Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christiana Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-singel, Solar Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Christiana Lodge is ’n gastehuis in 'n gesogte buurt in Solar Beach, Plettenbergbaai, slegs 5 minute se stap vanaf Robbergstrand langs die Brakkloof Vleilande.

Verblyf is beskikbaar in 17 ruim kamers wat elk ’n balkon of dekarea het, en die kamers is versprei oor 4 persele om privaatheid te verseker. Die persele is egter aaneengeskakel, met maklike toegang tot die eet-, sit- en swembadarea. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en 15 van die kamers het 'n bad, aparte stort en 'n aparte toilet. Ses van die slaapkamers het lugversorging.

Die 18de eenheid is die Brakkloof-selfsorgeenheid beskik oor 'n sitkamer, eet- en kombuisarea en 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer.

Ons styl is strand-sjiek en die omliggende vleiland word ook gereflekteer in die dekor. Talle natuurlike houtvoorwerpe en wit hortjies in alle kamers dra by tot die kusstyl.

Die Lodge kyk na die weste om die asemrowende goudgeel sonsondergange van Plettenbergbaai te geniet. Die uitleg van die kamers verseker algehele privaatheid aan ons gaste met 'n keuse om sosiaal te verkeer in ons gemeenskaplike woonvertrek, kombuis en swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Christiana Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Aquarius-singel, Solar Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Christiana Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-singel, Solar Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3sLWrgiEVsXAIi7kAQZRCt8nlWhvU9TZusngHq6syemCNiqmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Aquarius Close Solar Beach 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.08794 23.3687