Chanelle Self Catering
Opsomming van Resensie
Chris B - Jul 2022
Gemiddeld
Die oom was baie vriendelik. Plek was baie netjies, sal in die toekoms weer daar oornag. Baie naby alles.
Neville W - Jul 2022
Gemiddeld
Skoon. Netjies. Als in plek en sal dit enige tyd aanbeveel.
Esther D - Jul 2022
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly by Chanelle Self Catering.
Leandre S - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie lekker en veilige plekkie.
Loraine J - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustige omgewing kon lekker rus.
Jacobus Johannes M - Mrt 2022
Gemiddeld
Mooi, skoon plekkie. Maak net seker voordat gaste inkom dat plek skoon is ten opsigte van miere en spinnekoppe.
Gino V - Des 2021
Gemiddeld
Ek het baie lekker geslaap en die lig aan die muur was perfek vir laat aande.
Amarein F - Des 2021
Gemiddeld
Kan beslis aanbeveel!
Adri C - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekende waarde.
Benny O - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflik
Fanus G - Apr 2021
Gemiddeld
Very pleasant.
Janet V - Mrt 2021
Gemiddeld
Friendly and flexible service even before arrival, close to Universitas Hospital.
Joey B - Feb 2021
Gemiddeld
Een nag oorslaap.
Schalk V - Nov 2020
Gemiddeld
Ek en my eggenoot het vir 2 nagte oorgeslaap aangesien ons 'n besoek aan 'n dokter en die hospitaal moes bring. Chanelle het uitstekend in ons behoefte voorsien.
Benita B - Sep 2020
Gemiddeld
Gerieflik en sal weer daar bly.
Andre V - Aug 2020
Gemiddeld
Die eenheid was baie netjies en skoon.
Ray G - Mrt 2020
Gemiddeld
All is said in your questionnaire.
Hannes S - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld, veilig en stil.
Tobie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Craig En Marinda S - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties, rustig.
Wiehan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netjiese akkommodasie teen goeie tariewe
Gert V - Mei 2019
Gemiddeld
Perfek vir oornag.
Thys B - Mei 2019
Gemiddeld
Veilig, netjies en aangename oornagfasiliteit.
Rinelda T - Apr 2019
Gemiddeld
Netjiese, rustige verblyf.
Mark M - Apr 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Marinda F - Apr 2019
Gemiddeld
Alles wat ek nodig het.
Guillaume D - Mrt 2019
Gemiddeld
Die woonstelletjie is nuut en netjies, ruim genoeg vir slegs 2 volwassenes en voldoende vir oornag en besigheid doen, maar daar is nie 'n uitleefarea nie.
Lulu G - Jan 2019
Gemiddeld
The place is well located for the purpose of my visit, it is also cosy and feels safe.
Chanelle Self Catering se terugvoer
Hi Lulu.
Sorry for the inconvenience caused by this. As you will see on the website, we do not offer daily cleaning services. This is mainly due to the fact that we only have the 1 unit and to keep the cost to the guest as low as possible. These days one cannot get someone to work for less than R150 per day, so if we had to offer that, we would have to increase our prices to R500 per night for 1 person, and I feel that is a bit much. We are currently looking into maybe offering the service as an option for the customers at an extra cost, but we need to find someone in Bloem who can offer such a service. Once again sorry for any inconvenience caused, and we hope to see you soon.
Dorie B - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklik en rustig.
Johan T - Sep 2018
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Ida S - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was 'n vinnige besoek en daarom was die verblyf okay.
Chanelle Self Catering se terugvoer
Beste Ida,
Baie dankie vir die resensie. Ek sal graag wil hoor wat jy meer sou wou hê om dit beter waarde vir geld te maak? Ons is nog nuut in die besigheid en enige voorstelle sal waardeer word. Jy is welkom om enige voorstelle direk aan ons te stuur. Ons wil graag verbeter en sal die voorstelle ter harte neem.
Groete,
Robert
Jane S - Jun 2018
Gemiddeld
Perfek vir my behoeftes, die gasheer het uit sy pad gegaan om te verseker dat my honde ook gemaklik was.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect for my needs as the host went out of his way to ensure my dogs were comfortable as well.
This is a neat, compact place, very suitable for one, maybe 2 people. The location for my purpose was perfect. The owners went out of their way to assist with ensuring all was good for my small show dogs.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stefan O - Apr 2018
Gemiddeld
Very friendly owners and neat compact apartment with all the necessary amenities.
Bobby D - Apr 2018
Gemiddeld
Lieflike omgewing.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooy-laan 33, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom