Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadlands Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Broadlands Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gary P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful time spent at your beautiful guest house.

We had a wonderful stay at Broadlands. Staff was extremely helpful and friendly. It was a very hot day so we enjoyed the use of the swimming pool, ending with a BBQ.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S
Saam met vriende

Beste wegbreek van die stad se gejaag. Pragtige tuine en goeie diens.

Dit is my en my man se 2de besoek in 6 maande. Dit is baie rustig en elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle, gemaklike en gasvrye verblyf.

Gerieflike kamer en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy V

Slegs een aand gebly, maar wat 'n pragtige plek. Absolute rustigheid, sal beslis weer daar bly.

3 volwassenes wat een aand oorgeslaap het. Pragtige huis met lieflike dekor binne en 'n groot tuinarea wat 'n mens dadelik nooi om onder 'n boom te gaan lê. Die dammetjie reg langs die braai-area skep ook 'n baie lekker atmosfeer. Ons het besluit om die aand te braai en die gasvrye bemanning het ons voorsien van alles wat ons nodig gehad het (ons het lekker vleis gekoop in Kirkwood-dorp). Baie dankie vir baie lekker verblyf - ons sal beslis weer daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kippie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kippie B
Enkelreisiger

Diens uit die boonste rakke.

Pragtige huis met huislike, verwelkomende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin T
Besigheidsreis

Beautiful place, the rooms were clean and tidy. I was only there for one night but I enjoyed my stay.

I had a comfortable stay. Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne.

Het lekker gebly met baie vriendelike gaste diens. Kos wat hulle gemaak het was heerlik en voldoende in elke manier. Sal dit definitief aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow. A beautiful place to stay.

We loved our stay at Broadlands, it was beyond our expectations. So beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Wonderlike ou wêreldse sjarme en stylvolle 6 ster verblyf met tuisgemaakte etes en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Hulle het ekstra myl vir ons gesin gestap met lekker sakkie lemoene van Sondagsvallei en oproep na plaaslike slaghuis om te hoor of daar wildsvleis beskikbaar is, heerlik uitgerus tussen Bloemfontein en op pad na Oesterfees halfmarathon op Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Broadlands Country House se terugvoer

Thank you for your great review and we hope that you will visit us again at Broadlands Country House soon.
Best wishes, Nicole, Lisha and Patricia.

Broadlands Country House
Petro V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Besigheidsreis

Beste gastehuis waar ek al ooit gebly het!

Broadlands Country House was 'n fantastiese plek om te bly, dis BAIE mooi, stil, skoon en rustig en enige moeë sakepersoon se droom na 'n lang dag. Die opsies van selfsorg, braaifasilteite ens. maak dit ook 'n baie lekker plek. Die personeel was ook baie vriendelik en die kos uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Broadlands Country House se terugvoer

Many thanks for your wonderful praise for our accommodation Broadlands Country House. We are thrilled you enjoyed your stay and hope you come back soon!
Regards,
Nicole And Lisha

Broadlands Country House
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadlands Plaas, Malmaison, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YTYxYWMwLTM0MGItNGFjNS04ZWJhLTY1ODBmMDYxMjA4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Broadlands Farm Malmaison 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.40929 25.363775