Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmanspad Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Bushmanspad Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met vriende

Oornag op pad vanaf Weskus na Tuinroete.

Al die nodige inligting is vooraf goed gekommunikeer. Die huisie is ruim en goed ingerig. Alles was skoon en netjies en dit is vir seker die braai met die allermooiste uitsig! Sal graag weer gaan - hopelik vir langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service from host Rochelle was really first class with nothing being an issue.

We were unfortunate to be caught up in the WC floods on Heritage weekend 2024, and Rochelle was an absolute star in coordinating extra days' stay overs, bringing fresh towels, rusks, etc. without being asked. She was a rockstar and made the stay for our family an extremely pleasant affair. We would return in a flash!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahin E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing tranquil.

Perfect spot for a relaxing romantic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en ontspanne atmosfeer.

Lekker naweekwegbreek met mooi uitsig en ontspanne atmosfeer. Maak gebruik van die lekker kaggel en geniet die natuurskoon op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnte M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stay we very much enjoyed.

We first visited in winter of 2018 for our honeymoon and thought to experience an autumn stay this time around. The cottages are an absolute gem. The view has you mesmerised and just gazing into the far distance. Tranquility is in abundance. Our new profound memory of Bushmanspad Eststate will be the breathtaking night-time stars. Thank you to Rochelle for her excellent customer service all the way from Germany! You are amazing. We will definitely return and recommend this hidden gem called Bushmanspad Estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was uiters teleurgesteld in die kwaliteit van die huisie en kan nie begryp hoe dit luukse verblyf genoem kan word nie. Regverdig hoegenaamd nie die buitensporige prys nie.

Die huisie was skoon en volledig toegerus en die bedlinne en handdoeke was van uitstekende gehalte en blykbaar splinternuut. Die kombuistoebehore was oor die algemeen ook nuut. Die bed was ook baie gerieflik en netjies en van hoë gehalte. Die sitkamermeubels was egter in 'n absoluut skokkende toestand, vuil, deurgesit, afgeleef en totaal verslete (die materiaal is letterlik stukkend op die armleunings ens.), ek sou my skaam om sulke meubels in my eie huis te hê, laat staan nog dit aan iemand uithuur teen 'n buitensporige prys. Dit was ongemaklik om op te sit omdat dit heeltemal deurgesit is. Die "koffietafeltjie" by die twee stoele was 'n werklik piepklein dennehoutbankie, 'n mens kan skaars een koppie daarop neersit. Die kombuiskassies lyk nuut geverf, maar sommige is stukkend of maak nie behoorlik toe nie. Die hele huisie het 'n atmosfeer van afgeleefdheid en onversorgdheid. Al die houtwerk, vensterrame ens. kort dringend aandag, die welkommatjie het 'n yslike hap uit, die buitedeure het diep krappe in soos 'n hond blykbaar daarteen gekrap het, die agterdeur maak nie behoorlik toe nie, die skuifslot op die agterdeur is stukkend, die afwerkings in die badkamer is afgeleef, vlekke op die vloer, die lys gaan aan en aan. Die omgewing is werklik asemrowend, en dit wil voorkom asof die eienaars besig is met opgradering, maar dit is totaal onaanvaarbaar om R2,400 per nag te vra terwyl die plek nog in die proses van opgradering en in so 'n toestand is. Dit is nie vir ons lekker om 'n swak resensie te gee terwyl ons weet die toerismebedryf sukkel op die oomblik nie, maar die toestande wat ons aangetref het teen die prys wat ons betaal het, is onaanvaarbaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Baie mooi ligging maar die plek kom afgeleef en verwaarloos voor. Meubels is oud, ongemaklik, onprakties en moet vervang word. Paving buite is vol bossies en tuin is vergroeid. Het net een van die 2 aande wat ons bespreek het gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view.

Baie dankie, dit was 'n wonderlikke naweek. Lekker staproetes in die omgewing. Beslis 'n uitstekende wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n goeie wegbreekplek, lekker braai & kaggel!

Was beslis die reis werd om weg te breek uit die stad, rustig te braai en die mooi omgewing in te neem. Sal beslis aanbeveel as jy 'n rustige wegbreek naweek saam met ju gesin wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Gesin met tieners

Heerlike naweek saam met die gesin.

Diens was baie goed, eenheid netjies met 'n baie gemaklike groot king-size bed. Sal definitief teruggaan in die somer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek uit die stad.

Rustige wegbreek met 'n beautiful uitsig oor die berge reg rondom die huisie. Net wat ons nodig gehad het om bietjie af te skakel. Sal defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Justin H
Gesin met klein kinders

Great place to stay if you want to explore the surrounding areas.

Some of the furniture needs replacing or repairing. The sleeper couch was very uncomfortable for sleeping on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met mooi uitsig en lekker geriewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid, stilte, natuurskoon!

Heerlike wyn vanaf die plaas self met aankoms begin die naweek mos net lekker. Die eenhede is pragtig skoon, toegerus met oorgenoeg hout om die hele aand die kaggelvuurtjie te laat knetter asook vergenoeg van jou bure om nie 'n geluid te hoor nie. Die stap/bergfiets roete het ons maar 'n fraksie van aangedurf, maar dis werklik pragtig en heerlik saam met jou honde. Ek sou dalk effe skrikkerig gewees het in die somer vir slange en honde dalk op leibande gehou het. Ons s'n het baie gou heldhaftig deur die vele stroompies gehardloop en ek's oortuig hulle sou in die somer in die damme ook gaan swem het. Neem net waterdigte skoene saam of wees bereid om skoene uit te trek want die stap neem mens gereeld deur vlak stroompies. Die paadjie na die waterval het egter a.g.v. die baie reën ons die aftog laat blaas, maar ek is seker in die somer sal dit 'n onvergeetlike ervaring kan wees. Die omliggende area se vele en hoogaangeskrewe wynplase is om van te kiers en keur, wat twee nagte hier oorslaap amper te min maak. Vir seker 'n rustige, ongerepte en natuurskone naweek weg, waar stadsjapies weer kan onthou hoe donker dit werklik in die nag word met net die paar huisies ver in die vallei waar 'n lig of twee snags brand buiten die sterre bo jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsigte en lekker wyn. Jammer oor swak diens, vuil yskas en swak onderhoud.

Met ons aankoms was niemand by ontvangs nie, en die kontakpersoon aangedui op die deur onbereikbaar. Geen inligting is verskaf t.o.v nommer van eenheid vir ons gereserveer. Uiteindelik kontaknommmer van ander kontakpersoon gekry by 'n ander gas. Weer geen reaksie - eers ruk later ingelig watter huisie. Ongeveer 'n uur geneem voordat ons kon intrek in eenheid. Ons eenheid het 'n yskassie gehad - vrieshokkie heeltemal toe ge-ys, en geen ysblokkie houers. Yskas was ook vuil. Die akkommodasie word as luuks bemark - ernstige onderhoud en verf van huisies is nodig. Dit wil voorkom of eienaars/bestuur nie werklik belang stel nie. NB - Google maps - nodig om korrekte roete en afdraai inligting aanpassing te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful location and perfect getaway to relax.

The cottages are in a superb location with 360 degree views. You can choose to be active and hike and swim and bike, or you can lie around on your own lawn. The choice is yours. It was a beautiful getaway for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en pragtige uitsig.

Die huisie is goed toegerus, ruim, skoon, en het 'n wonderlike uitsig. Kaggel binne is 'n wenner. Ons het vir 3 dae bespreek en op die ou end 4 dae gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die huis is baie goed toegerus en skoon. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam, ons het baie tuis gevoel. Die uitsig vanaf die huis is asemrowend mooi. Ons het lekker gestap en die natuurskoonheid geniet. Baie lekker gerus en sal die plek aanbeveel vir almal wat weg wil kom van die gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We experienced the most enjoyable stay.

A most enjoyable stay with absolute tranquility, noise-free setting with beautiful views and friendly hosts. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly in hierdie rustige en still plek met mooi uitsigte en vriendelike gashere. Hoogs aan te beveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and tranquil environment.

We very much enjoyed our stay. Friendly and helpful owners and staff. The vineyard is a nice place to take a walk to see the extend of the property. If you are looking for a really peaceful and quiet location, this is the place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige en stil omgewing.

Ons het die verblyf baie geniet. Vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel. Die wingerd is 'n lekker plek om te gaan stap om die eiendom te sien. As jy op soek is na 'n baie rustige en stil plek, is dit die plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible views!

What a gem of a place! The view was just incredible. Real little piece of heaven!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met fantastiese uitsig!

Ons het lekker uitgerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en Cornelia's diens was absoluut ongelooflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik H
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, wens ons kon langer bly!

Ons het die huisie baie geniet. Gemaklike verblyf met ongelooflike uitsig oor die vallei. Bushmanspad se wyn is ook baie goed en ek sal definitief die wynproe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en rustige atmosfeer.

Die diens was swak. Die eenheid is eers na 3 dae met handdoeke toegerus. Geen waaier te midde van 'n hittegolf. Ongemaklik warm. Die muis wat in die oopvoubank in die sitkamer gebly het, het die nagrus versteur. Gelukkig het die stilte en pragtige natuurskoon opgemaak vir die gebrek aan diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushmanspad Estate se terugvoer

Dear Etienne,

Thank you for taking the time to share your feedback with us following your stay at Bushmanspad. I am glad that you enjoyed our peaceful setting in nature, I am very sorry to hear that the service you received was not to the standard we pride ourselves in that we strive to offer our guest here at Bushmanspad. I’d like to sincerely apologise for the fact that we did not meet your expectations. We take all our guest comments very seriously and I have shared your comments with the entire team and we will be looking to improve in this area with immediate effect.May I add that the cottages have been equipped with fans for those hot days.

I do hope you’ll reconsider visiting Bushmanspad in the future as we would love the opportunity to welcome you back and offer you with the experience you should have received and next time your stay will be remembered for all the right reasons.

Kind Regards,
Kristin Le Roux
Guesthouse Manager

Bushmanspad Estate
Mariana V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana V
Saam met vriende

Heerlik rustig met pragtige uitsigte.

Pragtige plek met vriendelike mense. Enigste negatiewe kommentaar is dat dit baie warm raak (een dag was 45°) en huis het geen verkoeling nie. Ons sal definitief terugkom in die koeler maande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushmanspad Estate se terugvoer

Dear Mariana V

Thank you for taking the time to write a review regarding your stay at Bushmanspad. I am happy to hear that you enjoyed our beautiful setting and friendly staff. We have made some improvements and equipped the cottages with fans for the warmer days. We look forward to your next visit.

Best Regards,
Kristin Le Roux
Guesthouse Manager

Bushmanspad Estate
Marinda H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Peaceful. Just what is needed to unwind from city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeddd0d950d7b66d1707a03ae2b79972fbb0d95a5909ae0669d6b98bd5ad00bada777459bb2a96ab12e8cde7aada0a7b0f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R60 Ashton - Swellendam Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.898484982103 20.196218490601
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem