Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cathy's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cawoodstraat 106, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cathy's Guest House is in die hartjie van Nxuba (Cradock) naby restaurante, winkels en al die hoofroetes.

Oornagverblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers. Die kamers is skoon en baie ruim en gerieflik. Elke kamer het sy eie badkamer, ingang en bied toegang tot 'n stoep met 'n klein tuin.

Al die kamers het en suite-badkamers, 'n privaat ingang en lei na 'n rustige tuin met 'n plonspoel. Daar is 'n groot stoep waar gaste 'n koppie koffie kan geniet. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in al die kamers. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Sommige kamers het ook lugversorging.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Cathy's Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 8

Ligging

  • Cawoodstraat 106, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cathy's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cawoodstraat 106, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b0aa9f269e7313ecb1f4fc3d86f945fe520842c475bca3743f0fa81a9f03d79c816270f8520f08b57dd1d8cf86ce1ad9bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 106 Cawood Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.16585 25.61899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem