Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushpigs Haven - Manzini Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Marleentjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Bushpigs Haven - Manzini Chalets
Netheid
3.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Denys S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denys S

Awesome holiday vibe with outlook on swimming pool!

The stay was wonderful and the location made everything so easy and comfortable. The only two major problems we had were monkeys coming into the kitchen on a daily basis and they're not scared of humans anymore, especially women. They attack the women if they try to chase them away. The second problem was consistent load shedding all the time, which made it impossible to sleep with the high heat and humidity. The rest was great and we'll definitely go back in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant experience.

The host was welcoming and super efficient. Linen and bedrooms had an unpleasant odour. A fan would have been welcome in the lounge as the house is very hot due to the roof type.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Waldo S
Saam met vriende

Gemaklike, ruim eenheid, loopafstand vanaf die restaurante en winkels. Kan meer aandag gee aan die klein dingetjies.

Ons was 'n groep van 7 mense. Die huis is lekker groot en die kombuis is goed toegerus met genoeg eetgerei en breekware vir so 'n groep. Manzini Chalets is ook lekker naby aan die St. Lucia middedorp en ons het sommer restaurante en winkels toe gestap. Ongelukkig het hulle nie aandag gegee aan die klein dingetjies in die eenheid nie. Heelwat van die ligte se gloeilampe was geblaas, die lugversorging se remote in die een kamer het nie gewerk nie, daar was net 2 toiletrolle tussen die 2 badkamers vir 7 mense vir 3 aande. In die kombuis was daar nie vuurhoutjies of 'n aansteker vir die gasstoof nie. Die mikrogolf en toaster het ook nie gewerk nie. Die eenheid is Saterdag mooi skoongemaak, maar nie die Sondag nie, en ons is nie ingelig dat dit nie sou skoongemaak word nie. Die eenheid het ook sterk geruik na sigaretrook, wat redelik onplesierig was. Die beskrywing van die beddens stem nie ooreen met die beddens in die kamers nie. Die foto's is wel korrek, net nie die beskrywing nie. Ons het nogtans lekker gebly en as hierdie klein dingetjies en die kommunikasie oor die skoonmaak opgelos kan word sal ons definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew M

Comfortable.

Great for large groups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Slindile Nonhlanhla S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Slindile Nonhlanhla S
Gesin met klein kinders

Very nice and quiet.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets, St. Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5995e7ac785e8d56434e17f1656caac408230160fd961eae5abcd42b7d21ab4104cddfe1566ea7c5eb81f4d288dfb21b163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 8 mense 5 5 1 4 100 McKenzie Street Manzini Chalets 3639 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378446273771 32.409849312828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem