by Centurion Golf Suites Boca Walk | LekkeSlaap
+36

Centurion Golf Suites Boca Walk

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Centurion Golf Suites Boca Walk
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carl Johannes V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby klubhuis.

Wonderlik geleë en pragtige plek. Kamers ruim en skoon. Stort bietjie klein en bed te sag vir ons smaak. Ontbyt was great en ons het dit vreeslik geniet.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Carl,

Many thanks for the review, it is wonderful to hear you enjoyed your stay - we look forward to hosting you again

Centurion Golf Suites Boca Walk
Charlene L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, luukse plek in 'n baie mooi gholflandgoed. Heerlike kos en puik bediening.

Ongelukkig het ons reuse kragonderbreking beleef en kon baie van die elektriese apparte nie werk nie. Die gasheer het als probeer om sy gaste gelukkig te hou en ons sien die bietjie ongerief as iets buite hul beheer.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there Charlene,

Many thanks for the wonderful review, we look forward to hosting you again

Centurion Golf Suites Boca Walk
Kim M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Besigheidsreis

Great value.

After 7 hours on the road, it was an easy location to find up to the Centurion Golf Estate entrance. The guard's verbal directions had us frustratingly driving around the estate for 20 minutes, until a waitron at the Club House redirected us to the guesthouse. Feeling weary, we were met by the housekeeper who was not advised of our arrival. After a phone call, we were settled in. Subsequent to that, our stay-over was comfortable and convenient with a short stroll to the club house for dinner. Breakfast and check-out went smoothly.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there,

Thank you so much for your review and your comments.
Regarding the directions, it has been taken to heart and will be taken up as the map, access code, etc is mailed to you but clearly did not come through and the only way we know this has happened is with your support and feedback.

We look forward to your next visit.

Regards,
Craig

Centurion Golf Suites Boca Walk
Francois S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in alle opsigte.

Veilige, mooi omgewing. Netjiese, bo-gemiddelde geriewe. Vriendelike kliëntediens.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi there,

Many thanks for your review, it is sincerely appreciated and shared with the whole team. They have all worked really hard to get us through the past few years and the knowledge that their work is appreciated is really good for everyone.

Thank you again.
Craig, Owner.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Johan Q - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to find from the freeway, is in safe environment, received by friendly staff.

Bedroom neatly made up and ready, breakfast every morning. Great experience every time I am here, is closer to the Centurion mall, Macro and other shopping centers around. Close to access and exit road to either South, North, West and East of Gauteng, or connecting to the N1, N3, R21 and so on.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Hi Johan,

It was an absolute pleasure to host you again. Many thanks for taking the time to review us and we look forward to your next visit.

Centurion Golf Suites Boca Walk
Eulanda G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eulanda G
Saam met vriende

Foto's is misleidend en nie huidige status van die eenheid nie.

Kombuis nie skoon. Oond en ware nie met vrymoedigheid gebruik nie. Vadoeke in haglike toestand. Linne het vlekke. Al die beddens het nie matrasbeskermers nie. Braai nie op standaard. Baie besige residensiële area. Lekker warm gestort. Dankie.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Eulanda
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Ons waardeer die terugvoer en wil om verskoning vra vir die ongerief wat veroorsaak was. Gedurende die pandemie was dit moeiliker om alles te onderhou.
Ons sal wel ag gee op die dinge wat opgemerk is sodat ons dit kan herstel. Ons hoop tog dat u weer sal terug kom om die ware ervaring te beleef. Groete Centurion Golf Suites Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Edrése K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrése K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige gastehuis. Ons het baie lekker gebly.

Ons wens ons het langer as ’n aand gebly. Dit is rustig daar, pragtige omgewing, en baie lekker ontbyt geëet die oggend.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Edrese
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit maak ons baie gelukkig om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het.
Ons sien alreeds uit na julle volgende kuiertjie.
Groetnis
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Lizette P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Uitstekende diens! Kamers baie gerieflik en ruim en die en suite-badkamers is 'n bonus!

Ek kan met 'n geruste hart die akkommodasie aanbeveel. Personeel doen alles in hul vermoë om te help en die ontbyt was baie lekker!

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Lizette
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Dit was so lekker om julle by ons te he en ons hoop om julle weer vinnig terug te verwelkom.
Groetnis
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Frederik G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, lekker kos by die klubhuis, baie veilig, lekker kuierplek.

Veilig om te stap en fiets te ry. Pragtige omgewing.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Geagte Frikkie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is so bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons sien reeds uit na julle volgende kuiertjie.
Groetnis
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Elsie M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met vriende

It was amazing. The place was clean and the service was amazing.

The upstairs bathroom was a mission after you had a few drinks.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Dear Elsie,
Thank you for the wonderful review. We are glad to hear that you had a great stay with us.
We hope to welcome you back again soon.
Best Regards,
Centurion Golf Suites - Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Heleen H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige atmosfeer. Puik diens en die vriendelikste mense. Sal defnitief weer gaan.

Pragtige, rustige atmosfeer. Puik diens en die vriendelikste mense. Sal defnitief weer gaan.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag Heleen, baie daankie vir jou lieflike resensie.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Friendelike groete
Centurion Gold Suites Boca Walk

Centurion Golf Suites Boca Walk
Comfort S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comfort S

Short stay for full review.

Stayed for one night only.

Marita M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en die gholf estate is pragtig. Ons kamer was lekker groot en baie netjies.

Ek sal julle enige tyd aanbeveel!! Dis loopafstand van die klubhuis af met pragtige uitsigte en lekker kos.

Christie F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met baie goeie diens.

Die Golf Suites is goed ingerig en die kamers netjies en gerieflik. Ons uitsig was ongelukkig teen 'n ander huis se muur en sou ons eerder oor die gholfbaan wou kyk. Die ontbyt is heerlik en die eetkamer het 'n pragtige uitsig. Die personeel is besonder hulpvaardig en vriendelik. Dit is beslis 'n terugkeer werd.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie more Christie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle lekker in die kamers gebly het en dat die ontbyt lekker was. Ongelukkig het al ons kamers nie 'n uitsig op die gholfbaan nie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Baie groete,
Centurion Golf Suites Span

Centurion Golf Suites Boca Walk
Arina M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M
Gesin met tieners

Gerieflik, ruim en veilig.

Stil, rustige, veilige omgewing naby Oliver Tambo en Lanceria.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Bly om te hoor dat u lekker gebly het.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Centurion Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Antoine D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met goeie diens in a sentrale area.

Wonderlike verblyf met goeie diens in a sentrale area.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Thank you for taking the time to give us your wonderful review, Antonie. We are glad that you had a lovely stay and we do hope to welcome you back in the near future again.
Warm Regards,
Centurion Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Jaco V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en groot kamers.

Ek het gereis saam met my vrou en kleuter. Ons het oor as genoeg spasie gehad, selfs al is daar 'n koninggrootte-bed in die kamer. Die badkamers is ook lekker groot en gerieflik. Die area is stil en kom voor as baie veilig. Ontbyt was baie lekker en die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag Jaco,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom. Tot ons weer ontmoet, alles van die beste en vriendelike groete.

Centurion Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Jan J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met vriende

Verblyf was baie netjies.

Heerlike vars vrugte was ook vir ons uitgesit in die kamer.

Centurion Golf Suites Boca Walk se terugvoer

Goeie dag Rene

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer en ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf by ons geniet:) Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Golf Suites

Centurion Golf Suites Boca Walk
Vanaf R1 950
R1 950 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMjEyOGZkLWRiMmItNGQwMS05YThmLTFhNWI1MzA3MTI0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950, nou Vanaf R1 170  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.872095 28.204526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem