Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chanelle Self Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Chanelle Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Arenda N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arenda N
Enkelreisiger

Skoon, alles is daar wat jy benodig, stil en rustig.

Ideaal vir 1 of 2 aande se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luchen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchen M
Gesin met tieners

Baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and quite place to rest.

Good and perfect and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Enkelreisiger

Vriendelike diens.

Gemaklik. Naby aan alles. Alternatiewe reëlings gemaak vir tye van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Enkelreisiger

Lekker.

Ja, dit was gesellig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arenda N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda N
Enkelreisiger

Absolute waarde vir geld.

Baie skoon en netjies. Funksioneel, alles wat mens benodig vir 'n paar aande se oorslaap was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang. Netjiese verblyf met veilige parkering.

Geleë naby N1. Maklikke toegang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Enkelreisiger

Baie netjiese en gerieflike woonstelletjie.

Mooi ingerig, netjies gemeubileer, baie privaat en stil. Dankie vir die ekstra beligting in die kamers, dis altyd 'n plus. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Lekker privaat en rustig. Bekostigbaar, veral as jy vir 'n paar dae moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelike ontvangs.

Alles wat jy nodig sal kry vir 'n gerieflike oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Netjiese, skoon verblyf, stil omgewing en veilig.

Goeie waarde vir geld, skoon en netjiese verblyf. Area goed benut en ingerig vir jou behoeftes en loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Enkelreisiger

Uitstekend

Hul was gasvry en het baie gehelp met wat ek gesoek het. Sal net aanbeveel dat hul die WiFi sein sterker maak, kamer se opvangs is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Baie netjies en gerieflik.

Chanelle Self Catering is 'n klein woonstelletjie by die eienaar, Robert, se huis. Robert was baie vriendelik en ons is glad nie gepla deur die huismense na die inboek nie, wat vir my belangrik is. Netjiese slaapkamer met 'n sitkamertjie en kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Baie netjies, geen moeilikheid. Groot TV-skerm. Goed geleë naby die universiteit en die Mimosa Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad Johannesburg toe.

Gerieflike klein woonstelletjie met kombuis en sitkamertjie. Voldoende vir wat ons benodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oom was baie vriendelik. Plek was baie netjies, sal in die toekoms weer daar oornag. Baie naby alles.

Die plekkie is baie oulik vir 'n paartjie. Ons het rugby baie geniet en veilig by ons plek aangekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Netjies. Als in plek en sal dit enige tyd aanbeveel.

Goeie nagrus gehad en naby Rosepark Hospitaal waar ons moes wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Chanelle Self Catering.

Robert (gasheer) was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Hy het ons glads langs die pad kom haal toe ons GPS ons in die steek gelaat het. Daar is heerlike, lekker warm komberse op die bed. Beslis waarde vir geld verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing kon lekker rus.

Plek is skoon en netjies en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Enkelreisiger

Baie lekker en veilige plekkie.

Dit is 'n baie netjiese en veilige plekkie om te bly en die eienaar is baie vriendelik. Ek sal definitief Chanelle Self Catering aanbeveel vir toekomstige gaste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Johannes M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon plekkie. Maak net seker voordat gaste inkom dat plek skoon is ten opsigte van miere en spinnekoppe.

Verblyf is mooi en rustig. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amarein F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amarein F
Gesin met klein kinders

Kan beslis aanbeveel!

Ons het dadelik welkom gevoel. Dis 'n baie netjiese, skoon en rustige plekkie. Perfek vir oornag op die langpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gino V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino V
Enkelreisiger

Ek het baie lekker geslaap en die lig aan die muur was perfek vir laat aande.

Baie veilige area en baie goeie parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Besigheidsreis

Uitstekende waarde.

Silwerskoon en netjiese oornagfasiliteit. Goed toegeruste en veilige oornaggeriewe. Vriendelike en hulpvaardige eienaar. Sal vir seker weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benny O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny O
Enkelreisiger

Gerieflik

Net wat ek wou hê. Gerieflik, billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Robert awaiting us at the gate, friendly, helpful and one neat, well looked after unit. Go for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Besigheidsreis

Friendly and flexible service even before arrival, close to Universitas Hospital.

I was asked what time I was expected to book in and had to change my arrangements due to work, and it was not a problem to accommodate my request. Comfortable stay with all your requirements catered for in the room. On departure the owner checked in to see if I had a good night and if everything was to my satisfaction.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorslaap.

Netjiese, skoon en goed ingerigte oornag verblyf. Als was in 'n werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my eggenoot het vir 2 nagte oorgeslaap aangesien ons 'n besoek aan 'n dokter en die hospitaal moes bring. Chanelle het uitstekend in ons behoefte voorsien.

Die gasheer het gesorg vir vriendelike ontvangs en was ook baie hulpvaardig. Die plek is netjies, doelmatig en goed toegerus. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benita B
Enkelreisiger

Gerieflik en sal weer daar bly.

Daar is nie 'n verwarmer nie. Dit is teen 'n ekstra koste van R50 beskikbaar. Moet in bemarking genoem word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Die eenheid was baie netjies en skoon.

Dankie Robert, vir jou vriendelike ontvangs. Julle het uit jul pad gegaan om my voertuig te akkommodeer. Die eenheid is gerieflik en baie netjies en oortref die geldwaarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray G
Besigheidsreis

All is said in your questionnaire.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld, veilig en stil.

Robert het my baie vriendelik ontvang. Als wat ek nodig gehad het was in die eenheid, baie netjies en gerieflik. Ek sal weer van hulle dienste gebruik maak sou ek dit benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Opgeplakte reëls onvanpas vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig En Marinda S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig En Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig.

Beste nagrus wat ek in 'n lang tyd gehad het. Ons sal definitief weer daar oornag. Robert was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehan B
Gesin met klein kinders

Netjiese akkommodasie teen goeie tariewe

Die eienaar van die plek was van die begin af voorwaardelik vriendelik en het ons ingewag toe ons land. Netjiese en skoon verblyf wat ek graag sal aanbeveel. Kar is ook veilig agter motorhek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Enkelreisiger

Perfek vir oornag.

Alles wat nodig is vir oornag en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en aangename oornagfasiliteit.

Dit was my tweede keer in die bestek van 10 dae wat ek hier oornag het. Sal dit herhaal in die toekoms. Robert is hoflik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinelda T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinelda T
Enkelreisiger

Netjiese, rustige verblyf.

Perfekte oornagplek. Baie netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Bekostigbaar. Sal definitief weer van jul diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig het.

Wat 'n heerlike verblyf! Die mense is kosbaar en hulle respekteer my privaatheid. Die woonstel is regtig alles wat ek nodig het. My motor is veilig onderdak en agter 'n hoë veiligheidshek. Die stilte is salig! Ek kan hulle regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Sentraal geleë, vriendelike diens, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guillaume D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstelletjie is nuut en netjies, ruim genoeg vir slegs 2 volwassenes en voldoende vir oornag en besigheid doen, maar daar is nie 'n uitleefarea nie.

Baie dankie, Robert, dat jy ons ingewag het met 'n sambreel met ons aankoms net na 10 die aand. Baie hulpvaardig om ons te help aflaai in die reën. Julle plekkie is gerieflik vir oornag en kom niks kort nie. Ons sal graag weer by julle wil oornag, want julle is baie goed geleë vir ons behoefte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lulu G
Enkelreisiger

The place is well located for the purpose of my visit, it is also cosy and feels safe.

I was booked for two nights from the 23rd to the 25th January 2019. On the morning of the 24th I left for class, and on my return the room was not made and was not cleaned. There is nothing in the rules of the place that indicated that I have to do my own cleaning. If I had been told I would not have stayed here as I have to leave early for class and come back late, tired.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chanelle Self Catering se terugvoer

Hi Lulu.
Sorry for the inconvenience caused by this. As you will see on the website, we do not offer daily cleaning services. This is mainly due to the fact that we only have the 1 unit and to keep the cost to the guest as low as possible. These days one cannot get someone to work for less than R150 per day, so if we had to offer that, we would have to increase our prices to R500 per night for 1 person, and I feel that is a bit much. We are currently looking into maybe offering the service as an option for the customers at an extra cost, but we need to find someone in Bloem who can offer such a service. Once again sorry for any inconvenience caused, and we hope to see you soon.

Chanelle Self Catering
Dorie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Verblyf was skoon en netjies. Bedlinne van hoogste gehalte en veiligheid voldoende. Selfsorg-eenheid goed georganiseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie goeie ligging. Veilige area. Troeteldier-vriendelik. Net 'n voorstel: kan miskien kyk na 'n bietjie groter yskas. Maar verder 5-ster. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ida S
Enkelreisiger

Dit was 'n vinnige besoek en daarom was die verblyf okay.

Ek voel dat vir die tarief is die plek nie waarde vir geld nie, veral as jy dit met plekke vergelyk met dieselfde bedrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chanelle Self Catering se terugvoer

Beste Ida,

Baie dankie vir die resensie. Ek sal graag wil hoor wat jy meer sou wou hê om dit beter waarde vir geld te maak? Ons is nog nuut in die besigheid en enige voorstelle sal waardeer word. Jy is welkom om enige voorstelle direk aan ons te stuur. Ons wil graag verbeter en sal die voorstelle ter harte neem.

Groete,
Robert

Chanelle Self Catering
Jane S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Enkelreisiger

Perfect for my needs as the host went out of his way to ensure my dogs were comfortable as well.

This is a neat, compact place, very suitable for one, maybe 2 people. The location for my purpose was perfect. The owners went out of their way to assist with ensuring all was good for my small show dogs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek vir my behoeftes, die gasheer het uit sy pad gegaan om te verseker dat my honde ook gemaklik was.

Dit is 'n netjiese en kompakte plek, geskik vir 1 persoon, miskien 2. Die ligging was perfek vir my doel. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my by te staan om te verseker dat alles reg was vir my 2 skou-honde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby D
Enkelreisiger

Lieflike omgewing.

Aangename onvangs. Stil en rustig. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O
Enkelreisiger

Very friendly owners and neat compact apartment with all the necessary amenities.

Was shown the rooms upon arrival and made to feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARLnk2tNdRcWniK48dqH3A2gVRgFguBRyGKz0I0QBqC2FQdX794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 33 Van Rooy Avenue Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.124207113015 26.178790728836