Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mozia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Bush Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hc V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hc V
Enkelreisiger

Gawe personeel, veilige omgewing.

Ontbyt so-so. Geen Wifi, wat 'n ernstige tekortkoming is. DStv-kanale beperk, kon nie die eerste toets tussen die Springbokke en All Blacks kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hc V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige ligging.

Goeie ontbyt, maar ek sou aanbeveel dat marmelade beskikbaar gestel word by ontbyttafel. Beveel aan dat 'n kers, blaker en vuurhoutjies voorsien word vir gebruik tydens beurtkrag. Die binne-skuifdeur van ons kamer se badkamerhokkie het nie 'n binne-deurhandvatsel gehad nie en dit was moeilik om die deur oop en toe te maak van binne af. Het die rugbytoets tussen Springbokke en All Blacks gemis aangesien die kamer se TV dit nie uitgesaai het nie. Voorsien asb WiFi. Dit is 'n ernstige tekort en word as normaal beskou by enige B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Gesin met tieners

'n Juweel van Graaff-Reinet, Bush Guest House, Murraystraat.

'n Juweel, bied baie waarde vir geld met vriendelike personeel. Dis geskik vir 'n klein reisigersgroep of groter. Die ontbyt is uit boonste rakke. Dis geleë om die hoek van die Pioniers Restaurant en is ook naby die Merino-skaapsraadsgebou. Ons kom beslis weer en weer. En ons wens Bush Guest House (Murraystr) alle sterkte vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Aangenaam en uiters vriendelike en behulpsame personeel.

Was uiters vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is skoon. Smaaklike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie vriendelik.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8f0d50dd69f144441731b29dbd0015605a197e6f1f21edfc30a7a299fc5393dcb2b2613fbb549a9b1fc1ab146efd57d70c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Murray Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250972617616 24.538351601621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem