Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christiana Lodge

Gastehuis
Standaardkamer 7
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Standaardkamer 7 is 'n ruim kamer vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die kamer bied 'n uitsig oor die swembad en sluit lugversorging in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury-kamer 1
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luxury-kamer 1 is 'n ruim kamer met 'n uitsig oor die natuurgebied en Robberg vanaf die balkon. Dit het 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting 'n bad, aparte stort en 'n aparte toilet. Die koninggrootte-bed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Philip 2
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ruim en het 'n koninggrootte-bed wat in 'n 2 enkelbed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het groot vensters met 'n uitsig oor die natuur. Ontbyt word in die sit- en eetarea met 'n pragtige see-uitsig bedien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury-kamer 2
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luxury-kamer 2 is 'n ruim kamer met 'n uitsig oor die natuurgebied en Robberg vanaf die balkon. Dit het 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting 'n bad, aparte stort en 'n aparte toilet. Die koninggrootte-bed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brakvlei-kamer 2
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, aparte bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brakvlei-kamer 3
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, aparte bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Philip 3
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis Philip 3 is 'n ruim kamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n aparte toilet en 'n dubbelstort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dek en 'n tuin waar gaste kan ontspan in. Ontbyt word in die sitarea of eetarea met 'n pragtige see-uitsig bedien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 3
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 3 spog met 'n uitsig oor die vleilandarea vanaf die balkon. Die slaapkamer is 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n bad, aparte stort en 'n aparte toilet. Daar is ook WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 4
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 4 is ruim en spog met 'n uitsig oor die see vanaf die balkon. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het ondervloerse verhitting, 'n bad en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n ingeboude venstersitplek, lugversorging en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 8
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 8 is 'n ruim kamer vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n bad, toilet en 'n stort. Daar is ook 'n uitsig oor die vleilande en Whale Rock. Dit is ideaal vir ouers met kinders.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 10
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 10 is 'n ruim kamer vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Daar is ook lugversorging en 'n klein dek met 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brakkloof-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Brakkloof-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. 'n Dagbed kan vir 'n kind gereël word. Die kombuis is met 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus. Die eenheid bied 'n uitsig oor die Brakkloof-vleiland.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brakvlei-kamer 1
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Brakvlei-kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Gaste kan die uitsig oor die Brakkloof-vleiland bewonder.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 11
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 11 is 'n ruim kamer vir 2 gaste met 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Daar is ook lugversorging en 'n uitsig oor die vleilandarea. 'n Dagbed vir 'n kind is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 5
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 5 word as een van die gewildste kamers by Christiana Lodge beskou. Die eenheid is ruim en spog met 'n uitsig oor die see vanaf die balkon. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste en die en suite-badkamer het ondervloerse verhitting, 'n bad, aparte toilet en 'n buitestort. Daar is ook 'n knus ingeboude venstersitplek, 'n privaat dek met sonstoele, en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer 6
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Standaardkamer 6 is ruim kamer vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n bad, aparte toilet en 'n aparte stort. Daar is ook 'n TV-sitarea, lugversorging en 'n dek met sonstoele en 'n uitsig oor die Brakkloof-vleiland.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-kamer 9
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Superior-kamer 9 is 'n ruim kamer vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n klein dek en 'n tuin met 'n privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Philip 1
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis Philip 1 is 'n ruim kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, dubbelstort en 'n toilet. Gaste het toegang tot die privaat tuin en 'n privaat swembad. 'n Dagbed vir 'n kind ouer as 12 jaar kan gereël word indien die eienaar dit goedkeur.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-singel, Solar Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3sLWrgiEVsXAIi7kAQZRCt8nlWhvU9TZusngHq6syemCNiqmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Aquarius Close Solar Beach 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.08794 23.3687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem