Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Kardoesie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir C-Kardoesie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Diego P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diego P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very relaxing, very comfortable accommodation, nice quiet beach, just need a fan for the odd hot day.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om by so 'n akkommodasie oor te bly. Gaan definitief weer van die plek gebruik maak.

Fantastiese akkommodasie en ontsettend netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Sias, dit was lekker om julle hier te ontvang. Sien uit om julle weer te sien.

Weskus Groete Henriette

C-Kardoesie
Nobubelo N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobubelo N

Perfect.

Lovely hosts, a serene environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Semone C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semone C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike wegbreek.

Ongelooflike oulike plekkie, met ongelooflike oulike detail en die eienaars was ongelooflik gasvry en het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Saam met vriende

Ons kuier by C-Kardoesie was heerlik. Kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel.

Alles rondom C-Kardoesie spreek vrede, rus en gesellige kuiers. C-Kardoesie het alles wat jy nodig het en soveel meer. Dankie, Henriette, vir 'n heerlike ervaring. Sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Annie, dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om weer so te maak.
Mooi loop
Weskus groete

C-Kardoesie
Lezette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Goed toegerus en lekker geleë.

Ons het baie lekker gekuier. Sal defdinitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janiete V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V
Saam met vriende

Awesome.

'n Pragtige skoon en netjiese juweel naby die see - stapafstand. Sal beslis weer daar gaan draai. Baie vriendelik ontvang. Baie oulike mense. Dankie julle, ons het lekker gebly, julle plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Janiete, mag ons julle sommer gou weer ontvang. Mooi loop.

C-Kardoesie
Mark C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only one word brilliant.

Will definitely be returning there, at every possible opportunity. We went for a well-deserved rest and that is what we got. Very comfortable. Thank you Chris and Henriette for your friendly hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Thank you Mark, it was such a privilege to host you guys.

C-Kardoesie
Jan O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Gesin met klein kinders

Gerieflike see-nessie om bietjie af te skakel.

Ons was vriendelik ontvang, die verblyf was stylvol en skoon. Ons het die stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani T
Gesin met tieners

Lekkerste plek waar ons nog gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Julle sal nie teleurgesteld wees nie.

Die see, son en die mooi uitsig. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier, lekker rus en die beste ontspanning ooit. Alles is daar wat 'n mens nodig het en die gasvryheid is ongelooflik. Soveel om te sien en te doen. Baie dankie vir die lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leytan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leytan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief aanbeveel.

Baie skoon en netjies. Die omgewing is stil en rustig en net 'n klipgooi van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie aangenaam.

Ons was warm verwelkom deur die eienaar. Sy was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons as gesin het ons kuier by C-Kardoesie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes En Marie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes En Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en ontspanne atmosfeer.

Mooi omgewing met see-uitsig, netjies en skoon plekkie. Baie lekker gebly, Dankie vir gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindey J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Baie dankie vir die stylvolle verblyf. Ons het dit vreeslik geniet. Alles was so perfek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met klein kinders

Beautiful comfy beds with lovely chocolates gifts and bottle of wine. Cosy with the gas fire and just exemplary hosts.

Lovely rooms, clean and comfortable beds. It's our second stay and so close to our family we were visiting. Kitchen has all amenities and there's Netflix and games and some books. The shower is walk-in so easy for Ouma and she just had to navigate the steps up - fewer if you go to the side entrance. Sea view and so very peaceful. Also there is a new little covered area for braaiing and relaxing, a nice addition. Would highly recommend. Thank you so much again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Thank you Cindy for choosing C-Kardoesie again. You are awesome guests.
Blessings
Henriette

C-Kardoesie
Nicolene L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene L
Saam met vriende

Fantasties, stukkie paradys.

Dis 'n klein paradys met die mooiste uitsig en ideaal vir parkeer en rus beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Uitstekend en pragtig.

Alles wat mens nodig het. So pragtig. So netjies. Kon nie beter kies nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Gesin met tieners

Ideale plek vir verkenning van die Weskus.

Baie skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeilik vir ouer mense om op die strand te kom.

Geen direkte toegang tot die strand nie moet deur 'n onbeboude erf stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Gesin met klein kinders

Heerlike rus tyd.

Heerlike rustige plekkie met baie mooi uitsig. Sal net voorstel vir waaiers in die kamers in Januarie maand. Dit kan baie warm raak. Sal vir seker weer C-kardoesie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Gesin met tieners

Absoluut die moeite werd. Ruim en netjiese verblyf.

Ek beveel dit aan vir enige iemand wat wil wegkom van besige lewe. Ligging ook sentraal na St Helena en Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek baie netjies en goed ingerig.

Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D
Saam met vriende

'n Fantastiese wegbreek. 'n Heerlike uitrusgeleentheid.

Die gasvrou is dierbaar en dis 'n rustige admosfeer. Netjiese plekkie met verseker alles wat jy nodig het vir jou selfsorgverblyf. Die 2 km grondpad het ons glad nie gepla nie en die omgewing laat jou toe om 'n paar interessante plekkies te ontdek met Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Langebaan wat nie te ver van daar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Elmien, dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Hoop om julle sommer spoedig weer te sien.
Weskus groete Henriette

C-Kardoesie
Christine B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Heerlik by die see.

Baie vriendelike gasheer en vrou. Super netjiese eenheid met alles wat ons nodig het. Die badkamer met die groot stort het baie goed bewerk vir my man wat baie moeilik beweeg. Dankie Henriette en Chris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig.

Die eienaars het ons gereeld op hoogte gehou via Whattapp en ons welkom geheet. Die woonstelletjie was baie netjies en skoon. Baie modern. Ons het van die heerlike, ruim stort gehou. Volgende keer bly ek definitief langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Otto dit was heerlik om julle te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Weskus groete Henriette

C-Kardoesie
Joggie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie P
Gesin met klein kinders

A true West Coast experience filled with rest in so many ways. The perfect self catering apartment if you need a break.

Just the perfect breakaway from today's busy life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T
Gesin met tieners

Rustig en naby aan die natuur.

C-Kardoesie is goed geleë, naby aan die strand en die Paternoster Private Nature Reserve. Die verblyf is baie netjies, silwerskoon en het al die geriewe wat mens nodig het gedurende 'n vakansie. Winkels en restaurante is nie te vêr weg nie, net ingeval mens iets soos 'n tandeborsel vergeet het. Wonderlike gasgewers wat vinnig op enige vrae reageer. Ons was baie spyt dat ons nie langer kon gebly het nie! Ons sal vir seker enige tyd weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Martin, hoop om julle spoedig weer te sien.

C-Kardoesie
Franz P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz P
Saam met vriende

Rustigheid, weg van die stadslewe.

Behalwe vir die ongelooflike natuurbeeld kan jy verwag om branders te hoor breek saans as jy in die nag se sterkte verdwaal. As jy bereid is om vroeg op te staan sal jy die dolfyne ook kan bewaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W
Gesin met tieners

Weskus-bederf!

C-Kardoesie is 'n pragtige en baie netjiese tweeslaapkamer eenheid - net reg vir 'n gesin met kinders. Dit is keurig versier en uitstekend toegerus. Wonderlike uitsig en naby die strand. Baie dankie Chris en Henriëtte vir jul gasvryheid en die bederf-kuier. Tot volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Frans, altyd lekker om sulke mooi mense soos julle te ontvang.
Tot weersiens.

C-Kardoesie
Hannes V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Lekker man, lekker!

Puik diens, gasvryheid, skoon, netjies. Plekkie om altyd na terug te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Fantasties!

Plekkie is lieflik skoon met alles wat jy kan benodig! Het lanklaas so tuis gevoel. Loop fisies oor die duin dan is jy op die privaat strand. Henriette is dierbaar en baie behulpsaam! Sal graag weer hier wil tuisgaan. Het ongelukkig net 4 aande gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I did report back on our stay at C-Kardoesie and gave a very satisfactory 5 star-rating.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Gesin met tieners

Baie rustige plek. Die kinners het die stilte geniet en die wegbreek het hulle goed gedoen. Nou vir die eksamens.

Die rustigheid was asemrowend. Sal weer bespreek. Kort net swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Gesin met klein kinders

Peace and quiet at its best.

Wonderful location, comfortable 2 bedroom, well-equipped kitchen, needs coffee machine or plunger though, otherwise faultless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Lieflike plekkie, Baie ruim, skoon en goed toegerus.

Ons is vriendelike ontvang deur Henriette. Die huisie het alles wat jy nodig het, en die uitsig en ligging is perfek vir 'n wegbreek. Die area is rustig en veilig en baie mooi! Baie dankie vir 'n baie rustige nag se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dis definitief huis weg van die huis. Mariette en Chris was so behulpsaam toe ons hulp verlang. Dis rustig en die beste plek om tyd te spandeer met jou lewensmaatjie. Vir haar was dit baie spesiaal. Dankie C-Kardoesie. Ons kom beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Dankie Randall, dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Weskus groete Henriëtte

C-Kardoesie
Ashlynne P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlynne P
Gesin met klein kinders

Perfect location.

We had a lovely stay at this beautiful establishment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging.

Ons het heerlik gebly by hierdie pragtige instansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R
Saam met vriende

Four days of peace, crashing waves and sunshine.

Had a wonderful stay close to the beach. The peace and tranquility is what was needed before going back to work. The venue was beautiful, comfortable and close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esta B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta B
Gesin met klein kinders

Smaakvol gemeubileerde eenheid, baie goed toegerus, nuttige inligting oor omgewing was verskaf.

Ons het so lekker in hierdie pragtige eenheid gebly, baie goed toegerus met alles wat nodig is, en baie meer - spesiale moeite soos die heerlike bottel Weskus-wyn op die tafel, welkom boodskappie op die swartbord, sjokolade op die beddens, het ons baie waardeer, net paar tree se stap tot op die strand, omgewing is lieflik! Ons kon ongelukkig net oornag hierdie keer - mens moet langer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renchia G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The name C-Kardoesie should be changed to heaven on earth!

Words are actually impossible to describe our unforgettable experience at C-Kardoesie. The unit is extremely private and situated at the end of Duyker Eiland where you have the sea view from the comfort of your patio and wild small bucks grazing in the bush at the back of the unit. Here you definitely experience the best of both worlds. Henriëtte and Chris were excellent hosts who respected our privacy from day 1. The unit is very well equipped and therefore the constant Stage 4 load shedding did not have any impact during our stay at C-Kardoese at all. Duyker Eiland is very central and close to other places like Paternoster, Velddrif, Vredenburg and Langebaan with just a stone throw away. This was our first visit to C-Kardoesie and will definitely not be the last and we will recommend it to anybody who would love peace and quiet time on the West Cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wenesta O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenesta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus wegbreek op sy beste!

Wat 'n juweeltjie van verblyf aan die Weskus! Ruim, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Henriette het ons met opregte Weskus hartlikheid verwelkom en ons met 'n Weskus wyn en sjokolade bederf. Die strand is net oor die pad en 'n klein sandduin en ons het meestal die hele strand vir ons self gehad. Ons sal beslis net weer by C-Kardoesie bly wanneer ons die Weskus besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Baie dankie Wenesta, dit was so lekker om julle te kon ontvang. Mag ons julle sommer binnekort weer sien.

Weskus-groete,
C-Kardoesie

C-Kardoesie
Marinda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met tieners

Heerlik!

Ons verblyf by C-Kardoesie was heerlik. Lieflike ligging, net oor die pad en by die see (met die mooiste skulpe!). Die verblyf was uitstaande - pragtige plek, met soveel liefde versier en ekstra goedjies neergesit vir ons, wat dit net nog meer spesiaal gemaak het. Die eienaars is baie gawe mense. Ons sal definitief C-Kardoesie aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Kardoesie se terugvoer

Goeie môre Marinda, baie dankie julle pragtige resensie. Dit was heerlik om julke mooi mense te huisves.

Goeie 2019 vir julle.

Weskus groete Henriëtte

C-Kardoesie
Marguerite L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite L
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en smaakvol gemeubileerde verblyf.

Baie netjiese en smaakvol gemeubileerde verblyf naby die see. Die omliggende area is netjies en die strande is pragtig en ongerep. Die een enkelbed in die tweede slaapkamer kort aandag, die matras is baie hard en uitgelê. Sal graag weer van die verblyf gebruik maak. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n keurige plek met 'n besonderse ligging.

Die woonstel met vier beddens en voldoende, netjiese geriewe het 'n see-uitsig en hopelik sal uitbreiding stadig geskied sodat die see-uitsig behou kan word. Die ligging moet seker een van die beste in St Helena wees, want mens het nog die gevoel van oopte en stilte. Van hier kan mens ook maklik by bekende plekke, soos Paternoster, kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V

Pragtige ligging, warm verwelkoming en great kuier plek vir 'n paartjie van 4 mense.

Henriette en Chris was baie hulpvaardig, vriendelik en gasvry. 'n Besonderse oog vir detail is amazing, selfs in die klein goedjies. Baie netjiese, skoon en gemaklike plekkie. Het baie lekker gekuier. Die gasbraai maak dit baie maklik en vinnig om te braai. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selene D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven.

Great stress reliever, no hustle and bustle, beautiful beach and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D
Gesin met klein kinders

Stil wegbreek uit stad.

Ons as gesin het 'n wonderlike tyd gehad. C-Kardoesie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kinders het dit baie geniet. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariantha F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariantha F
Gesin met tieners

Gemaklike en rustige ervaring.

Baie skoon en netjiese verblyf en goed toegeruste kombuis. Sou net graag vooraf wou weet dis 'n gasbraai en nie houtvuur opsie nie. Ons verkies houtvuurbraaie, veral as dit koud is by die see. Gasvrou baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Pragtige omgewing, stilte en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en gesellig.

Ons het heerlik en rustig gewoon by die C-Kardoesie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-straat 10, Duyker Eiland, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a544b18d6c7a4df1998c7532966d1894774c273092528be5b9d01c85fa75166ec4ea4dabb4ec28cdaa551cdfc74d1fd0461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 10 Duyker Eiland Street Duyker Eiland 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.731477689367 17.917558328871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem