Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Britskraal Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Loubser & Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Britskraal Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cobus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter sweet.

Baie lekker verblyf maar ek moet terugvoer gee oor 'n paar goed wat gepla het. 1. Die is 'n plaashuis op 'n ou plaaswerf met baie plaasskure en geboue om die werklike "Britskraal" huis. Dit moet meer spesifiek so beskryf word. Die huis self is baie nice met alles wat mens so nodig kry. 2. Toe ons arriveer het ek gestop langs 'n slagplek voor die hoofhuis en opgetel dat iets die oggend daar geslag was. Kon nog bloed in die water sien. As ek daar was op 'n jag naweek, sou dit glad nie gepla het nie. 3. Die yskas in die hoofhuis het 'n paar ekstras gehad - melk, wyn, water, bier ens., maar ek voel dat die diemedisyne wel in 'n ander yskas elders geberg kan word. 4. Die opwaskamer langs die kombuis is baie deurmekaar en goed staan oral rond. Daar is ook 'n vrieskas waaraan die springbok wat die oggend geslag was heel ingedruk was - hy was nog aan die ontvries, soos voorheen gesê, daar is baie ander plekke op die plaas waar die bok gestoor kon wees. My gevoel is dat daar mense in die huis bly en dat hulle net tydens besoeke nie daar is nie. 5. Die aand wou ons braai, maar daar was nog skaaptjopsbene langs die buitevuurmaakplek en die rooster was nog vuil. Toe besluit ek om eerder die Weber te gebruik - wel, sy rooster was ook vuil en moes self gewas word voor ons kon braai. Dit is "basics" en ek voel dit kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa R
Saam met vriende

Lieflik!

Dit is 'n pragtige Karoo-bestemming wat baie netjies is. Baie mooi Karoo-huis met besonderse dekor. Die huis is goed toegerus en ons het gewens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N
Gesin met tieners

Britskraal is uit die boeke!

Ons sal vir seker terugkeer na Britskraal. Pragtig en stylvol en prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana M
Gesin met klein kinders

Doodstil, rustig en vreedsaam.

Lekker gebly, lekker gerus. Die koelsisteem is 'n groot bederf in die Karoo hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Rustige tyd met gesin.

Uitstekend. Baie mooi ou huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Rustigheid in oorvloed.

So vreeslik rustig met net die skape en perde vir geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W
Gesin met tieners

Beautiful house, lovely location. Well-organised.

We loved it. Gorgeous decoration, amazing house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas-kuier!

Ons was al voorheen hier en geniet dit elke keer so baie soos die eerste keer. Die huis is pragtig met alles wat mens moontlik kan nodig hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zani T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Omgewing, geriewe is fantasties. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renalda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S
Gesin met klein kinders

Lieflike plek!

Lieflike plek, saligheid vir jou siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c7178c93897626bb0448a8400e398d096164e4a591d000d21d1c902595c37ec09404f6b164a6a21526127f5a9c1185169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 Nico Barnard Street Britskraal Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.967996158194 23.773670623848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem