Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centurion Golf Suites Boca Walk

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Centurion Golf Suites Boca Walk
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Petra L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie mooi rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Petra

Many thanks for your review, it is much appreciated and we look forward to your next visit.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman V
Gesin met tieners

Netjies en goed gelee.

Beslis! Netjies en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there, Olga and family. Thank you so much for taking the time to review us. We look forward to hosting you again.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Bloem Cupboards And Aluminium (pty) Ltd T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bloem Cupboards And Aluminium (pty) Ltd T
Gesin met klein kinders

Gerieflik, perfek geleë!

Weens onvoorsiene omstandighede moes die eienaar ons opgradeer na kamers in die hoof gastehuis kort voor aankoms. Ons het nogtans lekker gebly en die vriendelike personeel het baie mooi na ons omgesien met heerlike ontbyt soggens. Perfekte ligging reg langs die restaurant met lekker speelarea vir kinders. Net jammer oor die erge hittegolf, maar dit was niemand se skuld nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there, and many thanks for your review - you were the perfect guests and we look forward to your return.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Angelique V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met vriende

Amazing.

Was super convenient with Jacaranda Day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Angelique

Many thanks for your wonderful review, I have shared with the team. We look forward to your next visit

Regards
Craig

Centurion Golf Suites Boca Walk
Peet L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike, veilige plek en baie netjies.

Maar toe ons daar aankom Vrydagaand, was die krag af. Daar was blykbaar 'n fout met 'n kabel in die oord. Die krag was egter die hele aand af en ook die oggend toe ons daar weg is. Ons het later die vrou wat op nagdiens was in die gebou gaan vra vir kerse of beurtkragligte. Sy het lank gesoek en uiteindelik vir ons kerse gekry en dit aangesteek waarmee ons toe na ons kamer is. Die vrou, Lizzie (hoop ek onthou haar naam reg!) het haar beste gedoen en ons gee haar vir haar moeite 10 uit 10! Sy was uiters gaaf en behulpsaam. Gelukkig was die badwater warm want die plek is blykbaar toegerus met sonpanele. Ons het toe heerlik geslaap en was tevrede, maar kon nie Wi-Fi gebruik of ons selfone laai nie. Die volgende oggend het die eienaar egter vir ons vir ontbyt bespreek en betaal by die Gholfklubhuis en ons het dit baie waardeer. Ons het tog gevoel vir die prys wat ons betaal het, kon die eienaar dalk meer "hands on" gewees het en dalk meer voorsiening gemaak het vir die kragonderbreking. Ons is immers in Suid-Afrika waar beurtkrag 'n normale verskynsel is. Lizzie het ook genoem dat daar wel 'n kragopwekker by die gastehuis is, maar dat hy nie werk nie. Dalk kan die eienaar aandag gee aan die kragsituasie en dalk meer voorbereid wees daarop. Maar buiten die krag-probleem het ons heerlik gebly en ons sal die plek graag weer wil besoek. Ek sal ook graag onder die eienaar se aandag wil bring dat Lizzie vir hom goud werd is daar. Sy is uiters vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Peet,

Many thanks for your review and we are happy that you enjoyed your stay. On behalf of the municipality I have to offer apologies for the break in power for 11 suburbs within Centurion. Even though we are not subject to loadshedding these bigger issues will affect us on occasion and we are working on improving our options to deal with them every day together with our commitment to do so in the greenest manner possible

Centurion Golf Suites Boca Walk
Clare S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare S
Gesin met klein kinders

Well situated, safe and good value for money.

Friendly staff and nice linen, furniture, etc. Good safety and security. The kettle was leaky and needs to be replaced. The towel rail in the upstairs room is broken. DSTV was not very reliable and kept freezing so was not pleasant to try to watch anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Clare,

Many thanks for the review, we appreciate all feedback and will action any issues immediately. Had you mentioned issues while you where here they would have been fixed immediately

Centurion Golf Suites Boca Walk
Gigi Y - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gigi Y
Enkelreisiger

Peaceful stay, helpful staff, safe.

Peaceful stay, helpful staff, safe and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Good Morning Gigi

Many thanks for your review and we look forward to welcoming you back.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Riaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Great location and stay!

Definitely will come back. Great location. Spacious and kid-friendly. The food at the clubhouse is excellent and has a playground for kids. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there, many tanks for your wonderful review and we look forward to your next visit.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Besigheidsreis

Safe, clean, accommodating, close to pub.

Beautiful setting. Close to golf course club pub for sundowners. Some clown smoked in the room the night before, but the B&B quickly swapped the room for another. Breakfast was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Johan

Many thanks for your review and I am very happy to hear that my staff respond so quickly and well to problems.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Pieter D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Absolutely 100% happy with our stay in self catering apartment B at 31 Boca Walk️.

As a family with small children, we needed somewhere safe to stay for a few weeks which was central and self-catering. We were pleasantly surprised at the size of apartment B, it was larger than in the pictures. The Wi-Fi was fast, the security at the Golf Estate was impressive, we were not affected by load shedding and the views out of the windows were picturesque, being right on the golf course️. We absolutely recommend staying at 31 Boca Walk, we are already planning our next visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Pieter

Many thanks for your comments and we look forward to welcoming you and your family back.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Pieter D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

The location is absolutely beautiful.

Safe, large room, fast wifi , delicious breakfast, overall extremely happy with a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe S
Besigheidsreis

Puik diens en pragtige omgewing.

Ons is baie goed ontvang en die personeel was uiters behulpsaam. Die kamer en badkamer was pragtig en silwerskoon. Sal definitief in die toekoms weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there, it was our absolute pleasure to host you and we look forward to your next visit.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Christel J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christel J
Gesin met tieners

Ruim huis vir gesinne.

Ruim huis vir gesin, alhoewel die dekor oud is, en die kombuis kan doen met beter eetgerei was ons kuier veilig en die diens vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Robert,

Many thanks for your review and welcome back as you are back with us today.

Golfsuites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Johan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Convenient, relaxing and safe.

Friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby klubhuis.

Wonderlik geleë en pragtige plek. Kamers ruim en skoon. Stort bietjie klein en bed te sag vir ons smaak. Ontbyt was great en ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Carl,

Many thanks for the review, it is wonderful to hear you enjoyed your stay - we look forward to hosting you again

Centurion Golf Suites Boca Walk
Charlene A. L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A. L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, luukse plek in 'n baie mooi gholflandgoed. Heerlike kos en puik bediening.

Ongelukkig het ons reuse kragonderbreking beleef en kon baie van die elektriese apparte nie werk nie. Die gasheer het als probeer om sy gaste gelukkig te hou en ons sien die bietjie ongerief as iets buite hul beheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Charlene,

Many thanks for the wonderful review, we look forward to hosting you again

Centurion Golf Suites Boca Walk
Francois S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in alle opsigte.

Veilige, mooi omgewing. Netjiese, bo-gemiddelde geriewe. Vriendelike kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there,

Many thanks for your review, it is sincerely appreciated and shared with the whole team. They have all worked really hard to get us through the past few years and the knowledge that their work is appreciated is really good for everyone.

Thank you again.
Craig, Owner.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Kim M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Besigheidsreis

Great value.

After 7 hours on the road, it was an easy location to find up to the Centurion Golf Estate entrance. The guard's verbal directions had us frustratingly driving around the estate for 20 minutes, until a waitron at the Club House redirected us to the guesthouse. Feeling weary, we were met by the housekeeper who was not advised of our arrival. After a phone call, we were settled in. Subsequent to that, our stay-over was comfortable and convenient with a short stroll to the club house for dinner. Breakfast and check-out went smoothly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there,

Thank you so much for your review and your comments.
Regarding the directions, it has been taken to heart and will be taken up as the map, access code, etc is mailed to you but clearly did not come through and the only way we know this has happened is with your support and feedback.

We look forward to your next visit.

Regards,
Craig

Centurion Golf Suites Boca Walk
Johan Q - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to find from the freeway, is in safe environment, received by friendly staff.

Bedroom neatly made up and ready, breakfast every morning. Great experience every time I am here, is closer to the Centurion mall, Macro and other shopping centers around. Close to access and exit road to either South, North, West and East of Gauteng, or connecting to the N1, N3, R21 and so on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi Johan,

It was an absolute pleasure to host you again. Many thanks for taking the time to review us and we look forward to your next visit.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Eulanda G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eulanda G
Saam met vriende

Foto's is misleidend en nie huidige status van die eenheid nie.

Kombuis nie skoon. Oond en ware nie met vrymoedigheid gebruik nie. Vadoeke in haglike toestand. Linne het vlekke. Al die beddens het nie matrasbeskermers nie. Braai nie op standaard. Baie besige residensiële area. Lekker warm gestort. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Eulanda
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Ons waardeer die terugvoer en wil om verskoning vra vir die ongerief wat veroorsaak was. Gedurende die pandemie was dit moeiliker om alles te onderhou.
Ons sal wel ag gee op die dinge wat opgemerk is sodat ons dit kan herstel. Ons hoop tog dat u weer sal terug kom om die ware ervaring te beleef. Groete Centurion Golf Suites Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Edrése K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrése K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige gastehuis. Ons het baie lekker gebly.

Ons wens ons het langer as ’n aand gebly. Dit is rustig daar, pragtige omgewing, en baie lekker ontbyt geëet die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Edrese
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit maak ons baie gelukkig om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het.
Ons sien alreeds uit na julle volgende kuiertjie.
Groetnis
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Lizette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Uitstekende diens! Kamers baie gerieflik en ruim en die en suite-badkamers is 'n bonus!

Ek kan met 'n geruste hart die akkommodasie aanbeveel. Personeel doen alles in hul vermoë om te help en die ontbyt was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Lizette
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit was so lekker om julle by ons te he en ons hoop om julle weer vinnig terug te verwelkom.
Groetnis
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Frederik G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, lekker kos by die klubhuis, baie veilig, lekker kuierplek.

Veilig om te stap en fiets te ry. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Frikkie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is so bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons sien reeds uit na julle volgende kuiertjie.
Groetnis
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Elsie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met vriende

It was amazing. The place was clean and the service was amazing.

The upstairs bathroom was a mission after you had a few drinks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Dear Elsie,
Thank you for the wonderful review. We are glad to hear that you had a great stay with us.
We hope to welcome you back again soon.
Best Regards,
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Heleen H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige atmosfeer. Puik diens en die vriendelikste mense. Sal defnitief weer gaan.

Pragtige, rustige atmosfeer. Puik diens en die vriendelikste mense. Sal defnitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag Heleen, baie daankie vir jou lieflike resensie.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Friendelike groete
Centurion Gold Suites Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Comfort S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comfort S

Short stay for full review.

Stayed for one night only.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en die gholf estate is pragtig. Ons kamer was lekker groot en baie netjies.

Ek sal julle enige tyd aanbeveel!! Dis loopafstand van die klubhuis af met pragtige uitsigte en lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met baie goeie diens.

Die Golf Suites is goed ingerig en die kamers netjies en gerieflik. Ons uitsig was ongelukkig teen 'n ander huis se muur en sou ons eerder oor die gholfbaan wou kyk. Die ontbyt is heerlik en die eetkamer het 'n pragtige uitsig. Die personeel is besonder hulpvaardig en vriendelik. Dit is beslis 'n terugkeer werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie more Christie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle lekker in die kamers gebly het en dat die ontbyt lekker was. Ongelukkig het al ons kamers nie 'n uitsig op die gholfbaan nie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Baie groete,
Centurion Golf Suites Span

Centurion Golf Suites Boca Walk
Arina M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M
Gesin met tieners

Gerieflik, ruim en veilig.

Stil, rustige, veilige omgewing naby Oliver Tambo en Lanceria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Bly om te hoor dat u lekker gebly het.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Centurion Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoine D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met goeie diens in a sentrale area.

Wonderlike verblyf met goeie diens in a sentrale area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Thank you for taking the time to give us your wonderful review, Antonie. We are glad that you had a lovely stay and we do hope to welcome you back in the near future again.
Warm Regards,
Centurion Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en groot kamers.

Ek het gereis saam met my vrou en kleuter. Ons het oor as genoeg spasie gehad, selfs al is daar 'n koninggrootte-bed in die kamer. Die badkamers is ook lekker groot en gerieflik. Die area is stil en kom voor as baie veilig. Ontbyt was baie lekker en die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag Jaco,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom. Tot ons weer ontmoet, alles van die beste en vriendelike groete.

Centurion Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Rene J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Saam met vriende

Verblyf was baie netjies.

Heerlike vars vrugte was ook vir ons uitgesit in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag Rene

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer en ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf by ons geniet:) Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Vanaf R2 050
R2 050 R1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
R2 050 R1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
R2 050 R1 435
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMTVkY2VhLTcxNTQtNGQyZS05OTljLTIxNmJjMmVkZDk2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 435 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.872095 28.204526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem