Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Campbell Game Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bokkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Campbell Game Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michael W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Gesin met klein kinders

Fantastic place to unwind and be with the family.

We had a fantastic stay, the hosts were friendly and very accommodating. A real gem of a place to stay and unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalahari in the rainy season.

A lovely game farm, excellent accommodation, good birdlife, good balance between hunting, nature and tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Gesin met klein kinders

Value for money.

The ideal place to go and recharge and relax. Kids had a blast in the sand and enjoyed watching the animals from the various bird hides.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

'n Naweek om te onthou.

Campbell is regtig een van die Juwele van die Kalahari! Eienaars het die naweek vir ons baie spesiaal gemaak! Sien ons gou gou weer! Wil net baie dankie se!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette D
Gesin met klein kinders

Luukse, afgeleë plaasverblyf.

Ons was aangenaam verras met die luuksheid van die akkommodasie. Uitstekende waarde vir geld! Alhoewel ver afgeleë van die hoofroetes, was dit op ons roete en lieflik so in die stilte. Die eienaar het goeie kontak behou en vir ons oopgemaak soos afgespreek. Baie vriendelike en goeie diens ervaring. Kan dit beslis aanbeveel vir 'n naweek-wegbreek ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rus en vrede.

Ons is altyd op soek na rus en vrede, dus afsondering. Dis wat Campbell Game Farm so besonders maak. My topparadys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is eenvoudig fantasties en baie rustig.

Dit is baie privaat, rustig en asemrowend vir die persoon wat die buitelewe geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike belewenis van die natuur.

Ons het vreeslik lekker gebly in die boskamp. Die kinders het die sand en diere vreeslik geniet. Baie dankie vir 'n onvergeeflike naweek in die Kalahari wat ons en ons kinders vir seker nie sal vergeet nie. Julle sien ons gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Otto P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om die Kalahari op sy beste te geniet en te waardeer.

Met volledige uitgeruste kombuis en eetkamers maak dit vir die minste moeite om elke ete heerlik voor te berei. Baie netjiese en skoon slaapkamers en badkamers sorg dat mens van die eerste nag 'n wonderlike rus kan inkry. Die braai-area, swembad, groot stoep en uitkykpunt maak dat mens behoorlik ontspan en dan natuurlik die groot Kalahari plaas waarmee jy met jou eie motor kan deur ry en op jou tyd die veld inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik baie lekker naweek gewees.

Campbell Game Farm is die ideale plek om net weg te breek van dorp/stad se gejaag. Die stilte, natuuur, dis was net onbeskryflik. Ons as gesin sal enige tyd weer by Campbell Game Farm gaan vir langer, naweek was te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Saam met vriende

Boskamp onverbeterlik.

Skoon, netjiese, volledige fasiliteite by boskamp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Petrus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Petrus K
Saam met vriende

Boskamp privaat en die regte plek as jy net wil rustig wees saam met gesin en vriende.

Dit was vir ons baie lekker om net weg van alles af te wees in die boskamp. Daar het jy die rustigheid van die Kalahari vir jouself . Ek kan dit aanbeveel vir almal wat so bietjie van die gejaag van die lewe wil wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morkel R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel R
Saam met vriende

Uitstekend! Vriendelike mense en 'n moet om te besoek, skoon, netjies en alles is daar.

Die ligging kan vir my 5 ster wees, as die pad verbeter. Verder is dit 5 sterre in my gemoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vakansieverblyf!

Sprakeloos! Wat 'n wonderlike ervaring op 'n pragtige Kalahari wildsplaas. Die gastehuis is van die beste gehalte - sal moeilik beter kry. Bokkie Olivier is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal definitief weer wil teruggaan vir 'n langer periode en al die kinders saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Great gewees - alles netjies gewees. Sal definitief weer daar oorbly.

Dit was regtig 'n groot plesier om by Campbell's oor te bly. Sal graag weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D

Baie netjies, gerieflik en baie prakties!

Dit is geleë in 'n pragtige stukkie natuur. Baie gerieflik naby aan die grenspos en die rustigheid is aansteeklik. Ongelooflike sterrekykparadys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA230b192d556008e3ffa9ccb732b5a367a95641ee3ff3686ade1b2782cef58bef128ac720e10dca1c1253249430e9090edc35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Campbell Farm Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.36490462408 22.541838383569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem