Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caro's Karoo Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 124, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Caro's Karoo Accommodation bied tradisionele Karoo-verblyf in 'n eeue oue kothuis wat in Victoria-Wes geleë is, op die Karoo Hoogland-roete. Dit is semi-droë, skaapboerdery-area waar horisonne die verte in strek.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers aan die een kant van die huis. Elke kamer het 3 enkelbeddens, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en japonne.

Die kamers deel 'n badkamer wat 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak het. Die kamers deel ook 'n gemeenskaplike TV-sitkamer waar daar banke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV is. Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Aandete en ontbyt is op versoek beskikbaar. Gesels gerus met die gasheer, Caro, indien jy tuisgemaakte etes wil bestel.

Caro’s Karoo is die ideale stopplek vir diegene wat langpad ry of net 'n bietjie wil ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Caro's Karoo Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 124, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Caro's Karoo Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 124, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA398813622c7f60265d363d84c3ba5554ec78d089efb3e80488436d755cd2d9e2fb3c9b07ace76e98a09642fe4ac97f245f7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 124 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.401455366404 23.105223853749