by Casablanca Cabanas | LekkeSlaap
+37

Casablanca Cabanas

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Casablanca Cabanas
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ronel V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Gesin met tieners

Aangenaam, gerieflik, naby sakesentrum.

Tekortkominge: geen vuurhoudjies om kerse of lampie op te steek tydens kragonderbreking van 2 en 'n halfuur nie. Warm water was effens te koud. Skottelgoed was 'n bietjie vuil.

Lissette O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lissette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Letterlik lekke-geslaap!

Ons spesifieke eenheid was bietjie beknop, gesiene dat my man met krukke loop.

Nena C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nena C
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Ons sal dit aanbeveel vir ander mense.

Stephan G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf nie volgens ons standaarde.

Verblyf is in 'n omskepte motorhuis. Meubels en kombuis is oud en nie goed in stand gehou nie. Tydens ons verblyf het die kombuiskas van die muur afgeval. Dit was nie skoon en netjies nie. Parkering is baie knap. Ons sal beslis nie weer daar bly nie.

Elmarie K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie K
Saam met vriende

Was aanvaarbaar vir een nag.

Badkamer en stort was regtig nie skoon nie. Slordige afwerkings. Veiligheidsdeur op stoepie kan nie eers sluit nie. Nie veilig vir gaste nie.

Dawn S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S

Baie rustig en mooi omgewing.

Geriewe baie netjies, toegerus met alles wat nodig is. Baie veilig, vriendelike ontvangs en diens tydens verblyf en met vertrek. Kan dit sterk aanbeveel. Sal weer daar gaan bly indien ek weer in Bloemfontein moet oornag.

Dinette L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was op reis, en reg vir ons eeste oornag. Kon braai.

Netjies skoon, waarde vir geld. Ons kon die aand braai, na ’n lang reis van die Wes-Kaap af.

Dawie E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een stoel. Ander gas kan slegs op bed sit of lê. Stort ruik en vloer vuilerig. TV 9 meter hoog! Onaangenaam.

Aan positiewe kant. Area en eenheid baie skoon. Eienaar en toesighouer baie vriendelik. Pragtige tuin.

Martin B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short and sweet.

Converted garage with too many beds. The whole complex is tired and needs work.

Irida S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met alle benodigdhede.

Stoof is welkome toevoeging om voorbereide kos deur te bak ipv mikrogolf. Maryna is werklik hands-on! Kompakte maar gerieflike woonstel. Lekker gebly!

Dawid N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid N

Klein en beknop.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en ek dink vir die prys is dit nie sleg nie. Ons is baie lang mense en dit was baie klein en beknop.

Olof V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olof V

Baie goeie ontvangs, rustige en veilige verblyf.

Ontvangs baie goed en goeie kommunikasie vooraf. Verblyf rustig en veilig.

Janine D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Ek sal graag Casa-Blanca aanbeveel. Ons was in die 3-bed-eenheid en ek sou net nie aanbeveel dat 3 volwassenes die eenheid bespreek nie aangesien dit maar klein is. Gelukkig was ons net 2 en dit was perfek. Skoon linne en handdoeke. Daar was net van die breekware wat vuil was asook die kas onder die kombuiswasbak. Maar dit is klein dinge. Die plek is gerieflik naby alles geleë. Ek sal julle graag weer besoek.

Casablanca Cabanas se terugvoer

Hi Janine
Baie dankie vir die terugvoering vir ons aandag. Ons waardeer dit. Ons het die betrokke probleme reggestel. Jammer vir die ongerief, dit sal defnitief nie weer gebeur nie. Dankie vir die ondersteuning en ons sien uit om julle weer te sien in die toekoms.
Andre de Villiers

Casablanca Cabanas
Steyl R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyl R
Enkelreisiger

Casa-Blanca is baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Natasha J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met tieners

Perfect!

The people at Casa Blanca was friendly and accommodating, the room was clean, no complaints from my side.

Clemence M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemence M
Gesin met klein kinders

Highly recommend to anyone.

Thoroughly enjoyed the Bloem stay. Will recommend to anyone.

Natasha S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Die verblyf was 'n aangename verrassing. Regtig waarde vir jou geld. Sal dit aanbeveel vir enige een.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-straat 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa13f5990cb4072e50c6f512ef4eb486fb702e72e85cc41f7fd9700270ab0dce6b1ae87ef98d30ec67a25c80475393f1ac051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 22 Jan Van Riebeeck Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.09583 26.20526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem