Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushpigs Haven - Manzini Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets, St. Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Bushpigs Haven - Manzini Chalets is 'n selfsorghuis aan die St. Lucia-meeroewer en het slaapplek vir 8.

Dié huis het 'n Afrika-styl en beskik oor 3 kamers wat 2 badkamers deel. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die verhewe stoep met 'n uitsig oor die swembad. Die sitarea lei ook na die stoep.

Daar is 'n swembad en 'n tuin. Gaste kan ook die blouapies, streepmuishonde, bokke, voëls en seekoeie dophou.

Bushpigs Haven - Manzini Chalets is 200 m vanaf verskeie winkels en restaurante, en 2 km van die strand af. St. Lucia bied verskeie trekpleisters en doendinge, soos visvang, seekoei- en krokodiltoere, en die St. Lucia Wildreservaat wat 'n Wêrelderfenisgebied is.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushpigs Haven - Manzini Chalets sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Bushpigs Haven - Manzini Chalets
Netheid
3.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • McKenziestraat 100, Manzini Chalets, St. Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bushpigs Haven - Manzini Chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets, St. Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5995e7ac785e8d56434e17f1656caac408230160fd961eae5abcd42b7d21ab4104cddfe1566ea7c5eb81f4d288dfb21b163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 8 mense 5 5 1 4 100 McKenzie Street Manzini Chalets 3639 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378446273771 32.409849312828