Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chic Bell Rock

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Chic Bell Rock
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met klein kinders

Bitter lekker!

Heerlik uitgespan in 'n pragtige eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M G
Gesin met tieners

Lovely, neat, clean, quaint.

Would go back as it has a great location, parking and security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay. Please, visit us again.

Chic Bell Rock
Mariska B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Gesin met klein kinders

Wonderful, convenient and safe.

The apartment is well-equipped with everything you need, it is close to shops should you need any food or drinks. The WiFi was a bonus and the kids loved the chocolates on the beds. This was a nice personal touch that we did not expect. Board games for the kids were great as we had a few rainy days. Although the dishwasher was not working and they are working to get this sorted, the dining room chairs are not very stable (I would advise maybe looking into this). The apartment was still well-maintained, neat and tidy. We loved our short visit and will be back for much longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Thank you for the nice review. Also we will have a look at your suggestions. Thank you so much.

Chic Bell Rock
Janinne D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janinne D
Saam met vriende

Great place.

Will visit the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie M
Saam met vriende

Nice modern furnishings.

Neat and clean. Nice decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Chic Bell Rock is 'n baie netjiese, skoon vakansiewoonstel en ten volle toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Het so effens gedink dit is nader aan die seefront, maar alles was puik, die dekor, die persoonlike diens van Melanie, die WiFi vir die kinders. Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Groot plesier Amanda, hoop julle kom kuier weer.

Chic Bell Rock
Sheldon F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon F
Gesin met klein kinders

It was wonderful and really enjoyed the time spent away.

We had a great quiet weekend and enjoyed the stay very much. I love the location it's near the beach and shop's so it's located perfectly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

It is such a pleasure, Sheldon. We hope you visit us again.

Chic Bell Rock
Patrick J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick J
Saam met vriende

Good.

It was a little bit restricted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Hi Patrick, we are glad you enjoyed your stay.

Chic Bell Rock
Aneesha R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Aneesha R
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Pragtige wooneenheid met alles wat jy benodig. Free WiFi plus. Eienaars beskikbaar enige tyd. Wonderlike naweek. Sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anele D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek, goed geleë en veilig!

Chic Bell Rock is van nou af definitief ons eerste verblyfkeuse in Plettenbergbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Dis wonderlike nuus. Dankie, ons hoop om julle vinnig weer te kan huisves.

Chic Bell Rock
Jetske F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F
Gesin met tieners

Pragtige, supernetjiese plekkie.

Hierdie is 'n sentraal geleë plek. Baie netjies en puik ingerig, met veilige parkering. Ekstra hangplek (vir baadjies, sambrele en handdoeke) en 'n lêer met nuttige inligting oor dinge om te doen/sien in Plett en met persoonlike aanbevelings vir bv. restaurante sal baie waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die voorstelle ons gaan dit definitief inplementeer. Hoop julle kom kuier weer.

Chic Bell Rock
Marie E L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kommunikasie, silwerskoon en goed toegeruste eenheid. Beslis aan te beveel.

Ons het heerlik gebly en sal beslis in die toekoms weer graag by Chic Bell Rock wil gaan kuier. Baie dankie Melanie en Madeleen vir die duidelike aanwysings en die goeie kommunikasie. Nooit was daar enige onsekerheid nie. Chic Bell Rock was silwerskoon en 'n goed toegeruste eenheid. Ons kan dit met 'n oop gemoed aanbeveel vir 'n heerlike, rustige wegbreek. Liefdegroete, Wynand en Marie Louw.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Dit is ons plesier Marie. Ons is bly dit was 'n heerlike, rustige wegbreek vir julle gewees. Julle is welkom terug, enige tyd.

Chic Bell Rock
Brumilda K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, het baie veilig gevoel. Ek beveel enigeen aan om daar te bly.

Ons het dit geniet. dit was homey, cosy, dit was stil. Ons het Plettenbergbaai geniet. Langs Bell Rock is 'n parkie en ons het sommer gestap tot daar. Jy voel in Bell Rock asof jy op vakansie is. Die mood was heerlik. Ons bure was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Groot Plesier Brumilda ek hoop julle kom weer vinnig kuier.

Chic Bell Rock
Jana L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana L
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Die plek was mooi skoon, dit is in 'n veilige omgewing en ons het die tyd baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Groot plesier Jana. Kom kuier gerus weer.

Chic Bell Rock
Cobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, veilig en stil. Sal enige tyd weer daar oorbly as ons in Plettenbergbaai vakansie gaan hou.

Ons het dit regtig geniet en sal dit aanbeveel vir enige een wat uit die warboel wil vertoef, maar tog gerieflik naby alle fasiliteite wil wees. Die eenheid is geleë in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad vir afkoel op warm dae. Ons sal enige tyd weer daar bespreek as ons vakansie hou in Plettenbergbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Groot Plesier Cobus. Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle vinnig weer te sien as julle wil ontsnap uit die warboel. Groete uit pragtige Plett, Melanie en Madeleen.

Chic Bell Rock
Hazelldeen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazelldeen B
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Dit het gevoel soos huis ver van die huis af. Die wegbreek was die moeitewerd met die perfeke akkommodasie. Bell Rock Rocks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Dis ‘n groot plesier Hazelldeen. Kom gerus weer!

Chic Bell Rock
Elizabeth W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Gesin met tieners

Very neat place with everything needed for stay, close to everything.

The neat and modern set-up has everything you need to make your stay pleasant, close to everything. Beautiful scenery and break away from the city buzz. Highly recommended for everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

Thank you for the good review, Elizabeth. You are more than welcome to visit us again.

Chic Bell Rock
Shinay E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shinay E
Saam met vriende

Fantastiese plekkie om in te bly.

Ons het 'n wonderlike tyd in Bell Rock gehad. Baie oulike plekkie en netjies uitgerus. Sal beslis kan aanbeveel. Ons sal definitief weer hier wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Safwaan P - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safwaan P
Saam met vriende

Awesome and fantastic.

We were met on arrival by the owners and given brief summary of everything in the facility and surroundings. The place itself is absolutely awesome. Everything you need for a family holiday. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chic Bell Rock se terugvoer

We are happy you enjoyed your stay. We hope you will visit us again.

Chic Bell Rock
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longships-rylaan 62, 45 Bell Rock, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3796f366cfaac2fbfd6066af3af3bc061044a1a3f2778abceb02e939814d1461ce2478c45312c0702245c0c1135cc2876bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 62 Longships Drive 45 Bell Rock 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.072484324749 23.368389202655