Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 95, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, afgesonderde wegbreekplek.

Verblyf word gebied in 5 en suite-gastekamers: Dorado, Tuna, Marlin, Kingfish en Queenfish. Daar is 4 kamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Marlin-kamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n dubbelslaapbank vir 'n ekstra gas en 'n kombuisie met 'n ingeboude tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Verder het elke kamer 'n platskerm-TV met DStv-kanale, plafonwaaier in die koningkamer, warm en koue lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n stoep.

Casa Ridge bied veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.

Casa Ridge is ook ideaal vir sakelui wat wil ontspan na 'n stresvolle dag. Oorsese en plaaslike vakansiegangers is ook mal oor dié plek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Casa Ridge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ridge-weg 95, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 95, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNmE4MTViLTU1YmItNGRmYS1hMmZiLWQxZDU0ZmEzNDFiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 95 Ridge Road Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.737811 31.076531