by Clifton Guest House | LekkeSlaap
+31

Clifton Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonstraat 51, Lyttelton Manor, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clifton Guest House is in Lyttleton Manor, Pretoria, geleë en bied gehalte-verblyf in 3 slaapkamers. Dit is in 'n woonbuurt, 800 m van Unitas Hospitaal af en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrain, Supersport Park en ander geriewe geleë.

Die Rose-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die Protea-kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. DStv met sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Kamer 3 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Daar is 'n rookarea buite en veilige parkeerplek op die perseel.

Clifton Guest House is naby verskeie winkelsentrums geleë en is net 800 m van die Unitas Hospitaal af. Heuwelsig Aftreeoord is 50 m ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Clifton Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Cliftonstraat 51, Lyttelton Manor, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Clifton Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonstraat 51, Lyttelton Manor, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71e5892fa027bc255656767c50c4e25b309a6b97691646ff83a571802dd9440ce7d9a1abf16a0b7da88ae27b19063e09109a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 51 Clifton Street Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.83958404133 28.201368462058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem