By die Baai
Opsomming van Resensie
Louis C - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Noni H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker plek vir vakansie.
Sarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Jolene C - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam, fantasties, rustig.
Fanie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker dorp om te kuier. Dop en Kreef is 'n moet, die beste kos en diens.
Etienne K - Sep 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Eddie En Marinda P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Abie A - Apr 2022
Algehele gradering
Was fantastic en lekker.
Greig D - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Vrede en stilte.
Jolandé S - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig met die mooiste omgewing.
Andrea C - Aug 2021
Algehele gradering
Booked a room, was given the tented accommodation.
By die Baai se terugvoer
Soos wat ek vir jou uitgewys het op jou bespreking vorm, het jy die tent bespreek en nie die woonstel nie. Jy kan gerus die webtuiste kontak, en hulle sal vir jou dieselfde sê. Ek dien alle besprekings soos wat ek dit vanaf die webtuiste ontvang, en skuif nooit gaste soos wat ek wil nie. Jammer, maar dit was jou fout.
James L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Hugo A - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Gerrie D - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige en geskiedkundige plek, veilig en rustig.
Reg B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons kon lekker rus en die dorpie geniet.
Sakkie J - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Freda W - Jan 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Lees meerBrenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Noel B - Sep 2020
Algehele gradering
Weskus genot.
Ria C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie naby die see en restaurante. Jy kan jou kar parkeer en net ontspan. Baie jammer oor beurtkrag elke aand, maar as mens wil wegkom van die stad se geraas dan is dit ook okay.
Sonya O - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Renette B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Evert P - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en ontspan.
Estelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was mooi skoon en die bed het lekker geslaap.
Johannes K - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker naby die see.
Marthina F - Mrt 2019
Algehele gradering
Teleurstellend, woonstel naaste aan see maar geen see-uitsig.
By die Baai se terugvoer
Op geen stadium in ons beskrywing van die eenhede word genoem dat daar 'n see uitsig is, buiten van die dek af. Fotos op ons blad wys dit duidelik en die enigste foto wat 'n see uitsig wys is die een van die dek af.
Die eenhede is minder as 100 m van die see af, en die see is binne minute se stap van die eenhede af.
Ek is jammer as dit nie aan jul verwagtinge voldoen het nie.
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflike verblyf.
Jpa D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf en alles was netjies. Huis was goed toegerus.
Dewet G - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde en skoon!
Elza S - Nov 2018
Algehele gradering
Welkome ontvangs rustige omgewing puik geriewe.
Pieter C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Corné R - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik, veiligheidsgevoel en aangenaam.
Frikkie P - Sep 2018
Algehele gradering
Die luukse van by die strand wees met see en seevoël geroep in jou ore.
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese plek om vakansie te hou met baie vriendelike mense.
Leon E - Aug 2018
Algehele gradering
Klein veranderigs kan 'n groot verbetering maak.
Lees meerMaryke B - Apr 2018
Algehele gradering
Ongewoon.
John M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties, sal weer daar bly!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom