Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Ryneveld

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation@Ryneveld is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek.

Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar met 'n stoel en ingeboude kaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en beskutte parkeerplek. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n eenplaat-induksiestoof, potte, 'n pan, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die perseel het sonpanele en genoeg addisionele krag sodat beurtkrag geen invloed op verblyf het nie.

Daar is ook gratis WiFi, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, Netflix, Showmax en YouTube. Gaste het toegang tot die swembad.

Besienswaardighede in die area is onder meer Jan Smuts Huismuseum, Rietvleidam en die Voortrekkermonument.

Winkelsentrums in die omgewing sluit in Irene Village Mall, Castle Gate Mall, Centurion Mall en Menlyn Maine. Unitas Hospitaal en Kloof Hospitaal is ongeveer 10 km vanaf die gastekamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Accommodation @ Ryneveld sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Accommodation @ Ryneveld
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation @ Ryneveld het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049