we look forward to be of service on your next visit.
Liezl

Clubview Guest House
Frank T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank T
Enkelreisiger

Very pleasant "home-away-from-home" stay in Pretoria.

The guest house was well situated for my visit to Pretoria. The staff were very friendly and helpful. The accommodation was good, clean, a large air-conditioned room with full en-suite bathroom. Easy access control with keys and gate remotes. The breakfast was good too. Thanks for a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Thank you very much for the kind words. We do hope to see you again in the future.
Kind regards from all of the Clubview Guest House team

Clubview Guest House
Hester V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Gasvrye ontvangs, skoon en baie naby aan Unitas Hospitaal gewees.

Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Daar kort niks nie en die personeel is vriendelik. Dit was naby Unitas Hospitaal gewees, die rede vir ons verblyf daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Liewe Hester,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is so bly julle het ons gasvryheid geniet.

Vriendelike groete,
Clubview Gastehuis span

Clubview Guest House
Kerry I - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry I

Clean, cosy and very comfortable.

Was a lovely establishment with comfortable beds which included electric blankets. Microwave, fridge and cutlery available for use. Nice touches included old brown sherry for first night arrival and rusks by the coffee. I would definitely recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Dear Kerry,
Thank you very much for the beautiful feedback. It is very kind of you and we appreciate it a lot to hear that guests enjoyed their stay at Clubview Guesthouse.
From the whole team we wish you a lovely day.
Kind regards,
Jacolene

Clubview Guest House
Niel V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V
Besigheidsreis

Effektief, vriendelik en baie gemaklik.

Wat 'n heerlike ontbyt! Ek sal amper net daarvoor teruggaan. Kamers het alles in, baie netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clubview Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Die mooi woorde word baie waardeer. Jy is welkom om weer ontbyt te kom geniet.

Vriendelike Groete,
van die hele Clubview Gastehuis Span

Clubview Guest House
Louise K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het drie nagte verblyf nodig gehad vir 'n troue in die area.

Ek is baie beïndruk met die vriendelike diens. Jacolene is baie hulpvaardig en niks is te veel gevra nie. Dis werklik "home away from home"... baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Besigheidsreis

Dit was definitief een van die beter gastehuise waar ek al gebly het.

Die kamers was netjies en skoon, personeel was vriendelik, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N
Enkelreisiger

Uitmuntend en voortreflik!

Baie aangename en keurige verblyf. Die ontbyt uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla P

Enjoyed my stay!

Very accommodating and receptive to our needs! Mia was very helpful. Will definitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonett P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonett P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het veilig gevoel.

Mia, die gasvrou, was baie behulpsaam en het gehelp met alles. Ontbyt was uitstekend, verblyf was netjies en ons het baie veilig gevoel. Sal definitief weer na Clubview Guest House gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-laan 180, Clubview East, Centurion, 0014, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08c113cd465de880ac192939aa8c5430e8f4b6c52e4e49789eb668af3efd7f2b744d45aa660b14b8e90f47dc9e8e15cc479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 180 London Avenue Clubview East 0014 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.837373964729 28.176563641699