Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Candlewoods Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Candlewoods Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lizette C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette C

Alles was goed georganiseerd, netjies en skoon.

Baie goed geleë, restaurant loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candlewoods Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Candlewoods Guest House
Johann W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, maar nie wat ons bespreek het nie.

Ongelukkig is daar net twee van oor die 20 eenhede op die webtuiste. Ons het gegaan met 'n verwagting wat ons gaan kry en is iets heeltemal anders gegee, oorkant die hoofgastehuis met vreeslike trappe. Ons het ook 'n dubbelbed (kingsize) kamer geboek, maar het 2 losstaande driekwartbeddens gekry wat heeltyd van mekaar af wegskuif. Die hoofgastehuis (waar ons nie was nie) is in ander klas as wat ons gekry het en wat ons verwag het. Ontbyt wat ingesluit was, was 'n voordeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candlewoods Guest House se terugvoer

Goeie middag Johan,

Mnr en Mev Saaiman, wat saam met julle die troue bygewoon het, het jul sleutels by ontvangs uitgeruil. Mev Saaiman het gese dat sy
julle ken en dat dit nie 'n probleem sou wees nie.

Candlewoods Guest House
Hennie W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Enkelreisiger

Puik, netjies, goeie diens.

Vriendelike mense. Baie hulpvaardig! Goeie diens, baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candlewoods Guest House se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer! Dit word hoog op prys gestel

Candlewoods Guest House
Roelof M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

We arrived, saw no one, went out and came back later, and saw no one, collected our keys on the front desk, stayed over and left ... and saw no one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar oor te slaap.

Dit was 'n baie gerieflike kamer, net die ontbyt was nou nie wat ons sou wou gehad het nie. Maar onder die Covid-omstandighede kan ek verstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige, ontspanne atmosfeer.

Ons was daar vir 'n troue. Die venue is pragtig. Die kamer was gerieflik en die dekor smaakvol. Dit is baie gerieflik dat jy nie hoef te ry na die troue nie jy kon sommer na jou kamer toe stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MjVmNmFiLWM2ZDYtNDlkNy04MjljLTMzNTY5NWE5YzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1796 Farmstead Road Candlewoods Country Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.904704 28.172684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem