Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chase Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Chase Farm, John Ross-hoofweg, langs die R66, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chase Guest House is 'n tradisionele plaashuis in 'n pragtige tuin, net 1,5 km van Eshowe se dorpskern af, op 'n suikerrietplaas. Ons bied plattelandse gasvryheid, gesonde ontbyte en persoonlike diens.

Akkommodasie is beskikbaar in 2 bekoorlike, ruim, privaat selfsorgkothuise. Die tuinkothuis het slaapplek vir 2 en die plaaskothuis het 3 slaapkamers, ideaal vir gesinne of mense wat saam reis. Die plaaskothuis is nuut opgeknap met 3 slaapkamers, 'n groot sit- en eetkamer, ten volle toegeruste kombuis en ruim stoep wat oor die tuin uitkyk. Die groot hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, die tweede kleiner slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en die derde kleiner slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 'n stort het, maar hulle is nie en suite nie. Ontbyt word by die hoofhuis bedien.

WiFi, DStv en veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek. Gaste is welkom om gebruik te maak van die skitterende swembad, tennisbaan en die trampolien. Die pragtige tuin is 'n lushof vir voëlliefhebbers en natuurliefhebbers kan lekker gaan stap in die inheemse woude op die plaas. Fietsry en visvang word ook toegelaat op die landgoed. Kinders is welkom en sal mal wees oor al die plaasdiere.

Suiker-, piesang- en protea-plaastoere word gebied teen 'n nominale tarief indien die tyd dit toelaat.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Chase Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • The Chase Farm, John Ross-hoofweg, langs die R66, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chase Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Chase Farm, John Ross-hoofweg, langs die R66, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OTAwOTZlLTQxZGMtNGVkNC05NTkzLTcwM2Q0OTQyMjk4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 The Chase Farm John Ross Highway off the R66 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.910927990521 31.470064698425