Charrie's Corner
Opsomming van Resensie
Annamarie K - Jun 2022
Gemiddeld
Clean.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the feedback.
Lourens S - Jun 2022
Gemiddeld
Die plekkie is lekker cozy en homey.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie vir u terugvoering.
Ons het bereik wat ons wou he, om alle gaste gemaklik te he en hul tuis te laat voel.
Groete
Charrie's Corner
Petra H - Jun 2022
Gemiddeld
Bitter, bitter leke stil omgewing, alles gemaklik en ontvangs was uit die boeke uit. Sal weer daar slaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Ons is ongelooflik bly dat u dit geniet het en dat u tot ruste was in ons eenheid.
Groete
Charrie's Corner
Karel B - Jun 2022
Gemiddeld
Toiletprobleem.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie vir u resensie.
Ons sal volgende keer beter deur kyk vir u en dubbeld deur loop.
Sandra V - Mei 2022
Gemiddeld
Cosy, en maklik bereikbaar vanaf N1.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie vir u resensie, u is enige tyd weer welkom.
Dirk V - Mei 2022
Gemiddeld
Uitstekende ligging naby die N1 vir oornag, genoeg eetplekke om van te kies naby geleë.
Charrie's Corner se terugvoer
Ons waardeur u resensie.
Ons probeer alle gaste alle nodige inligting te gee oor die omgewing en hul eenheid wat hul bespreek het.
Groete
Charrie's Corner
Raymond G - Apr 2022
Gemiddeld
Tranquil, peaceful area. Security is good. Premises are clean.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the feedback as well that you would choose us again to accommodate you and your needs.
Greetings,
Charrie's Corner
Erika A - Apr 2022
Gemiddeld
Had a wonderful, warm and safe stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you Erika, for the positive feedback as well that you would chose to stay with us again.
Anrika D - Apr 2022
Gemiddeld
Ons het vir net 1 aand oornag op pad na Johannesburg en het dit baie geniet.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Anrika, vir u se gawe resensie. Ons hoop om jul weer te sien en weer te akkommodeer.
Debbie F - Apr 2022
Gemiddeld
Ons het slegs een aand oorgeslaap op pad terug huis toe na 2 weke in die mooie Kaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Debbie vir die gawe resensie, ons hoop om u weer te sien en te akkommodeer.
Vlooi C - Apr 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam en niks was vir hulle moeite ten spyte daarvan dat ons verandering in die Lapa aangevra het.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Vlooi, vir die gawe resensie. Ons probeer alle gaste gemaklik te maak.
Gerrit R - Apr 2022
Gemiddeld
Baie geskik om te oornag.
Charrie's Corner se terugvoer
Dankie Gerrit vir u se resensie.
Hoop u sal ons weer in die toekoms gebruik om te oornag.
Raymond G - Apr 2022
Gemiddeld
Peaceful, clean and secure.
Lees meerCharrie's Corner se terugvoer
Thank you for the feedback Raymond. We will try our best to implement what is suggested and will try our best to make sure the quality our guests receive is of the utmost best.
Charmain P - Mrt 2022
Gemiddeld
Gemaklik, slegs vir 1 nag se oorslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons neem kennis van u voorstelle en sal dit spoedig implementeer.
Raubie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Goeie verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Dabkie Raubie vir die resensie. Die belangrikste vir ons is dat ons gaste 'n veilig aankoms het en die dae wat hul by ons spandeer te geniet.
Pieter W - Mrt 2022
Gemiddeld
Skoon, veilige, gemaklike oorslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Pieter, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly dat jul dit geniet het om by ons te oornag.
Elizna G - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelik, skoon en netjies.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elizna, baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly julle het dit geniet.
Coetzee V - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker plek.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoering en is baie bly dat julle lekker gebly het!
Stephen P - Feb 2022
Gemiddeld
Gekry waarvoor ons betaal het.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. Ons neem kennis van u voorstel en stel u gerus dat ons gereeld opgraderings doen.
Adel V - Feb 2022
Gemiddeld
Was baie lekker het dit baie geniet.
Marianka M - Feb 2022
Gemiddeld
Oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Marianka, baie dankie vir die vriendelike resensie en sterre. Ons is bly julle het lekker gebly.
Desire C - Feb 2022
Gemiddeld
Rustig. Baie spasie, privaat.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Desire. Ons is bly julle het lekker gerus. Ons hoop om julle weer te akkommodeer!
Rita H - Feb 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die groot komplimente, Rita! Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, en lekker gebly het. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Robert E - Feb 2022
Gemiddeld
Great.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Robert, thank you for the lovely review and staying at Charrie's Corner. We are glad that we could be of service to you and your wife.
Eileen B - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker plekkie om te bly vir een aand.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie en sterre. Ons is bly julle het 'n goeie nagrus gehad.
Johan K - Jan 2022
Gemiddeld
Verblyf en ontvangs was op standaard.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Johan, baie dankie vir die gawe resensie! Ons neem kennis van die ligskakelaar, en sal aan 'n plan probeer dink om dit te vergemaklik. Baie dankie vir jou insae!
Monalisa D - Jan 2022
Gemiddeld
Excellent.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Monalisa, thank you very much for your review. We are glad that you were happy with your stay!
Steven V - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker oorgeslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Steven, baie dankie vir u resensie. Ons neem u voorstel in ag en sal kyk om dit te verbeter. Die parkering is tans agter devilsfork met slot en grendel.
Daar is ook buurtwag wat deurgaans in die aand die buurt patroleer, dus is die area baie veilig.
Suret C - Jan 2022
Gemiddeld
Oorslaap-bestemming vir reis tussen Kaap en Pretoria.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Suret, baie dankie vir die gawe resensie! Ons is bly julle het dit geniet!
Jemme D - Jan 2022
Gemiddeld
Great spot for a stay over, perfectly comfortable with good amenities available.
Corli R - Jan 2022
Gemiddeld
Aangenaam verras.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Corli, baie dankie vir die vriendelike resensie! Ons is bly julle kon lekker by Charrie's Corner gebly het.
Philip M - Des 2021
Gemiddeld
Lekker warm geslaap, daar kort net 'n aparte lig vir die badkamer.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Philip, baie dankie vir die resensie en voorstel - ons is in die proses om aan 'n manier te dink om vir die badkamer sy eie lig te gee.
Malcolm E - Des 2021
Gemiddeld
What was expected for the purpose of the stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Malcolm, thank you for the review and the stars!
Yolanda C - Des 2021
Gemiddeld
Op arrivering was ons verwelkom deur Makayla. Vriendelik en behulpsame jong dame.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Yolanda, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, en sal die mooi kompliment aan Makayla oordra. Baie dankie!
Tanya W - Des 2021
Gemiddeld
Friendly and helpful host.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Tanya, we are glad to hear that you enjoyed your overnight stay. Thank you for the review!
Kym C - Des 2021
Gemiddeld
Comfortable and convenient.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Kym, thank you for the lovely review. We are glad that you enjoyed your time at Charrie's Corner.
Nicole R - Des 2021
Gemiddeld
Dit het alles wat jy nodig het.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Nicole, baie dankie vir die resensie! Ons is bly ons kan aan u verwagtinge voldoen.
Anneke F - Nov 2021
Gemiddeld
Teleurstellend.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Anneke, baie dankie vir die resensie. Met betrekking tot die tarief - ons het 'n jaarlikse verhoging van R50 op 15 November ondergaan. In vergelyking met ander gastehuise, is ons pryse billik en in lyn met markwaarde. Ons vra weereens omverskoning vir die lugreeling, maar ek hoop u verstaan dit is nie iets binne ons beheer gewees nie (die filtertjie het gebreek en is die volgende dag weer herstep). Ons het die saak spoedig probeer regstel.
Riaan B - Nov 2021
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid en stil omgewing.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Riaan, baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly om te hoor dit was vir u 'n rustige ervaring gewees.
Rita H - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlik gerus.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rita, baie dankie vir die gawe resensie. Ons geniet dit om julle te akkommodeer!
Louisa D - Nov 2021
Gemiddeld
Baie oulike en netjiese plekkie.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Louisa, baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly dat julle dit geniet het.
Rita H - Nov 2021
Gemiddeld
Rustig. Heerlik.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rita, baie dankie vir die gawe resensie! Ons hoop julle het dit geniet.
Melanie M - Nov 2021
Gemiddeld
Lovely place to stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Melanie, thank you for the lovely review - we will happily welcome you back!
Pieter D - Nov 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik en behulpsame mense wat uit hulle pad sal gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Pieter, baie dankie vir die gawe resensie en julle lekker kuier! Julle is bo-baas gaste om te akkommodeer!
Bets H - Okt 2021
Gemiddeld
'n Oornagkamer wat aan al die nodige vereistes voldoen.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Bets, baie dankie vir die baie gawe resensie. Ons streef daarna om ons gaste se behoeftes te vervul.
Russell M - Okt 2021
Gemiddeld
The accommodation was acceptable for a sleepover with recommended changes required - see below. We would happily stay there again.
Lees meerCharrie's Corner se terugvoer
Best Russel, thank you for the review and the recommendations. We think you'll be glad to hear that we have recently installed curtains over the windows, and are in the process of upgrading the rest!
Christo C - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies en vir 'n gesin ook ingerig.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Christo, baie dankie vir die vriendelile resensie! Ons beoog om alle gaste te akkommodeer, en is baie bly dat ons julle óók kon akkommodeer.
Louis J - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker gebly.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Louis, baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het!
Carol C - Okt 2021
Gemiddeld
Perfect, you have what is needed for an en route overnight stay.
Charrie's Corner se terugvoer
Best Carol, thank you for the lovely review. We hope you enjoyed the stay!
Veruscha S - Sep 2021
Gemiddeld
Ons kuier was baie aangenaam en kommerloos.
Charrie's Corner se terugvoer
Wow, baie dankie vir die mooi resensie, Veruscha. Ons waardeer dit. Ons geniet dit om ons gaste te akkommodeer en te help, selfs al is dit ná hulle vertrekkingsdatum.
Jacoline B - Sep 2021
Gemiddeld
Baie mooi kamer, baie stil, lieflike ontvangs en baie behulpsaam. Baie dankie.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer!
Eddie O - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker, ruim en skoon.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie - ons is bly dat julle lekker gebly het!
Zelda F - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly julle het 'n rustige verblyf gehad.
Blikkies B - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker blyplek.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Blikkies, baie dankie vir die gawe resensie!
Marie D - Sep 2021
Gemiddeld
Good!
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the lovely review!
Alistair T - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker en baie vriendelik.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Helena V - Aug 2021
Gemiddeld
Very clean and comfortable. Really go the extra mile.
Charrie's Corner se terugvoer
Thank you for the kind review and family referral. We appreciate the support!
Cornelius D - Aug 2021
Gemiddeld
Baie gemaklik en goed geleë naby die snelweg.
Charrie's Corner se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n gerieflike tyd gehad het. Baie dankie vir julle resensie!
Elna N - Aug 2021
Gemiddeld
Sal vir seker weer by Charries's oorslaap as ons Bloem besoek.
Charrie's Corner se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat ons aan julle verwagtinge voldoen het. Ons verwelkom julle enige tyd weer!
Serf S - Aug 2021
Gemiddeld
Op reis van Gauteng na Suid-Kaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Serf, baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het lekker oorgebly en veilig in die Suid-Kaap aangekom.
Riaan P - Aug 2021
Gemiddeld
Sien onder.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Riaan, baie dankie vir die sterre. Ons waardeer dit.
Nicky B - Jul 2021
Gemiddeld
Comfort
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Nicky, thank you so much for the review. We look forward to welcome you again in the future.
Hein O - Jul 2021
Gemiddeld
Net die regte plek vir gou oorslaap.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Hein, baie dankie vir die resensie en dat julle ons toegelaat het om te kon help. Ons sal julle graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Veronica E - Jul 2021
Gemiddeld
Gasvryheid is tops.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Veronica, baie dankie vir die gawe resensie, ons is bly julle was gemaklik en tuis.
Georgina B - Jul 2021
Gemiddeld
Heerlik gebly en plek goed ingerig.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Chris, baie dankie vir die resensie en die sterre. Ons waardeer die voorstel en sal beslis werk maak daarvan.
Caspie V - Jul 2021
Gemiddeld
Uiters billike prys, netjies, skoon, veilige parkering.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Caspie, baie dankie vir die gawe resensie en dat julle die ekstras waardeer - ons probeer ons gaste so tuis as moontlik te laat voel, Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommoddeer.
Ethel D - Jul 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Ethel, baie dankie vir die gawe resensie en die aanbevelings. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Jacqui V - Jul 2021
Gemiddeld
Lieflike vonds.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Jacqui, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Lizelle S - Jun 2021
Gemiddeld
The perfect stopover.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Lizelle, thank you so much for the lovely review. We are glad that you enjoyed your stay and overwhelmed with the feedback! We look forward to accommodating you again!
Aubrey B - Jun 2021
Gemiddeld
Die verblyf wat ons bespreek het was nie beskikbaar met ons aankoms nie, en ons is nie vooraf daaroor ingelig nie.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Audrey, baie dankie vir die resensie.
Ons moet egter onder julle aandag bring dat julle Charrie's Corner kamer 1 bespreek het, en ons het julle dus in Charries Corner kamer 1 ge-akkommodeer. Ons is weer deur ons rekords nadat ons julle resensie ontvang het, en ons rekords bevestig ook dat julle in die regte kamer ge-akkommodeer is. Dit is moontlik dat die verwarring dalk aan julle kant is. Ons sal graag die oorsaak van hierdie probleem wil bepaal en sodoende ook oplos.
Karin O - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornagplekkie
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Karin, baie dankie vir die resensie en sterre. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, ons het dit geniet om julle te akkommodeer.
Mathilda V - Jun 2021
Gemiddeld
Baie teleurgestel.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Mathilda, ons is baie jammer om te hoor van julle ervaring by Charrie's Corner. Ek sal dit onder aandag bring en werk maak daarvan.
Soenel N - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Soenel, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit!
Bennie B - Jun 2021
Gemiddeld
Koue weer, warm harte.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Bennie, baie dankie vir die mooi resensie - dit maak ons harte warm van blydskap!
Charmaine G - Jun 2021
Gemiddeld
Goed.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Charmaine, baie dankie vir die sterre! Ons waardeer die gawe resensie.
Gerrit S - Mei 2021
Gemiddeld
Baie tevrede met verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Gerrit, baie dankie vir die gawe resensie en aanbeveling. Ons waardeer dit!
Riana V - Mei 2021
Gemiddeld
Gesellig, gerieflik en veilig.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Riana, baie dankie vir die gawe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het!
Wilna B - Mei 2021
Gemiddeld
'n Heerlike afpak na 'n lang dag op die pad!
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Wilna, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly, en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom!
Errol C - Mei 2021
Gemiddeld
Gerieflike, rustige, vriendelike verblyf
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Errol, baie dankie vir die gawe resensie. Ons hoop om julle weer te akkomodeer!
John P - Mei 2021
Gemiddeld
Value for money.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi John, thank you so much for the review. We appreciate it. Hope to host you again in the future.
Gert G - Mei 2021
Gemiddeld
Ek het nie gekry wat ek bespreek het nie. Ek wil my geld terug hê.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Gert, ons verstaan dit is 'n ongemaklike situasie gewees, en ons vra weereens om verskoning. Ons het erken dat die fout aan ons kant begaan is - ek het foutiewelik julle onder "standaardkamer 1" gelys, en nie onder "selfsorg woonstel" nie. Die woonstel was egter ook bespreek - dus lê die fout by Charrie's Corner self en nie by LekkeSlaap nie. Ons het ook dit onder u aandag gebring en vir u aangedui dat u 'n volle terugbetaling sal ontvang (en hierdie terugbetaling is gemaak). Met betrekking tot die ander kommentaar - toe u aanvanklik ingeklok het (+-15h00), en 'n middagslapie gevat het, was daar geen noemingswaarde van enige foute nie, en het ons u spoedig gehelp met u versoeke. 18h00, toe u die fout aan ons beken gemaak het, was daar ewe skielik probleme. Ons verstaan dit is 'n onplesierige situasie, en ons het dit probeer oplos tot die bes van ons vermoëns. Ons is jammer ons het u teleurgestel en sal voorkom dat dit in die toekoms met gaste gebeur. Hartlike omverskoning, Charné.
Ronell H - Mei 2021
Gemiddeld
Baie goed.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Ronell, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly wanneer ons gaste gelukkig is!
Anneke G - Mei 2021
Gemiddeld
Was baie vriendelik en lekker.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Anneke, baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor julle verblyf was lekker. Ons neem notule van die voorstel, en sal beslis werk maak daarvan.
Jeanette G - Mei 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon en vriendelike mense.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Jeanette, baie dankie vir die mooi resensie - ons waardeer dit! Ons sal plan maak om skotteltjies in die kamers te los vir vuil breekware.
Baie dankie vir julle insette!
Deidre D - Mei 2021
Gemiddeld
Gerieflike oornag op pad Kaap toe.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Deidre, baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling. Ons waardeer dit ter harte.
Cornelia C - Apr 2021
Gemiddeld
Lekker rustig en uniek.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Cornelia, ons is bly julle het lekker gerus. Rakende die aangaande konstruksie, ons het die grasdak weer bietjie opgevul en oorgedek, dit het al bietjie deur die jare verwaarloos. Baie dankie dat julle geduld met ons gehad het in hierdie verband.
Ben K - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Die familie-rondawel is onder konstruksie.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Ben, baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie.
Thea C - Apr 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Thea, baie dankie vir die resensie. Ons sal julle enige tyd weer wil akkommodeer.
Conway H - Apr 2021
Gemiddeld
What a great place to have a stay over.
Charrie's Corner se terugvoer
Dear Conway, thank you so much for the lovely review. It fills our hearts with great joy to hear that our guests are happy and enjoyed their stay!
Greg G - Apr 2021
Gemiddeld
Comfortable, but no privacy when curtains are open.
Charrie's Corner se terugvoer
Hi Gregory, thank you for your review and the concerns you brought to our attention. Without concerns being raised, we will not know how to improve to give our guests the ultimate stay. We will install a cabinet in the bathroom and hang a mirror in the room. With regards to the electrical plugs, we will see how we can improve ease of access. Once again, thank you for bringing this to our attention, we appreciate it.
Johan E - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelik, hartlik en heerlik gerus.
Charrie's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, Johan. Ons gaste help ons, dus huiwer ons nie om ons gaste óók te help nie.
Rudie R - Apr 2021
Gemiddeld
Naby hoofpad.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Rudie, baie dankie vir jou resensie en die besorgdhede wat jy onder ons aandag gebring het. Jammer dat ons julle in daardie area afgeskeep het, ons neem notule van jou resensie en sal beslis daaraan werk om gaste meer te akkommodeer. Ons hoop om julle weer te sien en dit reg te stel - ons wil graag ons gaste gelukkig laat.
Gideon M - Mrt 2021
Gemiddeld
Vinnig, maklik, presies wat ek verlang het.
Lees meerCharrie's Corner se terugvoer
Beste Gideon, baie dankie vir die gawe resensie. Dit maak ons harte bly om te hoor ons gaste oornag lekker. Ons verwelkom julle graag weer!
Etienne G - Mrt 2021
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Etienne, Baie dankie vir die gawe resensie.
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Joe S - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was net 'n oornagverblyf, naby die hoofweg.
Charrie's Corner se terugvoer
Goeiemôre Joe, baie dankie vir die resensie.
Wimpie N - Feb 2021
Gemiddeld
Baie oulike mense.
Charrie's Corner se terugvoer
Goeiemôre Willem, ons is bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle eendag weer te verwelkom.
Elrise F - Feb 2021
Gemiddeld
Baie heerlik, netjies en vriendelike ontvangs!
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Elrise
Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het lekker gebly.
Leoni J - Jan 2021
Gemiddeld
Bekostigbare oornagverblyf. Dit is naby die hoofweg geleë.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Leoni,
Dankie vir die resensie - ons waardeer dit, en is bly om te hoor dat julle lekker gebly het!
Marilize D - Jan 2021
Gemiddeld
Gemaklik, skoon en netjies.
Charrie's Corner se terugvoer
Beste Marilize, baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle enige tyd weer te verwelkom.