LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castellon Boutique Hotel | LekkeSlaap
+14

Castellon Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 095 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die see en op Tafelberg in die verte.

Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol ingerigte suites. Dié ruim suites is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die suites beskik elkeen oor gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie vol vooraad, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en ander luukshede.

'n Heerlike, klein kontinentale of Engelse ontbyt word voorberei en in die eetkamer bedien. Die hotel het ook 'n informele kroegarea en 'n swembad. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens kan gereël word.

Castellon Boutique Hotel is ideaal geleë, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Dolphin-strand, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die noordelike voorstede.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Hongaars

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Castellon Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castellon Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c01cb1483c18e382d3c0436b254c89456fefa20548facceef2794fdd2dba0b5f00add0e7bbd5cb464738d8d85dd82a34ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 162 Pentz Drive, Flamingovlei Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.838233234038 18.507558703423
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!