LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cassiandra Place | LekkeSlaap
+27

Cassiandra Place

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Cassiandra Place
Netheid
4.1/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jannie V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Vriendelike eienaar.

Plekke is baie goed geleë) en maklik om te kry. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Lungile N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lungile N
Saam met vriende

Their hospitality is on point.

They were very friendly and welcoming.

Carl B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Saam met vriende

Nicely located and I like how the owner gives you your own space to have a nice time.

It is a very nice property perfect for groups of four people.

Sandra S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As advertised.

Although we had no problems and all was as advertised. However the cleaning could be better, (bits of food and bottle tops down the sofa arms and dead insects on shower walls etc, windows bars and sills filthy) A deep cleaning of the entire flatlet is needed.

Cassiandra Place se terugvoer

Please accept our sincere apologies for this totally unacceptable conditions that the establishment was handed to you to stay. This is certainly not the standards that we ourselves would be even remotely accept for using, and pay for.
We can assure you that this wil be followed up and the required steps will be taken to ensure that this does not happen again, and more follow up inspections and trraining will be implemented from us, the owners side to manage this unacceptable lack of service you had been exposed to.
Again, our apoloogies.
Regards
Hannes and Annelize

Cassiandra Place
Jacques N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Gesin met klein kinders

Vir seker waarde vir geld.

Baie skoon en netjies.

Danie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjiese plek, goed geleë naby winkelsentrums en die hospitaal. Vriendelikke mense en baie hulpvaardig. Sal weer daar gaan bly as ek verblyf benodig.

Janita R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, fantasties, awesome.

Net 'n voorstel dat sitkamerstoele vervang kan word. Een het gebreek toe ons op dit gaan sit. Miskien ook eetkamerstoele ekstra by die eetkamertafel. Matrasse kan miskien vervang word met sponsmatrasse.

Gerhard S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Baie ontspannend.

Die behuising is in 'n stil omgewing en die perseel het baie plantegroei en 'n swembad wat tot 'n rustige atmosfeer bydra.

Karen P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen P

The owners were very friendly and assisted us with all our needs.

It was great having full DStv and the WiFi was awesome. We loved their friendly animals and being able to walk around the beautiful garden.

Corrie W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie W
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Dit was baie rustig en veilig. Kinders kon lekker swem en buite rond beweeg, was baie veilig.

Isabella C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The place was beautiful and the hosts one in a million. Will definitely be recommending them to anyone and everyone. They catered for my fiance and I wonderfully. Thank you!

Cassiandra Place se terugvoer

Thank you for your most generous review. It is highly appreciated. I will convey that to my wife and daughter.
You guys are most welcome to visit us again in the future.

Cassiandra Place
Claudia L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing host. They are a family orientated place. So accommodating.

It's definitely a home away from home. Highly recommended. Excellent place. Homely.

Monique C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense. Ons het alles nodig om ons verblyf aangenaam te maak. Sal hulle sterk aanbeveel en sal hulle beslis weer ondersteun.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

Extremely friendly people. We had everything we needed to make our stay extremely pleasant. Will highly recommend them and will definitely support them again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cassiandra Place se terugvoer

Thank you for your generous review, it is highly appreciated, and we hope to see you soon again.

Cassiandra Place
Abraham R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Abraham R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie lekker nie.

Ek was nie gelukkig nie. Geen privaatheid nie.

Gawie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly daar.

Hannes se kommunikasie nadat ek my bespreking bevestig het, was van die begin af baie goed. Voor ons daar aangekom het, het ons welkom gevoel! Baie dankie daarvoor!

Petrus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Besigheidsreis

Baie goed, skoon, en vriendelike mense.

Sien sterre.

Nora N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste rus plek.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en geselsies.

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattel Goud 4, Arboretum, Richardsbaai, 9301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXf02JoGiCnqsGNxeSDyNXHKZnoAGhLcd5wRZLm3nFPdg0jRPVX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Wattel Goud Arboretum 9301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.764822411787 32.05082422209
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem