by Chantilly Resort | LekkeSlaap
+30

Chantilly Resort

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Chantilly Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Francois C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Lieflike plek, pragtige tuine en goed ontwerp en goed instandgehou.

Pragtige omgewing, goed geleë naby lughawe en pragtige Zinkwazi-strand. Uiters geskik vir 'n naweek wegbreek en ontspan sonder die kinders.

Stefan B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B
Saam met vriende

Baie pragtig.

Baie rustige plek sal weer gaan bly daar.

Yagan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yagan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff! Peaceful getaway.

Highly recommended.

Clive W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect.

Beautiful gardens, lovely chalets, loved the outdoor showers and patio area.

Karen G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil, special hide-away for a romantic break that recommends absolute privacy, warm hospitality and generous fresh breakfasts.

Management and staff are friendly and helpful, ready to assist. Its a gorgeous setting for an intimate wedding. We enjoyed well presented fresh breakfasts on a large veranda nestled in well cared for indigenous gardens. Occasionally, the peacock with his peahens and monkeys would entertain us. Zinkwazi swimming beach is just 6 km away. We enjoyed the privacy as well as the well designed space, tasteful furnishings and self catering necessities in our chalet. A great venue.

Jo-anne F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, en ook privaat.

Baie mooi plek vir 'n wittebrood.

Kennedy M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kennedy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service.

We had a very warm reception from Chervon and Greg!

Jg H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was lekker dat ons honde ook welkom was!

Nomvelo K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomvelo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

Rooms were clean and beautiful. Enjoyed our stay. Great place to relax, away from the city.

Kobus S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plek!

Die netjiesste plek in 'n lang tyd. Die diens was uit die boonste rakke! Die kos wat hulle bedien sal 'n paar restaurante laat skaam kry. Skoon linne, skoon handdoeke! Die kamers se uitleg en privaatheid sien jy nie elke dag nie! Ek en Tersia gaan weer terug!

Steven W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en rustig. Baie netjies. Batterye gelaai!

Uitstekende vakansie-akkommodasie wat uiters netjies en goed toegerus is. Luuks maar na aan die natuur. Die etes, en veral die ontbyt, baie lekker! Baie gasvrye personeel wat altyd vriendelik was en uit hulle pad gegaan het om ons tevrede te hou. Baie dankie julle. Sal sterk aanbeveel.

Nicole L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L
Gesin met klein kinders

Rustig en luuks geleë tussen pragtige plantegroei.

Pragtige luukse chalets met air-con, ingeboude braai, 'n buitestort en jou eie boma. Die chalets is geleë tussen pragtige plantegroei wat baie skaduwee bied op die hout "deck". Die voëlgeluide is vreeslik mooi en soms kom kuier die apies. Die 3 poue het elke oggend kom groet en rondom ons chalet rustig beweeg. Die chalet se klerekas is baie klein - dit is 'n staan hangkas, wat dit bietjie moeilik maak om spasie te vind vir al jou klere as jy meer as 3 aande daar bly. Die yskas is ook baie klein (dis 'n bar fridge) so mens kan nie te veel kos op een slag stoor nie. Maar Greg (opsigter) was baie behulpsaam en het ons vleis in die kombuis se vriekas gevries. Die ontbyt is heerlik en mens kan elke oggend kies wat jy wil eet. Dit is baie veilig en ons seuntjie kon orals alleen fietsry op die gronde. Die swembad is pragtig geleë in die tuine onder groot bome. Die resort is net 5 km buite Zinkwasi wat dit baie maklik maak om see en strand toe gaan elke dag. Zinkwasi is n asemrowende strand en lagoon. Ek sou eerder voorstel dat dit 'n plek is vir couples of mense met een klein kind (5 jaar en onder), want die chalet raak bietjie beknop vir 3 mense. 'n Groot bonus vir diereliefhebbers is dat dit pet friendly is (klein hondjies) wat altyd 'n bonus is vir die wat lief is vir hul hondjies!

Ronny B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Uitstekende plek, bietjie ver van die strand maar die beste plek vir rus en vrede.

Alexa G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Chantilly Resort sal ek definitief aanbeveel. Dis die ideale plek vir jou en jou maat om tyd alleen te spandeer. Die plek is absoluut asemrowend. My hoogtepunt is die buite-stort en Jacuzzi-bad. Die personeel en eienaar is baie vriendelik en dit voel asof jy deel van n familie is. Hulle gaan uit hulle pad uit om dit gemaklik te maak. En doen baie klein ekstra dingetjies wat nie nodig is nie, en nie deel van die pakket is nie. Dit is naby die strand en geleë op 'n baie stil en privaat plek. Regtig net die beste plek om te vergeet van als en die wonderskoon natuur te geniet.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantilly-plaas, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76ba3eedc40bfdcb09fc58c6dad1125835e9e93a179bb5a3b1608e4a89c10e80212fea3866572143c4250928c6179c5e0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Chantilly Farm Darnall 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.275089383684 31.380422534725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem