Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Living Boutique Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 33 resensies vir City Living Boutique Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques D
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Ek glo nie boutique behoort in die naam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Henri W
Enkelreisiger

Bo blink, onder stink.

Ek het oornag in 'n afgeleefde vertrek met 'n pap bed en yskoue stortwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ruim kamers en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan-pierre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Juan-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig.

Te veel geraas, kon nie slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gp G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gp G
Gesin met tieners

Family room was not attended at all by 18:00 when we arrived. Beds was still not made up all the cutlery was dirty and standing all over the room. Bath was dirty.

Unattended room was still dirty at 18:00 in the evening on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S
Enkelreisiger

Ongemaklik.

Hotel onderhoud word agtergelaat, beddegoed onder standaard, lugversorging werk nie, TV-afstandbeheer moet vervang word, geen seep of shampoo beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Gesin met tieners

Skoon, gemaklike bed!

Die ligte skyn by die deur in, niks voor deur om lig uit te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan D
Gesin met tieners

Rooms neat and clean with high quality linen.

Limited TV channels, even though the information booklet states various channels available. TV is positioned very high on the wall which makes watching very difficult.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Good day, thank you for your review.
As we are busy with the maintenance of the hotel we will be sure to look at repositioning the TV unit in order to make it more pleasant. As for the channels, they are limited downstairs as mentioned in the booklet, however, we will also look into that issue of expanding the options.
We thank you for your feedback and hope to see you again.

City Living Boutique Hotel
Gerhard J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë en 'n funky ontwerp met goeie ontbyt, maar die plek se onderhoud is teleurstellend.

Onderhoud kort aandag! Die TV wou nie speel nie, die enigste lig in die badkamer het nie gewerk nie, die een blinder wou nie oopmaak nie. Daar was 'n deel van die stortkop weg. Die koffiemasjien wou nie reg werk nie, want daar was kitskoffie in plaas van bone. Die ontbyt was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Good day Gerhard,

Thank you for your review of the Hotel, without them we are unable to improve. I will have the blinds looked at straight away, we will also look into the lighting issue.

The Coffee machine is a Nescafe Brew coffee Machine which takes granulated coffee unfortunately not beans. The shower head is not missing each shower is fitted with a water saving shower head. I would recommend that you inform the staff on duty if there is an issue with anything so they can try and resolve the problem for you.

Glad you enjoyed the breakfast!

Thank you for choosing City Living Boutique Hotel and we hope to see you again.

City Living Boutique Hotel
Philip D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Besigheidsreis

Altyd 'n plesier!

My voorkeur plek om te bly in Bloemfontein, sentraal geleë, skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Hulle het my ook vroeër as my intekentyd geakkommodeer toe ek daaroor navraag gedoen het, baie dankie hiervoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rene G
Gesin met klein kinders

Vuil.

Die hotelkamer was vuil en vol stof. Die plek kort aandag en 'n skoonmaakdiens. My man het opgestaan met insekbyte op sy lyf. Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Good Day Rene,
We thank you for your feedback and will immediately look into the matter.
Will check with the day staff that they received your report about the above on checkout, and followed it up.
Our apologies for the bad experience you had and will make sure that all your points are looked into.
We hope that you will give us another chance to change your perception of the Hotel.
Thanking you
Management


City Living Boutique Hotel
Schalk V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelling.

Ons was beïndruk met die sogenaamde Executive Suite. Ruim, netjies en modern. Ons was teleurgesteld met: geen portier of hulp met bagasie nie; styl oop trap tot eerste vloer kamer. Oop toilet in slaapkamer; geen lig bo wasbak en spieël nie; ontbyt-bediening was stadig en benede standaard, broodrooster het nie gewerk nie en kelner het nog nooit van 'n "poached egg" gehoor nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene D
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Die diens by aankoms was baie vriendelik. Die parkering is veilig en die ligging van die hotel is naby Grey Kollege. Die kamer was netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Ek het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandla M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Enjoy our stay at the hotel. Good treatment from the staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Uitstekend, alles wat jy nodig het en vriendelike flinke diens.

Dis die tweede keer dat ons van akkommodasie by City Living Boutique Hotel gebruik maak en daar sal 'n derde en vierde keer ook wees. Baie netjies, skoon met alle geriewe wat nodig is. Hulle maak 'n 'awesome' ontbyt soos die tieners sal sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met tieners

Dit is goeie waarde vir geld en baie gerieflik.

Die ontvangs was vriendelik en efficient. Die slaapgeriewe was gemaklik en gerieflik. Die uitleg van die gesinseenheid was verfrissend anders - met 'n groot badkamer en 'n oulike "kombuisie" insluitende 'n heerlike koffiemasjien. Die ontbyt was smaaklik, vars, ons was almal baie tevrede met ons keuses! Baie goeie waarde vir geld - ons sal weer van hierdie hotel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

More René

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Cityliving

City Living Boutique Hotel
Alida B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Dit was uitstekend!

Dis die eerste keer dat ons in Bloemfontein oorbly en dit was voorwaar 'n goeie keuse. Ligging was baie goed, naby die N1 en Mimosa Mall. Die verblyf en kamer was skoon en netjies, veilige parkering wat gemoedsrus gegee het en die ontbyt was uit die boeke en 'n groot bonus. Hulle sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag Jaco

Baie dankie vir jou terugvoering.

Ons het dit geniet om julle te ontmoet.

Ons hoop ons sien julle gou weer.

Mooi dag
Cityliving

City Living Boutique Hotel
Rhodene D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhodene D
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Geen klagtes. Vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag Rhodene

Ons waardeur julle terugvoering.

Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Groete
Cityliving

City Living Boutique Hotel
Lizbe K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe K
Gesin met tieners

Verfrissend, modern en ruim.

Ons het 'n goeie nagrus gehad, na 'n uitputtende dag op die pad. Van die eerste aanblik, was die fasiliteite lieflik modern en van goeie gehalte.Ek sou graag langer wou bly! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag Lizbe

Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit.

Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Groete
Chantel

City Living Boutique Hotel
Amanda K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, voldoen aan standaarde.

Netjies, voldoen aan wat jy benodig vir oorslaap. Veilige parkering. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag Amanda

Dit was vir ons lekker om julle te verwelkom.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Cityliving

City Living Boutique Hotel
Ina V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Besigheidsreis

Gerieflike skoon kamer.

Die ontvangs is goed. Die hotel se ligging is perfek vir die doel waarvoor ek daar was. Die kamer is skoon en netjies en baie gerieflik. Wel gedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag
Ons is baie bly u het u verblyf geniet.
Baie Dankie vir u terugvoer.
Ons hoop om u weer te verwelkom.
Vriendlike Groete
City Living Bestuur.

City Living Boutique Hotel
Pierre S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Pragtige plek. Stortkraan iets om aan gewoond te raak. Haardroër in kamer onbruikbaar omdat ronde kragprop nêrens kan inprop nie. Los aanpasproppe word weggedra en sy het niemand beskikbaar om 'n driepuntprop aan te sit nie, aldus die ontvangsdame.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag
Dankie vir u terugvoer.
Aandag is aan die punte gegee wat u vir ons genoem het.
Hoop om u weer welkom te heet.
Vriendelike groete
Cityliving Bestuur

City Living Boutique Hotel
Lourens B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B
Besigheidsreis

Ideaal vir besigheid!

Ek het die bespreking namens ander gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag
Baie Dankie vir u terugvoer.
Hoop u sal weer van ons dienste gebruik maak.
Vriendelike Groete
City Living Bestuur.

City Living Boutique Hotel
Nelene T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelene T
Besigheidsreis

Baie netjies en gerieflik en als wat jy benodig.

Ons het lekker geslaap, die kos was goed en die diens baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag,
Baie Dankie vir u terugvoer.
Ons is baie bly u het u verblyf geniet en hoop om u weer welkom te heet.
Vriendlike Groete
City Living Bestuur.

City Living Boutique Hotel
Lerato M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato M
Saam met vriende

It was an ok place.

Hi, the service was good. The only thing that I was not happy about is the heater that was not working and Bloem is cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Good Day Lerato
Thank you for your feed back.
My sincere apologies regarding the air-conditioner.
All our air conditioners was serviced and trust that all is proper working condition.
Kind Regards
Cityliving Management

City Living Boutique Hotel
Leon K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, rustig en veilig.

Goeie verblyf in Bloemfontein. Gerieflik geleë. Netjies en veilig. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag Leon,
Ons is baie bly u het u verblyf geniet.
Baie Dankie vir u terugvoer.
Ons hoop om u weer te verwelkom.
Vriendlike Groete
Cityliving Bestuur.

City Living Boutique Hotel
Christo R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Gerieflike verblyf en 'n lekker groot bad. Al probleem is dat koffiemasjien nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie Dag Christo,
Ons is baie bly u het u verblyf geniet.
Baie Dankie vir u terugvoer. Ons het al ons koffie makers na gegaan en vertrou dat daar geen meer probleme sal wees nie.
Ons hoop om u weer te verwelkom.
Vriendlike Groete
Cityliving Bestuur.

City Living Boutique Hotel
Elouise V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elouise V
Besigheidsreis

Verblyf is aangenaam, maar daar is probleme.

WiFi is nie in kamers beskikbaar nie en ook net vir die eerste 30 minute gratis. Swak selfoonontvangs in kamers veral as jy wil werk op die internet. Ontbyt nie ingesluit nie!. Beslis nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Living Boutique Hotel se terugvoer

Goeie dag Kevin

Ons het die volgende in gebring by die hotel:

Wi-Fi is beskikbaar, regdeur die hele hotel, teen geen adisionele koste nie. Die toegangskode is beskikbaar by ontvangs.

Ons bedien 'n komplimentêre ontbyt aan, wat 5 warm opsies insluit.

Vir selfoon opvangs, gaan u na u verskaffer moet kyk of selfs u foon, want daar is volle opvangs regdeur die hele hotel en het ons nog geen ander soorgelyke klagtes gehad nie.

Dankie vir u terugvoering.

Groete
Cityliving

City Living Boutique Hotel
Gary W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Gesin met klein kinders

Modern en geskik vir 'n vinnige oorslaap.

Moderne gebou en kamers, baie goed geleë. Die plekkie is net effens klein, daar is geen bad nie, en hulle het ook nie 'n dranklisensie vir sterkdrank nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam anders!

Uitstekende ligging vir werk in en om Bloemfontein, selfs vir deur-reisigers. Keurige verblyf in goeie woonbuurt met veilige parkering. Dit was BAIE warm in die hele gebou, die gange byna ondraaglik en kamer was nie lugverkoel met ons aankoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Alhoewel hierdie 'n baie mooi hotel is, bedien hulle nie aandete nie, en is dus meer 'n B&B.

Die hotel is netjies en diens is baie goed. Ons was wel teleurgesteld dat die kombuis toe was vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Dit is die ideale oornagplek en is meer as geskik vir langer verblyf. Netjies, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 1, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzJjZTJhLTQzNzctNGZhNy05OWViLTk5Zjc2OTQ4N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 1 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.102899444198 26.203553974628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem