Caslin
Opsomming van Resensie
Gerrit S - Mei 2022
Gemiddeld
Rustige, veilige plek.
Loutjie P - Des 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
Caslin se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Johan L - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon, maar yskas het 'n slegte reuk gehad.
Caslin se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Iemand het knoffel in die yskas gehad, en ons sukkel om die reuk uit te kry.
Colin O - Sep 2021
Gemiddeld
It was lovely.
Caslin se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Looking forward to your next visit.
Talita G - Sep 2021
Gemiddeld
Private and great for a quick stay.
Caslin se terugvoer
Thank you for the positive feedback
Jacques L - Mei 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Caslin se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer
Joe K - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was ’n rustige en stil omgewing.
Caslin se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer
Sean B - Mei 2021
Gemiddeld
Self-catering done right.
Caslin se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Looking foward having you again.
Regards Linda @ Caslin Accommodation
Johan K - Mei 2021
Gemiddeld
Het lekker by Caslin gebly.
Anthea A - Apr 2021
Gemiddeld
It was absolutely stunning.
Wessel G - Des 2020
Gemiddeld
Daar was nie 'n TV beskikbaar nie en die bed was baie laag en ongemaklik vir ouer persone.
Rina S - Nov 2020
Gemiddeld
It was okay.
Monique N - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie gasvry.
Caslin se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Manie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Caslin se mense is vriendelik en gasvry en die plekkie netjies, skoon en bekostigbaar.
Caslin se terugvoer
Ek is bly julle het die verblyf geniet, ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Pieter D - Feb 2020
Gemiddeld
Bekostigbaar, veilig en net reg vir oornag.
Caslin se terugvoer
Ek is bly dat julle dit geniet het om oor te bly.
Rudi D - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker plekkie, die bestuur is regtig vriendelik en gaan die ekstra myl om jou te akkomodeer.
Enrico B - Des 2019
Gemiddeld
Gemaklik en gerieflik.
Maria A - Nov 2019
Gemiddeld
Warm, vol liefde, gemaklik en pragtig.
Caslin se terugvoer
Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Bly dat ek n kinderhartjie ook kon bly maak.
Beverley B - Nov 2019
Gemiddeld
Great place to stay.
Caslin se terugvoer
Dear Beverley,
It was a pleasure having you as our guest.
Regards
Caslin
Sonja H - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig en privaat.
Caslin se terugvoer
Goeie dag Sonja,
Ek is bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te ontvang
Kelebogile K - Okt 2019
Gemiddeld
Wonderful place for a peaceful stay.
Caslin se terugvoer
Thank you for the feedback. Hope to see you again.
Regards,
Linda
Herman V - Sep 2019
Gemiddeld
Stil en rustige area.
Natalie S - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was baie privaat, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly. Dankie.
Caslin se terugvoer
Goeie dag Natalie,
Sal n plesier wees om julle weer te ontvang.
Shaun H - Sep 2019
Gemiddeld
Perfek!
Caslin se terugvoer
Dankie Shaun,
Was lekker om julle te ontmoet.
Hopelik ksn julle volgende keer langer bly.
Kobus D - Sep 2019
Gemiddeld
Gemaklik.
Caslin se terugvoer
Ons is maar nog 'n maand oop so 'n TV is beslis in ons beplanning.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourne-weg 5, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom